9.3x62 Revolusie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 391
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse »

Philip_L wrote: Sat Aug 22, 2020 8:38 pm Image
Daarsy! Na al die lees en wonder en dink het ek ook nou aangesluit by hierdie klub!
Ek kyk al n ruk lank vir n groter kaliber om staanplek in my kluis te kry en elke keer kom ek terug na die nege-drie toe. Nou net vir die lank wag vir die lisensie en dan te kan begin saam praat met die manne wat WEET...
En dan is dit nog n CZ550. Kan nie beter nie. Baie geluk en geniet hom, jou ander gewere mag dalk nou n bietjie stof opgaar.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1274
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lategan1 »

Baie geluk Philip! Begin solank jou ander gewere vol ghries smeer vir ‘storage’. Hierdie bulletjie is effe verslawend. As tot die Amerikaners van hom begin hou, moet jy weet.

In Europa is hy uiters gewild vir ‘wild boar’ en red- en roedeer ens. jag. Vra vir die Duitsers en hulle Blaser 9.3x62’s, al geweer waaroor hulle deesdae gesels. Natuurlik is die 30.06 ook êrens in die gesprek. 8)

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2456
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Location: Otavi, Namibia

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Flip Nel »

Philip_L wrote: Sat Aug 22, 2020 8:38 pm Image
Daarsy! Na al die lees en wonder en dink het ek ook nou aangesluit by hierdie klub!
Ek kyk al n ruk lank vir n groter kaliber om staanplek in my kluis te kry en elke keer kom ek terug na die nege-drie toe. Nou net vir die lank wag vir die lisensie en dan te kan begin saam praat met die manne wat WEET...
Baie Geluk jy gaan baie pret met hom geniet
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6481
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Baie geluk!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 810
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Location: Kuils Rivier Kaapstad

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Jurgen Visser »

nice , jy sal hom geniet
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1503
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Location: Johannesburg

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Dale SH »

Welcome to the club. Enjoy your rifle.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Ruger Hawkeye African 9.3x62
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2438
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Apie »

Welkom en geluk!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2177
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Nico Harris »

9.3 het die job perfek gedoen.
Bul- 93m - 286gr woodleigh- 78,5% retensie.
Bul het gele- quartering away. Sy rug afwaarts na die kant wat hy lê. Skoot so 3 hand breedtes agter die blad in en het deur die longe gegaan en die ver skouer gebreuk en onder die vel gestop.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A tipe
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2177
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Nico Harris »

Koei was 38m. Skoot is agter die blad in en het agter die blad onder die vel gesit. Sy so 60m gehardloop en gaan lê. Sy is n opvolg skoot as standaard prosedure gegee, maar was eintlik klaar dood.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A tipe
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 10379
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Capt. Oblivious »

Netjies Mater baie geluk, hoe voel daai boude van die bekruip?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2177
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Nico Harris »

Dankie Sieb! Jis eks lekker styf. 35km in drie dae en meeste op my gat geskuif of gekruip🤣
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A tipe
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 696
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Location: Pretoria

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by knipmes »

Geluk met jou buffels!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2177
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Nico Harris »

knipmes wrote: Sun Aug 23, 2020 8:18 pm Geluk met jou buffels!

Baie dankie!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A tipe
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6481
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by DWB »

Baie geluk Nico!!!! Welgedaan!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff - 450 Rigby
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1274
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Location: Boland

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Lategan1 »

Baie mooi en geluk Nico. Baie jaloers.

Ten minste is jou gat styf van kruip en nie die buffel se toedoen nie!

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4913
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by ruaanb »

Baie geluk Nico!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2438
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Apie »

Nico Harris wrote:Koei was 38m. Skoot is agter die blad in en het agter die blad onder die vel gesit. Sy so 60m gehardloop en gaan lê. Sy is n opvolg skoot as standaard prosedure gegee, maar was eintlik klaar dood.
Geluk manne!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4769
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Location: Rustenburg

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Carl »

Geniet hom Phillip.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6942
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Wouter Roets »

Baie geluk Nico! Well done! Waar in die wereld het jy gejag?

Groetnis
Wout
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2177
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Nico Harris »

Dankie Wouter. Langs die klaserie wildtuin.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A tipe
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty
User avatar
Hennie Oelofse
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 391
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Hennie Oelofse »

Nico Harris wrote: Sun Aug 23, 2020 7:53 pm 9.3 het die job perfek gedoen.
Bul- 93m - 286gr woodleigh- 78,5% retensie.
Bul het gele- quartering away. Sy rug afwaarts na die kant wat hy lê. Skoot so 3 hand breedtes agter die blad in en het deur die longe gegaan en die ver skouer gebreuk en onder die vel gestop.
Vreeslik baie geluk!! Is dit jou eerste buffel?

Dit is ook al donkie jare n GROOT droom van my. As kind een na die ander buffel jag boeke gelees. Ek gaan volgende jaar as alles mooi loop daai droom bewaarheid bo in die Caprivi.

Op hierdie stadium gaan ek ook Woodleighs laai, maar ek kyk na die hydros. Het n pakkie gekoop, wil nou net laai en toets.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6935
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Arnold »

Baie geluk Nico!!!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2177
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Nico Harris »

Hennie Oelofse wrote: Mon Aug 24, 2020 9:57 am
Nico Harris wrote: Sun Aug 23, 2020 7:53 pm 9.3 het die job perfek gedoen.
Bul- 93m - 286gr woodleigh- 78,5% retensie.
Bul het gele- quartering away. Sy rug afwaarts na die kant wat hy lê. Skoot so 3 hand breedtes agter die blad in en het deur die longe gegaan en die ver skouer gebreuk en onder die vel gestop.
Vreeslik baie geluk!! Is dit jou eerste buffel?

Dit is ook al donkie jare n GROOT droom van my. As kind een na die ander buffel jag boeke gelees. Ek gaan volgende jaar as alles mooi loop daai droom bewaarheid bo in die Caprivi.

Op hierdie stadium gaan ek ook Woodleighs laai, maar ek kyk na die hydros. Het n pakkie gekoop, wil nou net laai en toets.
Hi Hennie.

Ja dit was my eerste.

Hkm die hydros in die 9.3?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A tipe
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2177
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Nico Harris »

Arnold wrote: Mon Aug 24, 2020 10:14 am Baie geluk Nico!!!
Dankie Arnold.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A tipe
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1836
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Malan123 »

Netjies Nico. Baie mooi bul!!! Geluk
Post Reply

Return to “Grootwild Kalibers/Dangerous Game Calibres”