SPA PREDATOR 4.5 mm

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Beyers C
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm

SPA PREDATOR 4.5 mm

Post by Beyers C » Tue Feb 28, 2017 8:09 am

More
Het enig iemand ervaring van hierdie gewere?
Soek 'n PCP vir silhouette tot op 40 m
Beyers

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16277
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: SPA PREDATOR 4.5 mm

Post by tripodmvr » Tue Feb 28, 2017 9:34 am

Is dit die PR900W ?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Beyers C
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm

Re: SPA PREDATOR 4.5 mm

Post by Beyers C » Tue Feb 28, 2017 10:40 am

Ja
Dis vir 'n skolier wat dit nie breed het nie, hy gebruik tans my geweer CZ 200.

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16277
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: SPA PREDATOR 4.5 mm

Post by tripodmvr » Tue Feb 28, 2017 10:44 am

Ek het die 5.5mm weergawe so maand gelede gekoop en het nog min kans gekry om verskillende koeëls te toets. Dit skiet egter verbasend akkuraat. Kyk op Youtube waar die' geweer al baie getoets is. Ek het myne vir R3375 gekoop. Kry so 30 skote akkuraat met 'n vol silinder wat tot 200 Bar gevul is. Sover baie tevrede vir wat ek uitgele het. PM my as jy meer inligting soek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Beyers C
Newbie
Newbie
Posts: 32
Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm

Re: SPA PREDATOR 4.5 mm

Post by Beyers C » Wed Mar 01, 2017 7:14 am

More
By wie gekoop?
Hoe is hul diens?

tripodmvr
Hero Member
Hero Member
Posts: 16277
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Location: Vereeniging

Re: SPA PREDATOR 4.5 mm

Post by tripodmvr » Wed Mar 01, 2017 7:19 am

Neon Sales - Internet verkopers. Woensdagmiddag betaal en voor 12 die volgende dag afgelewer. Hulle het nou spesiale aanbiedings vir Maart. Loer by hul webtuiste.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

Post Reply

Return to “Airguns/Windbukse”