JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat May 25, 2019 3:03 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu May 16, 2019 6:22 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Posts: 181
Location: Faerie Glen, Pretoria
Goeie dag manne. Kan iemand asb loer of ek naby 'n node is?

Geweer: SAKO Finnbear Delux L61R
Kaliber: 30-06
Koeel: Nosler BT Hunting
Koeel gewig: 165gr
Maak van Dop: Sako
Dop H2O: 70.8gr
Slagdop: CCI200
TPL: 82.57mm
Dop Lengte: 63.13mm
Loop Lengte: 621 mm = 24.44 Inches
Kruit: S355
Lading: 52.5gr
Chrony: 5m
Gemiddelde spoed oor 5 skote: 2737.3 fps

Byvoorbaat dank!
Deon


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 16, 2019 6:33 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jan 25, 2011 7:57 am
Posts: 180
Location: Leonardville, Namibia en UAE
Goeie dag,

Jy is naby, kort nog so 30 fps om daar te kom.

Mooi aand.


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
Herman Louw


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 16, 2019 6:42 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15309
Location: Vereeniging
Die hoogste node is by 2750vps op die chrony en 52,8gr sal dit maak werk.

'n 180gr koeël teen so 2710vps sal ook nie 'n slegte roep wees nie. Druk is by 54K psi. Dink daaraan as jy wel sulke gewig koeëls het.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 17, 2019 12:25 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Posts: 181
Location: Faerie Glen, Pretoria
Dankie Herman en Oom Tripod. Ek gaan hom so probeer en sal terug voer kom gee.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 21, 2019 7:32 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Posts: 181
Location: Faerie Glen, Pretoria
So bietjie terug voer. Dit is hoe hy nou groepeer op 200 meter. Dit is met 'n 3.93 mm jump. Miskien kan ek bietjie nader aan die lande gaan.

Dankie vir die voorstel van die 180gr koeëls. Ek gaan hulle laai met die volgende lading ontwikkeling.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 21, 2019 8:29 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Posts: 1510
Location: Boksburg
tripodmvr wrote:
Die hoogste node is by 2750vps op die chrony en 52,8gr sal dit maak werk.

'n 180gr koeël teen so 2710vps sal ook nie 'n slegte roep wees nie. Druk is by 54K psi. Dink daaraan as jy wel sulke gewig koeëls het.

Deon, ek sal versker die 180gr oorweeg as ek jy is.
Ek besit ook n Sako Finnbear en skiet 180gr BT's teen net so onder 2750vps, dan laai ek ook die 180gr Accubonds wat presies dieselfde POI het.
Al probleem is ek gebruik S365 en soos ons almal weet is dit maar skaars deesdae.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 21, 2019 2:16 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Posts: 181
Location: Faerie Glen, Pretoria
Sako 30-06, ek het dieselfde ondervind met 180gr BT's en 180gr Accubonds. Hulle skiet op die selfde plek, by gesê dit was fabrieks Nosler ammunisie.

Wat sal 'n veilige begin lading wees en sal ek S365 of S355 probeer? Ek het darem nog 'n blik S365 en so paar S355


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 21, 2019 3:45 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Posts: 1510
Location: Boksburg
Deon R wrote:
Sako 30-06, ek het dieselfde ondervind met 180gr BT's en 180gr Accubonds. Hulle skiet op die selfde plek, by gesê dit was fabrieks Nosler ammunisie.

Wat sal 'n veilige begin lading wees en sal ek S365 of S355 probeer? Ek het darem nog 'n blik S365 en so paar S355

Soos die manne al voorheen genoem het, dis baie gevaarlik om "resepte" uit te ruil, so wees baie versigtig.Begin dalk op 50gr en werk dan op. Maak ook seker van die brandtempo van jou lot S365 wat jy het. S355 sal meer geskik wees vir die ligter koeels en nie vir 180gr nie.

My resep lyk so :
S365 Lot 084
54,9gr
Spoed 2750vps


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 22, 2019 1:42 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Posts: 181
Location: Faerie Glen, Pretoria
Dankie aan almal vir die inligting. Ek het nou bietjie gedink oor die saak en beoog om die 180 greiners, eerder dan met ingevoerde kruit 'n lading ontwikkeling te doen as gevolg van die droogte met S365.

Sako 30-06, ek los sommer so fototjie van my geweer, gemaak in 1961 en nog bitter min gewerk, ek raai jou L61R lyk ook so.

Groete
Deon


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 22, 2019 2:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Posts: 1510
Location: Boksburg
Deon R wrote:
Dankie aan almal vir die inligting. Ek het nou bietjie gedink oor die saak en beoog om die 180 greiners, eerder dan met ingevoerde kruit 'n lading ontwikkeling te doen as gevolg van die droogte met S365.

Sako 30-06, ek los sommer so fototjie van my geweer, gemaak in 1961 en nog bitter min gewerk, ek raai jou L61R lyk ook so.

Groete
Deon

Ek sien nou jy het die Deluxe, vrekmooi geweer. Myne is ongelukkig net die Finnbear.
Ons kan ruil as jy wil ;D


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 10 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group