Maak jou eie mes

Enige iets tov messe.

Moderator: Global Moderator

Post Reply
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3035
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Maak jou eie mes

Post by FCLoretz »

Daai is mooi Jpan, welgedaan, tot op watter grit is die lem afgewerk?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2047
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Dankie Frederick.
Dis 1200 grit.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3035
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Maak jou eie mes

Post by FCLoretz »

Op die 1200 grit, hoe vind jy die food release vermoens van die mes?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2047
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Frederick, aangesien dit 'n dubbel plat "grind" is, bly enigiets soos uie, tamaties, appelskyfies wat groot oppervlak het maar klou tot die punt dat mens dit moet afstoot met jou vingers, of die daaropvolgende snit skuif dit af. Ek dink as mens wil hê die snysels moet wegval, sal jy maar 'n plat vlak aan die een kant van die lem moet hê, en 'n 's-grind" of effe konveks aan die anderkant.
Ek is egter nie 'n ervare genoeg kombuismesmaker om enigiets meer as 'n opinie uit te spreek nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2047
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Ek moet egter net ook noem dat ek 'n ander mes het wat ook 15N20 is. Dié het nou al 'n paar kilos op die klok tot die mate dat dit 'n goeie patina opgebou het. Synde dit 'n koolstoflem is sal dit dus oksideer en ook die lem effe 'growwer' laat. Na 'n sessie van werk met iets soos tamaties of suurlemoene, wat 'n redelike oksiderende effek op die lem het, sal die kos meer plak op die lem. Dikwels sal ek die mes was en poleer met Brasso. Dit verwyder die ergste oksidasie en maak uiteraard ook die lem blink en gladder. Dit het dan die effek dat die gesnyde items makliker van die lem afgly.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
LouisR
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Maak jou eie mes

Post by LouisR »

Goeie middag, ek het vandag 'n lem gaan afhaal wat teruggekom het van verharding, en hou nogal van die effeens groen en effete wat die fire scale, gelos het(nie baie duidelik op foto nie, amper camo/dragon scale effek). Staal is 14C28N afgewerk tot 1200gr oppervlak voor verharding. As ek dit so sou los wat sal gebeur, sal die effek oor tyd afkrap soos wanneer jy dit skuur weer? Of sal dit so bly soos tans? Dis tog nie ingeets nie so soos ek dit ervaar is dit oppervlakkige dekking?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
NicovanderMerwe
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Location: Oudtshoorn

Re: Maak jou eie mes

Post by NicovanderMerwe »

Viking wrote: Sun Jul 31, 2016 7:34 pm Jake1

Die blanks is gereed vir afronding en die saaglemme het nie heat treatment nodig nie.

Henning daai mes is great. Ek dink ook soos jy...die satisfaksie om iets self te maak is die grootste beloning.

Ek het n simpel bank skuurder. As ek regtig begeesterd raak sal die regte tools seker aangeskaf moet word maar vir nou is die skuurder tops.

MIN_103047_EAA.jpg
Gebruik jy die bankskuurder om die staal lemme te skuur in die rondings asook om die lem se skerpkant 'edge' te gee?
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3035
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Maak jou eie mes

Post by FCLoretz »

LouisR wrote: Thu Dec 09, 2021 4:59 pm Goeie middag, ek het vandag 'n lem gaan afhaal wat teruggekom het van verharding, en hou nogal van die effeens groen en effete wat die fire scale, gelos het(nie baie duidelik op foto nie, amper camo/dragon scale effek). Staal is 14C28N afgewerk tot 1200gr oppervlak voor verharding. As ek dit so sou los wat sal gebeur, sal die effek oor tyd afkrap soos wanneer jy dit skuur weer? Of sal dit so bly soos tans? Dis tog nie ingeets nie so soos ek dit ervaar is dit oppervlakkige dekking?
Hi Louis,

Firescale is baie hard. Dit sal oor 'n lang periode afwerk, maa die afwerking sal onegalig wees.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
LouisR
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Maak jou eie mes

Post by LouisR »

Dankie Frederick, sal dit maar op ander mes so los die ene is Kersgeskenk so sal skoonmaak.

