HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Location: Ladysmith

Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE

Post by Reggie Gerber » Tue Jan 24, 2012 3:32 pm

Well done Valkie

Keep on practising and learning all the time. Enjoy every moment

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm

User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 975
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Location: UITENHAGE

Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE

Post by PITSMIT » Wed Jan 25, 2012 10:17 am

alles is n groot plesier my klein bulperd

pa is bly jy geniet dit

ons gaan dit nog baie doen as ons gespaar bly
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel

User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 593
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Location: Century City

Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE

Post by Heinds » Wed Jan 25, 2012 11:05 am

Baie geluk ou grootman, jy is darm 'n goeie voorbeeld vir al die jong latte!

Baie geluk aan jou pa wat jou so mooi grootmaak en tyd insit, mag dit 'n voorbeeld wees aan al die pa's wat so min tyd met hulle kinders spandeer.

Groete ou Valk!
Sako 85 6mm Dasher
Howa 22-250 Rem
Howa 6MM Creed
Tikka .260 RemAI
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U

Fanie

Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE

Post by Fanie » Mon Jan 30, 2012 7:13 pm

Ja nee ek stem.  Mens sal graag wil he meer van die opkomende manne moet by die skietkuns betrokke wees.

Ouboet, ek dink jy moet jou pa 'n groot druk van waardering gaan gee.  Ek moes wag tot ek groot was voor ek kon begin skiet, al het al die ou mense gewere en goeters gehad.  Wel ons het nie rerig wild op die plaas gehad nie en my pa het nie jagters toegelaat nie.  Hy het ook geglo die skote jaag die wild weg so...

User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5963
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Location: Vaalpark Sasolburg

Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE

Post by Marc » Mon Jan 30, 2012 9:20 pm

Baie geluk ou maat !

Jy kan maar gerus jou naam verander na "OU YSTER"

S? vir jou pa hy sal moet begin spaar, want hierdie is die begin GROOT dinge !!! Gee jou pa 'n groot druk en s? sommer vir hom die oom s? ook dankie dat hy die tyd gaan spandeer om jou van jag te leer.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner

User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Location: Durbanville - Weskaap

Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE

Post by DawieKotze » Wed Feb 08, 2012 9:37 am

Baie mooi gegooi daar ou maat!!

Jy laat mens terug verlang toe ons ook nog so jonk was! Gebruik elke geleentheid om jou passie uit te leef en wat is dan lekkerder as jy dit so saam met jou Pa en leemeester kan doen!!

Geluk PITSMIT met 'n Bulseun!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!

User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 975
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Location: UITENHAGE

Re: HEEE HAAAAA!!! MY EERSTE

Post by PITSMIT » Wed Feb 08, 2012 9:46 am

baie dankie madako

ek is baie trots op die klein bulperd en baie dankie vir al julle manne wat hom so mooi ondersteun met al die gelukwense ;) ;)

dit beteken vir hom so baie dat die ooms so met hom praat en gelukwense gee 8)

p.s.  ek moet hoor dat hy my deesdae sal leer.  pa weet blykbaar nog nie alles nie :o :-X

groete almal
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel

Post Reply

Return to “Algemeen/General”