JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Oct 17, 2019 4:55 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 444 posts ]  Go to page 1, 2, 3, 4, 5 ... 18  Next
Author Message
PostPosted: Mon May 07, 2012 7:28 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Vir die manne wat ook belangstelling het in `n self doen geweer bou projek:

Ek is baie bevoorreg om saam met `n vriend van my Johan Greyling(wapensmit/versamelaar/alles self kan doen persoon/kanon bou spesialis) `n jagwapen bou projek te doen. Johan het vir my `n .375H&H aksie en Cogswell&Harrison loop ,`n cv24 BRNO Mauser aksie met `n 3rd graadse Turkse Okkerneut "blank " gegee as `n geskenk om onder sy toesig/ondersteuning en leiding die geweer tot sy vorige glorie op te bou...

Stap 1:
Ek het `n Amerikaanse moderene  klassieke kolf ontwerp gekies want ek sal `n teleskoop moet monteer ....(maar ek gaan nog steeds oorspronklike visiere en korrel opsit vir die estetiese waarde...

Ek het fotos opgesit op photo bucket maar die oplaai werk nie lekker nie...ek sal so vyf vyf fotos laai op die posts...


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 8:14 pm 
Offline
Global Moderator
Global Moderator
User avatar

Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Posts: 2034
Location: Centurion
Jan jy asb die foto op photobucket metode laai. Van ons manne kan nie sien nie asb

_________________
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 8:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek probeer al van ses uur vandag af om dit reg te kry...maar ek sal dit voor more oggend regkry....... ;D ;D ;D

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 8:29 pm 
Offline
Global Moderator
Global Moderator
User avatar

Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Posts: 2034
Location: Centurion
Thanx

Ek like dit kwaai om sulke goed te sien

_________________
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 8:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Die fotos is nie in volgorde nie (ek het dit genommer en benoem maar dit het nie so uitgekom nie  )maar dit is die Deel 1 waar die kolf uitgesaag word, die wangrus gebeitel word, die profiel van die kolf gesny word, die uitmerk en tap van die loop en aksie en magasynkas....die afwerking en skuur en nog afwerking.... Ek het `n Power point aanbieding gemaak met stem verduideliking maar die formaat is 22meg wat baie groot is....ek sal fotos plaas soos ons elke stap doen...ek het vandag die grip cap uit Swart ivoor gemaak...sal fotos plaas...geniet...

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 9:00 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Posts: 201
Location: Jeffreys Bay - Eastern Cape
Ek beny die manne wat so met hande kan vorm en maak ....


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 9:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Posts: 1568
Location: Lydenburg. Mpumalanga
Ja van ons kan maar net droom van so projek
Geniet dit

_________________
vlakvark en bosvark Bvk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 9:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Dit is groot genieteninge om so `n projek te kan doen....ook `n voorreg...maar daar gaan baie werk in en baie samewerking...maar ek leer elke dag al hoe meer...ek gaan self die chekering doen.(het al begin oefen)..dan moet deel 2-die Loop en aksie deel begin...as alles klaar is moet ek self my patrone leer laai...gelukkig is daar `n man wat alles weet...Johan Greyling ken al die antwoorde van die vrae wat ek hom gaan vra.... ;D ;D ;D

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 9:30 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Posts: 1568
Location: Lydenburg. Mpumalanga
Hou ons op hoogte met genoeg fotos en as hy klaar is kan van ons hier op forum hom dalk bietjie toets- onder jou toesig natuurlik ;D

_________________
vlakvark en bosvark Bvk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon May 07, 2012 10:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Dankie Pine
Ja ek het al gelees en `n 9.3x62 Mauser met `n Drolpeer kolf gesien wat `n persoon van Naboomspruit gemaak het...ek dink dit is `n Johan Bondesio , nie seker oor die voornaam nie maar die van is ek van seker....baie mooi handewerk...sy seun het nou die besigheid...of laaste wat ek van gehoor het....ek dink iewers op die forum is `n man wat `n Olienhout kolf op sy jagwapen het...die Turkse Okkerneut kolf het ek as `n geskenk saam met die loop en aksie gekry...maar ek sal tog in die toekoms miskien `n inheemse kolf projek aanpak...ek wil net meer oor die droging en snitte vir `n geweer kolf weet...die die korrekte droging van so `n 'blank" is baie belangrik...die snit en rigting van die grein bepaal die sterkte van die greepsnit en ontwerp....ek dink ek moet dit op `n 9.3x62 Mauser wat ek nog gaan opspoor wat iewers in `n ou oom se kluis op `n plaas in die Bosveld staan sit...iets van die Bosveld in die Duitse wapenvernuf en ontwerp sit....`n man mag maar droom... ;D ;D :D

