260 REM met Balistix Target punte

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8720
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by Capt. Oblivious » Tue Oct 29, 2019 1:18 pm

Image
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Duif
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Location: Alberton

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by Duif » Tue Oct 29, 2019 1:23 pm

Capt. Oblivious wrote:Image
ImageImage
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 939
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Location: Johannesburg

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by Dale SH » Tue Oct 29, 2019 2:38 pm

Based on the advise Driepoort gave you on your first posts I also assumed that you would be using his suggested lower charge.
So do as he says now and use the reduced charge and your shorter TPL.
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Ruger Hawkeye African 9.3x62

Duif
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Location: Alberton

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by Duif » Tue Oct 29, 2019 2:57 pm

Dale SH wrote:Based on the advise Driepoort gave you on your first posts I also assumed that you would be using his suggested lower charge.
So do as he says now and use the reduced charge and your shorter TPL.
Sorry Dale I thought I need to re measure as if it is the first time. I was scared that my case will be below 90% full.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Duif
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Location: Alberton

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by Duif » Tue Nov 05, 2019 8:09 pm

tripodmvr wrote:Die node is by die spoed wat ek bereken het. Die lading moet dus verminder en 40gr lyk nog reg. Jy kon onmiddelik gesien het dat die spoed nie afgeneem het nie. Dit sou jou komponente gespaar het.

In dien jy twee elemente verander weet jy nie watter een 'n moontlike invloed gehad het nie. Beperk dus tot een element op 'n slag. Verminder nou die lading en skiet 3 skote vir spoed en groepering.
Goeie naand, Tripod en Dale. Ek het saterdag weer gaan skiet. Ek hoop nie ek het weer verkeerd gedoen nie, maar ek het drie verskillende ladings geskiet om te sien of my 40gr in my node band is. Ek het die kort TPL van 70.7mm gebruik. Die spoed is weer met die ms gemeet teen fps. In elke groep is daar een skoot wat die E/S opvoeter.

39.8gr:
2789
2791
2785
2783
2760

40.0gr
2797
2787
2766
2794
2776

40.2gr
2826
2813
2803
2807
2812

Moet ek by 40gr bly en met die TPL speel?

Baie dankie vir julle hulp
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16143
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by tripodmvr » Tue Nov 05, 2019 9:13 pm

Ek dink die belangrikste vraag is, hoe lyk die groepe. Kan jy fotos plaas? Ek sal ES eers ignoreer en na die groepering kyk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Duif
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Location: Alberton

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by Duif » Tue Nov 05, 2019 9:40 pm

tripodmvr wrote:Ek dink die belangrikste vraag is, hoe lyk die groepe. Kan jy fotos plaas? Ek sal ES eers ignoreer en na die groepering kyk.
Die groepe was baie swak, miskien is dit ek, maar met my .308 skiet ek darm beter groepe as dit.

39.8gr
39.8.jpg
40.0gr
40.jpg
40.2gr
40.2.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16143
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by tripodmvr » Wed Nov 06, 2019 5:42 am

Met die 40,2gr lading as basis vir die QL berekening is 40,6gr vir 2838vps die aanbeveling om op node te wees.

Het jy die groepe met die MS aan geskiet? Indien wel, kan dit die groepe beinvloed en moet jy kyk hoe dit daarsonder sal lyk. Onthou net dat slegs die lading aangepas word. TPL en ander soos dopvoorbereiding moet dieselfde gehou word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Duif
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Wed Mar 07, 2018 10:07 am
Location: Alberton

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by Duif » Wed Nov 06, 2019 6:00 am

tripodmvr wrote:Met die 40,2gr lading as basis vir die QL berekening is 40,6gr vir 2838vps die aanbeveling om op node te wees.

Het jy die groepe met die MS aan geskiet? Indien wel, kan dit die groepe beinvloed en moet jy kyk hoe dit daarsonder sal lyk. Onthou net dat slegs die lading aangepas word. TPL en ander soos dopvoorbereiding moet dieselfde gehou word.
Baie dankie. Ja dit was geskiet met die MS aan. Sal die lading aanpas en gaan kyk wat maak dit.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Savage AXIS II XP .308 Win
Savage Mod 11 .260 Rem
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8720
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 260 REM met Balistix Target punte

Post by Capt. Oblivious » Wed Nov 06, 2019 8:23 am

Duif, skiet daai groepe sonder die MS en kyk hoe hulle lyk, as hulle nie verbeter nie speel dalk so bq vinnig met TPL en as hulle nog steeds nie lyk soos jy hulle wil he nie beweeg aan nie n ander koel toe. Die 2de groep lyk nie sleg nie is net daai 2 flyers wat moontlik die MS kon wees maar party keer wil n loop net nie daai koel skiet nie

Persoonlik as n .2gr meer kruit my so groot verskil op die tyken gee sou ek iets anders probeer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Post Reply

Return to “Quick Load Herlaai Program/Reloading Program”