Pay it forward

Items for "Pay forward"/ Items om later te betaal...
Post Reply
Ranger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

Re: Pay it forward

Post by Ranger » Tue Apr 17, 2018 8:19 am

Bases for Winchester 70 as per description on the box
https://i.imgur.com/ppoYstR.jpg


1" Ruger rings
https://i.imgur.com/3JusM27.jpg

Postage for your account. Take both or either.
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19

Wildeboer
Full Member
Full Member
Posts: 198
Joined: Mon Nov 05, 2012 9:20 pm
Location: Colesberg

Re: Pay it forward

Post by Wildeboer » Tue Apr 17, 2018 8:32 am

Hi Ranger,
Kan ek hul kry asb vir my swaer?
Theuns

Ranger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

Re: Pay it forward

Post by Ranger » Tue Apr 17, 2018 11:27 am

Wildeboer wrote:Hi Ranger,
Kan ek hul kry asb vir my swaer?
Theuns

Hi Theuns, they're yours. Send me a PM with your cell and we can chat on whatsapp.
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19

Ranger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

Re: Pay it forward

Post by Ranger » Wed Apr 18, 2018 6:01 am

Ranger wrote:Bases for Winchester 70 as per description on the box
https://i.imgur.com/ppoYstR.jpg


1" Ruger rings
https://i.imgur.com/3JusM27.jpg

Postage for your account. Take both or either.

Still available
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6384
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Pay it forward

Post by PWV » Wed Apr 18, 2018 9:01 am

Hi Ranger

By Stormberg het julle seker nie 'n Postnet nie. PM my maar jou besonderhede en wat die posgeld gaan beloop, dan stuur ek die geld en my adres. Kan ook Whatsapp by 08vier7twee15953. AS BEIDE NOG BESKIKBAAR IS!
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

bishop3006
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Location: Pretoria

Re: Pay it forward

Post by bishop3006 » Wed Apr 18, 2018 9:06 am

PWV, maar hulle het seker 'n Pep Stores? Ek hoor dat mens deesdae van Pep na Pep ook pakkies kan stuur vir slegs R50. Ek verbeel my daar is 'n grootte-beperking, maar amper elke dorpie en selfs klein gehuggie het 'n Pep...

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6384
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Pay it forward

Post by PWV » Wed Apr 18, 2018 9:12 am

bishop3006 wrote:PWV, maar hulle het seker 'n Pep Stores? Ek hoor dat mens deesdae van Pep na Pep ook pakkies kan stuur vir slegs R50. Ek verbeel my daar is 'n grootte-beperking, maar amper elke dorpie en selfs klein gehuggie het 'n Pep...
Dankie, bishop3006. Ranger moet maar laat weet!
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

J le Roux
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 459
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: Pay it forward

Post by J le Roux » Wed Apr 18, 2018 9:51 am

"Posted: Tue Jan 30, 2018 7:43 pm



Location: Pietersburg Limpopo
Ek stel so 150 7x57 PMP doppe beskikbaar. Ek is van Pietersburg.

Groete
Johan
"
Ek herhinder almal maar net dat ek nog die 7x57 mauser doppe beskikbaar het. Ek het Normas gekoop en sal die PMP's graag vir iemand wil gee.

Groete
Johan
_________________
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser

bishop3006
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Location: Pretoria

Re: Pay it forward

Post by bishop3006 » Wed Apr 18, 2018 10:13 am

Johan, aangesien niemand hulle gevat het nie sal ek asb.

Ranger
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 441
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Location: Stormberg, Eastern Cape

Re: Pay it forward

Post by Ranger » Wed Apr 18, 2018 11:13 am

PWV wrote:Hi Ranger

By Stormberg het julle seker nie 'n Postnet nie. PM my maar jou besonderhede en wat die posgeld gaan beloop, dan stuur ek die geld en my adres. Kan ook Whatsapp by 08vier7twee15953. AS BEIDE NOG BESKIKBAAR IS!

Hi PWV, yes we do have a Postnet and now recently, an Aramex box. Will send you a WhatsApp now.
Howa 30.06 / 6.5 CM
Colt LE6920
Beretta SP1 / 1301
Mahely .22LR
CZ Shadow 2
Glock 19

J le Roux
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 459
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Location: Pietersburg Limpopo

Re: Pay it forward

Post by J le Roux » Wed Apr 18, 2018 1:10 pm

Bishop, dis reg so. Ek het jou ge-PM.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels daar nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6384
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Pay it forward

Post by PWV » Wed Apr 18, 2018 2:35 pm

Ranger wrote:
PWV wrote:Hi Ranger

By Stormberg het julle seker nie 'n Postnet nie. PM my maar jou besonderhede en wat die posgeld gaan beloop, dan stuur ek die geld en my adres. Kan ook Whatsapp by 08vier7twee15953. AS BEIDE NOG BESKIKBAAR IS!

Hi PWV, yes we do have a Postnet and now recently, an Aramex box. Will send you a WhatsApp now.
Gaan nie die items van Ranger neem nie. Dit is hopelik weer beskikbaar.
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Location: Pretoria

Re: Pay it forward

Post by afriventure » Sun Apr 22, 2018 9:43 am

Manne
Ek sien die "topic" se bladsye hardloop weg - Geno? Almal post nuwes hier, ek stel voor begin elke keer 'n nuwe "topic" as jy 'n item wil plaas, dis makliker vir almal om te sien.