Groete
Louis
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Pearly beach naby Gansbaai

Re: Maak jou eie mes

Post by Viking »

NicovanderMerwe wrote: Fri Dec 10, 2021 8:22 am
Gebruik jy die bankskuurder om die staal lemme te skuur in die rondings asook om die lem se skerpkant 'edge' te gee?
Hi Nico,

Ja die bankskuurder doen die meeste werk - "elbow grease" is te uitputtend!

Die TV program "Forged in Fire" wys hoe die manne die skuurwerk doen met gevorderde skuurmasjiene, wat meer vir mesmaak bedoel is. Hier is ook van ons eie manne wat sulke skuurmasjiene het en self gebou het.

My pogings is maar elementer en hou my uit die kwaad uit!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
LouisR
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Maak jou eie mes

Post by LouisR »

Goeie more, ek deel graag twee messse wat ek oor vakansie klaasgemaak het, Albei 14C28N staal, eerste een vir my seun met carbon fibre, brass en rooi liners, vlakvark tand en olienhout as hef, tweede een vir vriend rooshout met carbon fibre en dop insetsel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
LouisR
Full Member
Full Member
Posts: 205
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Location: Pretoria

Re: Maak jou eie mes

Post by LouisR »

Nog paar foto's
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3035
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Maak jou eie mes

Post by FCLoretz »

Mooi gedoen Louis

Sent from my EML-L29 using Tapatalk

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2047
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Location: Nelspruit; Mpumalanga

Re: Maak jou eie mes

Post by Johan Nel »

Mooi messe Louis. Ek hou egter nogal van die hidden tang mes.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Maak jou eie mes

Post by Trompie »

Netjies manne!

Ek self kom nie by mesmaak so veel uit soos ek wil nie. Ekt hele paar messe wat ek al begin het maar niks verder vorder nie.

Het einde van laas jaar so klein stelletjie 15n20 kombuis messe gemaak met Lalapalm scales. Ekt ñ patina geforce vir klient na die tyd want ek kon sien hulle gaan die meese laat roes.....

Hopelik die jaar kan ek so paar messe maakImageImage

Sent from my LG-H870 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3035
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Location: Roodepoort

Re: Maak jou eie mes

Post by FCLoretz »

Hierdie is 'n 15n20 petty knife wat ek in die week klaar gemaak het. Brass bolsters en hybrid pinecone scales. Image

Sent from my EML-L29 using Tapatalk

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1200
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Maak jou eie mes

Post by Ds J »

Trompie wrote: Sat Jan 15, 2022 11:07 am Image
Hoe seel jy die hef se hout?
User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Maak jou eie mes

Post by Trompie »

Ds J wrote:
Trompie wrote: Sat Jan 15, 2022 11:07 am Image
Hoe seel jy die hef se hout?
Ds J die Lalapalm is ge- stabilize maar ek skuur tot op so 1000 grit dan kry hy maar so 5 - 10 lae boiled linseed.

Ek is nou besig met ñ mes vir iemand waar ek Spalted beech van Raffir op sit en gaan hom met Tung olie behandel. Die Tung olie gee heeltemal ander finish as die linseed. Sal maar sien hoe kom.dit uit

Sent from my LG-H870 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 1200
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Location: Stella

Re: Maak jou eie mes

Post by Ds J »

Baie dankie.
ZKK
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm

Re: Maak jou eie mes

Post by ZKK »

Trompie, koop jy die lalapalm klaar gestabiliseer, of doen jy dit self?
Daardie handvatsels is baie mooi
User avatar
Trompie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Location: Brakpan, Johannesburg

Re: Maak jou eie mes

Post by Trompie »

ZKK wrote:Trompie, koop jy die lalapalm klaar gestabiliseer, of doen jy dit self?
Daardie handvatsels is baie mooi
ZKK ek het stabilized blokke gekoop en net scales gesny. Goldsmith en Jewellery supplies in PTA verkoop hulle

Sent from my LG-H870 using Tapatalk

If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
Post Reply

Return to “Algemeen/General”