338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1815
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Location: Bronkhorstspruit

338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Smitstertjies » Wed Aug 14, 2019 5:49 pm

Weet julle of daar al so file is ?

Is hier dalk iemand op die forum met so file?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4504
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Location: Wes-Tvl Christiana

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by James Wilson » Wed Aug 14, 2019 5:50 pm

Genade, jy moet n foto opsit van daardie patroon!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!

User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1815
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Location: Bronkhorstspruit

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Smitstertjies » Wed Aug 14, 2019 6:03 pm

Gewone 338 LM links. Improved regs//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/2693424edac0fa4957f54e14b90a7a7a.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 611
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Location: Port Elizabeth

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Speelmansjagter » Wed Aug 14, 2019 6:06 pm

Ek volg maar die een...
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by jankraay » Wed Aug 14, 2019 6:20 pm

Smitstertjies wrote:Weet julle of daar al so file is ?

Is hier dalk iemand op die forum met so file?
Martin watse punt gaan jy skiet?


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by jankraay » Wed Aug 14, 2019 6:26 pm

Ek het nie die QL file nie maar ek kan jou in n rigting sit wat jou sal help.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/6e3941024f5b8d488fdc7a7b94245fad.jpg

.338 AI gelaai met Retumbo en n 285 ELD M.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/0dfe9cb370a998bfed99062c90bdf8cd.jpg

Daar is die roer.

Laat weet as ek op privaat kanaal kan help met die lading.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1815
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Location: Bronkhorstspruit

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Smitstertjies » Wed Aug 14, 2019 6:27 pm

Jan, ek en jy het al lank oor die foon gepraat hieroor, maar my gaai bly juk. Ek dink aan n 300gr Berger, 32 duim loop. Maar ek wil eers op QL rondspeel met n paar scenarios.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by jankraay » Wed Aug 14, 2019 6:29 pm

Smitstertjies wrote:Jan, ek en jy het al lank oor die foon gepraat hieroor, maar my gaai bly juk. Ek dink aan n 300gr Berger, 32 duim loop. Maar ek wil eers op QL rondspeel met n paar scenarios.
Ek stuur vir jou my drop sheet vanaf Strelok.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16419
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by tripodmvr » Wed Aug 14, 2019 6:33 pm

Daar is wel seker ander aspekte wat geraak word, maar die hoofsaak is dat die dopvolume vergroot word. Vir tydelike gebruik kan die bestaande LM dop gewysig word (daar is so funksie in QL) en dan kan die "nuwe" 338AI so benoem word. Verander die volume en stoor dit met jou nuwe naam. Kies en gebruik dit en kyk hoe dit werk met die ladings wat jy geskiet het. Beperk aanvanklik die druk en kyk hoe vergelyk jou berekende waardes met dit wat jy kry. Jou BRF waardes behoort dalk selfs naby aan die voriges te wees.

Praat dan kyk ons wat gedoen kan word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1815
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Location: Bronkhorstspruit

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Smitstertjies » Wed Aug 14, 2019 6:38 pm

Dankie Oom. Ek sal so maak. Maar in die geval wou ek met QL rondspeel eers om te kyk waar die nodes is voor ek die moeite doen om loop te vervang. Die yanks se inligting is maar skraps en ek vertrou ook nie hulle internet ladings altyd nie.....................
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16419
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by tripodmvr » Wed Aug 14, 2019 6:46 pm

Weet jy naastenby wat die nuwe dopvolume is? Ek het 32 duim loop. Watter brandmiddel?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16419
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by tripodmvr » Wed Aug 14, 2019 7:08 pm

Groot raaiskoot aan my kant.
Smittie 338LM AI MRP2 Berger 300 Hybr.jpg
Lyk asof jy so 50vps + kan wen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1815
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Location: Bronkhorstspruit

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Smitstertjies » Wed Aug 14, 2019 7:27 pm

Dankie Oom.

Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.

Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8848
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Capt. Oblivious » Thu Aug 15, 2019 8:46 am

Smitstertjies wrote:Dankie Oom.

Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.

Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................

Die yanks gebruik nie QL nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1815
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Location: Bronkhorstspruit

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Smitstertjies » Thu Aug 15, 2019 8:56 am

Greg Duley

03-18-2014, 14:47

Guys, just to reiterate, we have the full Oehler Ballistic Lab including pressure testing gear, and in the 338 Lapua AI with N570 and Re33, for the same pressure you will be at least 30 fps slower with N570. Or to put it another way, if you're getting the same velocity with both, the pressure will be about 4000 to 5000psi more with N570.
In our 28" barreled 338 FXs with a conventional throat with about .150" of freebore (our version of a max capacity 338 Lapua improved), for 70,000psi which is ok with this brass in a strong custom action, we get 2975 to 2980fps with N570, and 3020fps with Re33. And at this pressure Lapua brand brass shows no brass flow or pressure signs at all, which can catch the unwary out. We actually load Remington action based rifles to 65,000psi, so a lot short of 70,000psi, and get about 2950 fps with N570 and 2980 fps with Re33 out of a 28" barrel. Your 30" barrels will obviously produce more velocity for the same pressure, probably about another 25 to 30 fps.
Hopefully that should save a bit of guessing pressure wise in your load work ups with these powders.


Hierdie kom net so van n amerikaanse forum af. Lyk my die yanks bang f.kk.l :):
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8848
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by Capt. Oblivious » Thu Aug 15, 2019 9:00 am

Daai manne speel nie, voor hulle met ladings begin skiet hulle die koel en kruit tot waar die slot of begin vas sit of die primer blank, daar weet hulle nou wat die geweer en koel/kruit se max spoed/druk is en dan begin hulle met lading ontwikkeling.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by jankraay » Thu Aug 15, 2019 9:01 am

Capt. Oblivious wrote:
Smitstertjies wrote:Dankie Oom.

Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.

Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................

Die yanks gebruik nie QL nie
Ek ook nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16419
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Post by tripodmvr » Thu Aug 15, 2019 12:28 pm

jankraay wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Smitstertjies wrote:Dankie Oom.

Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.

Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................

Die yanks gebruik nie QL nie
Ek ook nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
O, ek sien. Jy kyk hom met og, seg jy !!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Post Reply

Return to “Quick Load Herlaai Program/Reloading Program”