nuwe jongman

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
zop
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Oct 01, 2015 11:17 am

nuwe jongman

Post by zop » Sat Jan 16, 2016 12:36 pm

Hallo ooms en tannies ek is nuut hier ,ek is baie lief vir skiet en geniet die jakkals jag ook ek is nog nie n perfesioneel nie maar ek het darm al n hele paar omgedop ,ek is baie passievol vir jag en selfs bekruip al het ek nie n roer by my nie ,ek geniet dit baie om van als en almal te lees! ;D

User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2304
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Location: Upington

Re: nuwe jongman

Post by alecjohnson » Sat Jan 16, 2016 12:52 pm

Welkom! van waar is jy? Zop, is jy 'n dief in die nag? (zop was die woord op skool vir my gewees vir steel! :))

zop
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Oct 01, 2015 11:17 am

Re: nuwe jongman

Post by zop » Sat Jan 16, 2016 2:28 pm

haha nee oom , ek is van die ooskaap O0

User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2304
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Location: Upington

Re: nuwe jongman

Post by alecjohnson » Sat Jan 16, 2016 3:01 pm

Ek is nie oom nie ek is Alec

User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 1886
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Location: Cradock

Re: nuwe jongman

Post by Frikkie Coetzee » Sat Jan 16, 2016 6:42 pm

Alec. Lanklaas die term gehoor. Ons het dit "zoy" of "zops" genoem.

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2055
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: nuwe jongman

Post by Apie » Sun Jan 17, 2016 1:45 pm

Daai nool het my kosblik gezoy....


Dink ek nou terug aan al die ou woorde wat ons gebruik het...

zop
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Oct 01, 2015 11:17 am

Re: nuwe jongman

Post by zop » Sun Jan 17, 2016 5:52 pm

hahah dit is reg alec ,ons terms deesdae verskil baie soos "gaf" en "knock" is die nuwe terme.(in engels uit gespreek)

User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Location: Paarl
Contact:

Re: nuwe jongman

Post by Boesman10 » Mon Jan 18, 2016 9:40 am

Welkom op die forum
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble

jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Location: FICKSBURG

Re: nuwe jongman

Post by jamalley » Mon Jan 18, 2016 12:21 pm

Welkom Alec

Post Reply

Return to “Algemeen/General”