375 Ruger Bende

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1198
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Location: Pretoria

Re: 375 Ruger Bende

Post by Jacquesb » Mon Nov 12, 2012 9:33 am

Manne

Is ek reg as ek se dat die Ruger in 2007 op die mark geplaas is. Dit ding na 5 jaar mee teen 'n reus van 100 jaar oud.

Sover doen hy nie sleg nie,
Hmmm wonder maar net. 8)
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3617
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)

Re: 375 Ruger Bende

Post by Stefan764 » Mon Nov 12, 2012 9:50 am

Jacquesb wrote: Manne

Is ek reg as ek se dat die Ruger in 2007 op die mark geplaas is. Dit ding na 5 jaar mee teen 'n reus van 100 jaar oud.

Sover doen hy nie sleg nie,
Hmmm wonder maar net. 8)
Korrek
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus

User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1846
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Location: Paarl, Wes-Kaap

Re: 375 Ruger Bende

Post by Louis Kriel » Mon Nov 12, 2012 10:22 am

grumpy wrote: Lekker, hy is net jaloers want hy het seker nie een nie!! ;D

Ek gaan by jou kom aanklop vir ladings. Dit wys nie in die somchem boekie nie.
Saak is reg, ek het ook begin met hierdie data wat Yalair geplaas het, dis BAAAIE konswerwatief. ;)
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Thu Nov 15, 2012 6:46 pm

Vandag sms gekry my liksens is goedgekeer.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1639
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Contact:

Re: 375 Ruger Bende

Post by JAGTERSREG-JRM » Thu Nov 15, 2012 7:46 pm

Is dit net ek of byt die .375 Ruger so bietjie.OF is dit dalk die feit dat die Howa so lig is en die Hornady 270Gr so warm gelaai is?

Is daar dalk ladings vir 220Gr in die rondte?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za

User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1639
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Contact:

Re: 375 Ruger Bende

Post by JAGTERSREG-JRM » Thu Nov 15, 2012 9:00 pm

Ek ry more bietjie om die 375 Rugertjie te gaan toets op varke en rooibokke,dit is as hulle wil stilstaan.Soms sien mens net die gatkant as hulle hol.....
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Sun Nov 18, 2012 11:50 pm

Is daar iemand wat 200 gr GS custom laai? In die 20" loop Alaskan?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Sun Nov 25, 2012 7:43 pm

Manne my Kortgat ruger is n die kluis. My ou LEupold 7.5 x met dot gefit. Doppe staan geprim nuwe chrono staanreg, wag net vir die Gs Customs.

Oja terwyl ek primers koop vra ek sommer oor rakammo. R740 vir 20 Hornady solids 300 gr........ek moes net. So as my gat te veel jeuk sal ek kyk waardeur ekkan skiet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Location: Slaapstad

Re: 375 Ruger Bende

Post by Jacko » Sun Nov 25, 2012 8:39 pm

tau wrote: Manne my Kortgat ruger is n die kluis. My ou LEupold 7.5 x met dot gefit. Doppe staan geprim nuwe chrono staanreg, wag net vir die Gs Customs.

Oja terwyl ek primers koop vra ek sommer oor rakammo. R740 vir 20 Hornady solids 300 gr........ek moes net. So as my gat te veel jeuk sal ek kyk waardeur ekkan skiet.
Hoop jy't jou brekvis geniet. Ek het!  ;D
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Mon Nov 26, 2012 4:06 pm

Jacko wrote:
Hoop jy't jou brekvis geniet. Ek het!  ;D
[/quote]

Jou vark ek wag tot 9;20 om te bestel. my babelaas het maar gedruk na daai skaapkop fees. My kort geweer sal nogal lekker pas by jou lengte....... :)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

JohanP
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Mon Jul 30, 2012 8:52 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by JohanP » Tue Nov 27, 2012 10:27 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
.22 Hornet
.308 Musgrave
.375 Ruger

User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1639
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
Contact:

Re: 375 Ruger Bende

Post by JAGTERSREG-JRM » Tue Nov 27, 2012 10:55 pm

Lyk vir my die 375's teel aan.Mooi man, lekker roer :angel:
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za

Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 847
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Location: Randburg

Re: 375 Ruger Bende

Post by Chris Swart » Wed Nov 28, 2012 8:49 am

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Wed Nov 28, 2012 8:57 am

Manne ek het gister sommer 14 skote geskiet met die .375 Ruger  en 20 met my 7mm RM. Alles vanf my bench in die bench posisie. Net t-shirt niks kussing of iets nie (daar was sponse in my bakkie net vir ingeval....)

Die Ruger Laskan se recoil is ANDERS. Die terugskop is minder as my 7mm, maar die energie om die geweer is meer. Die kolf absorbeer die recoil briljant.

Ek was nie ongelmaklik nie, maar na van die skote wat ek geskiet het asof ek agter my .243 sit het dit gevoel of iemand my op die neus slaan soos die skokgolf my slaan.

Ek het 'n pel met die eerste weergawe houtkolf Africans en hy is 'n stewige ou en kla vreeslik van die recoil op sy geweer. Kwikstawe en pacmeyer pad etc. So ek was vreeslik verbaas op die manier wat die roer die recoil hanteer. Die recoil is daar, maar die skiet word nie terug gestamp nie.

