my jagseisoen afgesluit

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Location: UITENHAGE

my jagseisoen afgesluit

Post by BLOUVALKIE » Sat Sep 29, 2012 8:55 pm

die naweek het ek my jagseisoen afgesluit met n blesbokjag by oom taffie

dit was baie lekker gewees dankie oom taffie    oom het n mooi plaas en amper skiet ek oom se mak jakkalse langs die pad want ons het nie geweet waar oom bly nie  ;D ;D ;D ;D

dit was n lekker walk en stalk en baie dankie vir die bok oom  ek en pa dj gaan vlgd jaar definitief by oom kom kuier

hier is my eerste blesbok  is nie n baie groote nie maar ek weet die oom wil eers sy ramme grootmaak  dankie oom taffie
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120928-00599.jpg

en so lyk die perfekte vital skoot
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120928-00601.jpg

ek kon nie n takbok kry nie want die weer was sleg en wind het baie erg gewaai maar ek sal vlgende jaar by oom andre weer n draai gaan maak

ek wil net vir die ander outjies van my ouderdom se dat dit nie altyd gaan oor die bok te skiet nie 

ek wou graag n takbok skiet maar dit was nie bedoel vir die jaar nie  dit was baie lekker in die veld en die jag gaan oor die voorreg om te jag en nie net die bok te skiet nie   

ek en pa dj het so lekker gejag  pa wys my al die goed se spore en al die diere se poef  ;D ;D maar so weet ek hoe werk alles

dankie pappa dit was n lekker naweek

hier is ons jag afsluit braai  net ek en pa dj en die veld
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120929-00602.jpg

oppad huistoe en ek laat weet vir ma muis sy moet biltong uihaal vd rugby
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120929-00603.jpg

lekker dag al die ooms

oom taffie dankie vir die rooikat vel  dis baie mooi in my kamer
Last edited by BLOUVALKIE on Thu Mar 06, 2014 4:48 pm, edited 1 time in total.
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270

User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2134
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Location: Sout Kalahari- Gochas

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by Kalahari » Sat Sep 29, 2012 9:05 pm

Blouvalkie

Baie geluk en netjies geskiet. Bly jy en pa kon lekker saam jag, geniet elke oomblik van so 'n geleentheid wat jou kant toe kom.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16282
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by tripodmvr » Sat Sep 29, 2012 9:18 pm

Baie geluk bulletjie. Sien jou pa het winkeltande - jy moet die sawwe vleisies vir hom skiet. Wens ek kon dit beleef het as kind. My eerste bok eers op 32 jarige ouderdom geskiet. Dankie pa dat jy jou kind deel maak van die jagtradisie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2126
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by tafjak » Sun Sep 30, 2012 2:13 am

Blouvalkie

Plesier ou maat! Netjiese skoot onder die omstandighede en darie bok is groot genoeg (het julle hom geweeg) en die vleis sal van die beste wees.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!

User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Location: UITENHAGE

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by BLOUVALKIE » Sun Sep 30, 2012 7:28 am

hallo oom taffie

dankie vir die mooi boodskap!!!!en ja oom ons het die karkas soner die kop bene vel binnegoed ens,geweeg en hy is 30kg  oom was reg met die gewig skat

dankie oom!!!!en en pa gaan vandag begin om te bewerk!!!

hallo oom kalahari

dankie vir die mooi boodskap!!!!!!

groete
VALKIE
Last edited by BLOUVALKIE on Sun Sep 30, 2012 7:37 am, edited 1 time in total.
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 3726
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by Frederik » Sun Sep 30, 2012 7:34 am

Goeie werk daar.

Ek kyk weer die bles op die foto en hy lyk of hy die uitdrukking het op sy gesig wat se "Hoe nou, wat het nou gebeur ??"  ;D
http://t0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcRpgClOMRgtMLUJgYrxdJ_jfPIkRhooBOn3FJixUmtUV5NKjUuQ
I'm all for PEACE go ahead and try I will back you up!