Groete
Johan

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8768
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Pay it forward

Post by Capt. Oblivious » Mon Apr 23, 2018 7:57 am

afriventure wrote:Manne
Ek sien die "topic" se bladsye hardloop weg - Geno? Almal post nuwes hier, ek stel voor begin elke keer 'n nuwe "topic" as jy 'n item wil plaas, dis makliker vir almal om te sien.

Groete
Johan

Jy dink nie dalk Geno het kla genoeg om te doen met al die ander threads en regte lewe om nog elke pay it forward thread te manage sodat mense nie nou nie deur mekaar raak met al die goed nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
afriventure
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Location: Pretoria

Re: Pay it forward

Post by afriventure » Mon Apr 23, 2018 8:37 am

Jy verstaan verkeerd, ek doen net 'n beroep op almal om elke keer 'n nuwe draad te begin plaas van om als op een "topic" van Geno te sit.

User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 2611
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: Pay it forward

Post by joe rocket » Mon Apr 23, 2018 8:58 am

Klik links bo op "subscribe to topic." Elke keer wanneer daar n nuwe post gemaak word kry jy n epos.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 623
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Paarl

Re: Pay it forward

Post by Viking » Mon Apr 23, 2018 10:04 am

afriventure wrote:Manne
Ek sien die "topic" se bladsye hardloop weg - Geno? Almal post nuwes hier, ek stel voor begin elke keer 'n nuwe "topic" as jy 'n item wil plaas, dis makliker vir almal om te sien.

Groete
Johan
Pay it forward is 'n standaard hofie op die forum

Johan se voorstel maak sin....hier is items op Geno se draad nog nie opgeneem nie en jy soek jou gat af om te onthou waar dit item was. Net om 3 bladsye later te lees iemand het die item raakgelees en toe geneem!

Tegnies behoort 'n item geplaas te word onder die "pay it forward hofie"en die ou wat die item neem begin dan 'n nuwe draad met sy item wat geplaas word, sodra die item opgeraap word moet die nemer sy artikel weer op 'n nuwe draad plaas.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 571
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Location: Riebeek Kasteel

Re: Pay it forward

Post by Riebeeker » Mon Apr 23, 2018 11:39 am

Dalk makliker om die eerste 10 bladsye dan te delete?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF

User avatar
HennieC
Hero Member
Hero Member
Posts: 602
Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Location: Sasolburg

Re: Pay it forward

Post by HennieC » Mon Apr 23, 2018 11:57 am

Ranger wrote:
Ranger wrote:Bases for Winchester 70 as per description on the box
https://i.imgur.com/ppoYstR.jpg


1" Ruger rings
https://i.imgur.com/3JusM27.jpg



Postage for your account. Take both or either.

Still available

Ranger ek sal hulle vat. Stuur my jou nommer asb dat ons reelings maak. My nommer is 07six0450two04

Dankie.


18/05/2018
Ranger het nog nie kontak gemaak nie.
Last edited by HennieC on Fri May 18, 2018 5:43 am, edited 1 time in total.

User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 679
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Location: BRACKENFELL

Pay it forward

Post by Francoisv » Wed May 02, 2018 7:40 pm

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180502/90288722f315d28c1a63b69efc197dc5.jpg

Verkieslik vir iemand in die Kaap, maar sal kan Postnet

2 diffusers vir chrony.


“The Only Easy Day Was Yesterday”
Last edited by Francoisv on Wed May 02, 2018 8:02 pm, edited 1 time in total.
Die lewe is te kort vir net een geweer.

Francois Vogel

bishop3006
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Location: Pretoria

Re: Pay it forward

Post by bishop3006 » Wed May 02, 2018 7:47 pm

Francois se foto:

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180502/90288722f315d28c1a63b69efc197dc5.jpg

japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Location: Pretoria

Re: Pay it forward

Post by japievan » Thu May 17, 2018 10:30 am

Dagsê almal (Is geneem deur Bushbuck)

Ek het 86 PMP 270Win doppe wat ek nie meer gebruik nie. Indien iemand dit kan gebruik kan hy dit kry.

Is wel een keer gelaai.

Kan my kontak op 084 693 twee 069
Last edited by japievan on Thu May 17, 2018 3:13 pm, edited 1 time in total.

Bushbuck13
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Sep 27, 2017 4:10 pm
Location: Port Elizabeth

Re: Pay it forward

Post by Bushbuck13 » Thu May 17, 2018 12:08 pm

Hi Japie. Ek sal dit vat. Sal dit baie waardeur. Dankie.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
EVERYONE wants to eat....but a few are willing to hunt !!

japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Location: Pretoria

Re: Pay it forward

Post by japievan » Thu May 17, 2018 1:00 pm

Bushbuck
Stuur vir my 'n SMS/Whatsup dan reel ons om dit by jou te kry.

Bushbuck13
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Wed Sep 27, 2017 4:10 pm
Location: Port Elizabeth

Re: Pay it forward

Post by Bushbuck13 » Thu May 17, 2018 9:02 pm

Dankie Japie. Waardeur !


Sent from my SM-G920F using Tapatalk
EVERYONE wants to eat....but a few are willing to hunt !!

Post Reply

Return to “Items/Items”