My pa het 'n 7mm RM Voere . En as jy sonder die KD 175 gr skiet dan is hy BAIE meer ongemaklik as die Rugertjie. Ek dink dus jy die woord wat ek soek: gemaklik. die recoil is daar, maar die word gemaklik hanteer.

Ek het selfs die 300gr Hornady DGS rontes geskiet om die scope in te kry en na die eerste skoot was ek stom.

My 7mm is my hart se punt, maar hier kom moeilikheid 200 gr teen 3000 + fps is net te veel pret.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3617
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Location: Pretoria (oorspronklik Schweizer-Reneke)

Re: 375 Ruger Bende

Post by Stefan764 » Wed Nov 28, 2012 9:34 am

tau wrote:
Die Ruger Laskan se recoil is ANDERS. Die terugskop is minder as my 7mm, maar die energie om die geweer is meer. Die kolf absorbeer die recoil briljant.
Johnna

Ware woorde mater!! Daai Alaskan se kolf is wat die verskil maak!

Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus

User avatar
MADFIN
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by MADFIN » Thu Jan 17, 2013 2:58 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC

User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1197
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Location: Welkom, Free State

Re: 375 Ruger Bende

Post by Roger » Thu Jan 17, 2013 3:45 pm

As dinge goed gaan het ek binnekort my liksens. Het vanoggend gebel en dis reg vir keuring deur die kommitee.

Hou duim vas.

Roger!
.22 Blackpowder Pistol
CZ .22lr
Howa .223
Webley & Scott .30-06
Boito .410 Single shot
Franchi 12ga Semi-Auto
Remington 1100 12ga Semi-Auto
FN Browning 9mm HP
Hoyt Rampage 72#

User avatar
Jurie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Sun May 29, 2011 12:46 pm
Location: Somerset West

Re: 375 Ruger Bende

Post by Jurie » Thu Jan 31, 2013 8:09 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
30-06 CZ 550, 22-250 Savage S/S Varmint, 22-250 Howa Varmint 1:9 Twist. 6mm Musgrave, .22 BRNO, PCP Hatzan 44 - 10,
12 Br Baretta, 375 Ruger Savage, 223 Sako, S/S Varmint, Savage 300 WSM, 6.5x55 CZ 550

User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1846
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Location: Paarl, Wes-Kaap

Re: 375 Ruger Bende

Post by Louis Kriel » Wed Mar 13, 2013 4:44 pm

grumpy wrote:Lisensie is goed gekeur gister. Wag vir die kaartjie. Sal so week of wat wees dan het ek hom!!
Lekker man! Geniet hom!!

Wouter Hugo
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Sun Feb 17, 2013 9:35 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by Wouter Hugo » Wed Mar 13, 2013 9:44 pm

F.L.A.S.H wrote:1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18.wouter hugo -Howa krag
Het my baby so 3 weeke terug gekry, en sy het frydag mooi gemaak op haar eerste jag met a lekker groot bosvark :) (my eerste bosvark ook) ;D

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Sat Mar 16, 2013 10:33 pm

grumpy wrote:Howa 375 Ruger is in die kluis!! Volgende week gaan hy vir sy nuwe klere en speelgoed om gefit te word.
geluk. jy gaan hom baie geniet. Ek het vandag myne by due huis gelos anders skiet ek nie die 7mm nie en dit raak duur. Vat aly\tyd net die rondtes saam wat jy wil toets of mee oefen ander skiet jy alles leeg.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Sun Mar 17, 2013 11:33 am

Ek het nog net papiermet hom geskiet so ek kan nie advies gee oor jag nie.

Die 270 gr barnes tsx met 84 mm tpl lyk my werk in amper al die gewere hier op die forum. Ek skiet teen 2440 fps met 70gr S355. Onthou ek het 20" loop. Ek kan seker nog meer ontwikkel, maar ek skiet 1" op 100m met my fixed 7x42 leupold met enkel kol reticle so enige iets verder werk nie met die scope. Ek het ook die geweer spesifiek vir bosveld gekry om my 7mm op langer afstande te laat fokus t.o.v koells en setup.

My geweer se recoil is verbasend min en HeinM kan getuig ek skiet sommer lekker vanaf die benchmet hom sonder issue's.

My eland jag in die noorde van Nam is uit soek soek nou iets om te jag naby en grooter as springbok ;D

User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Location: Pretoria

Re: 375 Ruger Bende

Post by NEGE3 » Sun Mar 17, 2013 11:57 am

EK is self 'n nege3 man maar het al bietjie oor die draad geloer. Ek dink die nuwe kaliber gaan absoluut tot sy reg kom en die H&H gaan pak kry op die lang duur. As ek nie so kleinserig was nie sou ek beslis ook eerder na die opsie gekyk het as 'n nege3.
"Resistence to change" bly maar altyd 'n groot faktor.
Groetnis.
Groete,
Koos de Beer

User avatar
Andy
Full Member
Full Member
Posts: 175
Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Location: Amsterdam/kyalami

Re: 375 Ruger Bende

Post by Andy » Tue Mar 19, 2013 2:30 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye

fredm
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Mar 27, 2013 9:07 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by fredm » Sun May 19, 2013 9:49 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African

Post Reply

Return to “Grootwild Kalibers/Dangerous Game Calibres”