User avatar
Sniper66
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Sun Sep 11, 2011 3:54 pm
Location: Kuruman

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by Sniper66 » Sun Sep 30, 2012 8:11 am

Baie mooi Blouvalkie,dis n voorreg om saam n pa in die jagveld te kan wees,mooi Blesbok daai,lekker dag vir jou.
"Two lines you should never Cross... The horizontal and the vertical"

223 Voere

User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 975
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Location: UITENHAGE

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by PITSMIT » Mon Oct 01, 2012 8:41 am

dis n baie groot plesier ou seun

ons sal vlgd jaar daai takbok kap  jou tag met sy naam op is nogsteeds aan hom vas

ons het lekker saam gejag behalwe die eenkeer toe jy die dooie rus iewers in die veld laat le het en ons al die pad moes terugloop en soek vir hom hahahaha  ;D ;D ;D ;D

maar ek dink nie jy sal gou weer vergeet nie haha

manne ek wil net vir julle se sit alles in die jong outjies in al is dit vriende se kinders as julle nie dalk n seun het nie

hulle geniet dit kwaai

groete almal
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel

User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Location: Midrand

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by SV MAD (Henk) » Mon Oct 01, 2012 8:46 am

Baie geluk Valkie. Mooi bok geklop daar. Jou pa maak jou reg groot, julle kan baie trots voel op mekaar!
ek soek nog wapens...

User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Location: UITENHAGE

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by BLOUVALKIE » Mon Oct 01, 2012 11:52 am

hall al die ooms

dankie vir die mooi  boodskappe en dankie oom Henk!!!!ons is baie!!!!

groetnis
VALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270

User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Location: Bloemhof. North West

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by Dawid » Mon Oct 01, 2012 12:58 pm

Al hierdie dinge moet jy in jou geheuebank opbou ou seun en eendag als aan jou kinders oordra soos Oom Pine al sy dinge en gebeurtenisse aan ons oorvertel.

Baie en ek se baie van ons het as kinders nie die geleenthede gehad wat julle jongklomp vandag het nie.

Baie geluk en sterkte vorentoe.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602

User avatar
Deeg (Lourens)
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Location: Pretoria

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by Deeg (Lourens) » Mon Oct 01, 2012 1:17 pm

Dis darem maar mooi as die jong manne nog goeie maniere het.....10 uit 10, sommer vir die pa ook!!!!
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub

User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Location: UITENHAGE

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by BLOUVALKIE » Mon Oct 01, 2012 6:19 pm

hallo oom deeg en oom dawid

dankie vir die mooi boodskappe  en dankie oom dawid!!ek sal altyd hierdie goed in my geheuebank hou!!!!

groete
VALKIE.
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270

User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Location: Bloemhof. North West

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by Dawid » Mon Oct 01, 2012 6:42 pm

Janee alles is tedanke aan onse Skepper wat aan jou die voorreg gee om al hierdie ondervinding en gebeurtenisse saam met jou Pa te kan meemaak sodat jy dit ook eendag aan jou kinders kan oordra.

Geluk ook aan jou Pa wat jou die blootstelling bied. Jy moet die Oukerel sommer n stywe druk gee en nie van Ma vergeet nie.......smaak my julle 2 skeep ha af.. ;D ;D

Groetnis en Mooiloop Valkie
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602

User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Location: UITENHAGE

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by BLOUVALKIE » Tue Oct 02, 2012 9:35 am

hallo oom dawid

nee ons skeep darm nie ma muis af nie!!!!!!!!!!!!!!!

dis reg oom ek sal my pa n lekker vet druk gee!!!!!!!!!

groete
VALKIE!!!
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270

User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 4989
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by theedge » Tue Oct 02, 2012 9:33 pm

Bvalkie  Baie geluk my maat jy het dit weer gedoen, netjies hoor sien some pa is weer uit sy vel trots geluk
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5963
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by Marc » Wed Oct 03, 2012 8:37 am

Dawid wrote:
Al hierdie dinge moet jy in jou geheuebank opbou ou seun en eendag als aan jou kinders oordra soos Oom Pine al sy dinge en gebeurtenisse aan ons oorvertel.

Baie en ek se baie van ons het as kinders nie die geleenthede gehad wat julle jongklomp vandag het nie.

Baie geluk en sterkte vorentoe.
Mooi gemaak Valkie, julle is baie bevooreg jong. Geniet elke oomblik daarvan, as jy jou o? uitvee werk jy self en moet dan vir pa se bokke betaal  ;D ;D ;D

Mooiloop
Marc
Last edited by Marc on Thu Oct 04, 2012 9:56 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Location: UITENHAGE

Re: my jagseisoen afgesluit

Post by BLOUVALKIE » Thu Oct 04, 2012 7:41 pm

Hallo oom marc en oon theedge

Dankie vir die mooi boodskappe en oom marc,ek is baie bevoorreg!!!

Dankie oom edge!!!

Groete
VALKIE!!
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270

Post Reply

Return to “Algemeen/General”