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Last edited by Gert Odendaal on Mon May 07, 2012 10:19 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 08, 2012 4:44 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Tue Feb 07, 2012 10:03 am
Posts: 147
Location: Vanderbijlpark
Hoe lekker kry ek nou! Het my eerste kolf uit treinslipper met kleinbyltjie en rasper en bytels gemaak in 1980, het vandag nog daai kolf! Vandag baie kolwe later is dit nog steeds lekker gevoel om so pragstuk te skep!

_________________
223
303Epps
404Jeff
450 straight


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 22, 2012 10:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek het intussen gevorder met die kolf bou projek, ek het self die "grip cap " uit swart ivoor gemaak. Ek het van `n voorbeeld af gewerk wat ek by Johan gekry het, een van staal...ek het die mates gebruik om `n elips te teken , uit te sny en op plaat te plak wat ek uitgeknip en afgewerk het...my nuwe templet...die vorm is op `n ses millimeter dik swart ivoor plankie afgetrek,uitgesaag en gerouter...

Vandag het Johan my gehelp om die "recoil pad" of terugskop kussing op en vas te sit(Johan het omtrent die meeste van die werk gedoen) ek moet nou die deel mooi afwerk en glad skuur....
Ek gaan more die voorpunt ...`n stuk swart ivoor aan die voorpunt van die kolf vaslym en begin vorm....het intussen mooi met die kolf gevorder...sal more meer fotos  oplaai.... (het gou `n paar fotos opgelaai maar die lig in die vertrek is maar swak, sal more in die dag beter fotos ook oplaai....

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 23, 2012 6:36 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Baie moooi!

Maar daai laaste foto maak my sidder!

Daai Router eet 'n man se vinger vinnig op :o

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 23, 2012 6:34 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Posts: 1568
Location: Lydenburg. Mpumalanga
Dit lyk baie mooi sover. ;D
Hou van daai hout se kleur ;D

_________________
vlakvark en bosvark Bvk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 23, 2012 7:15 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek het vandag weer `n paar fotos geneem in die daglig...ek wou die swart ivoor voorstuk vaslym maar het gesien dat daar `n kraak regdeur loop daarom kon ek nie die lymproses begin nie...sal nou maar weer `n stuk swart ivoor soek ...dan die voorstuk oplym...ek dink daaraan om op die gripcap `n mooi ivoor skild op te plak en my familie wapen op te graveer....op die staduim het ek met 320gn skuurpapier geskuur nadat die fotos geneem is...ek gaan 400gn beweeg as ek eers al die fyn krapmerke met `n soetvyl verwyder het...terwyl ek werk aan die kolf het ek agter gekom dat ek die heeltyd moet skuur, daar is altyd merke wat verskyn en krappies wat opduik.

Ek beoog om na 1600gn skuurpapier te beweeg en finale laag met 000 gn stallwol te skuur. Dan moet ek grein vulling doen met eierwit, suurlemoen skoon alkhol  en die finale olie, byewas,minerale terpentyn en "gaar roulyn-olie....ek sal eers met `n afval stuk okkerneuthout toets voor ek dit op my kolf sal sit.....ek wil ook kyk hoe London OIL Finish " lyk op so `n stuk hout.....

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Last edited by Gert Odendaal on Wed May 23, 2012 7:27 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 23, 2012 7:53 pm 
Offline
Global Moderator
Global Moderator
User avatar

Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Posts: 2034
Location: Centurion
Dit lyk lekker

_________________
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 24, 2012 10:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Posts: 4984
Location: OosKaap-Port Elizabeth verkies die Bos
man dit lyk goed

_________________
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 24, 2012 10:31 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5962
Location: Vaalpark Sasolburg
Gert

Dit lyk flippen nice  ;)

Kan sien daars hande daar in en nie masjiene nie  8)

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed May 30, 2012 9:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Lym van die voorpunt...`n paar fotos van hoe die voorpunt aangelym is ...was nie so maklik nie...om `n oppervlakte 100% gelyk te vyl is ook toe nie so maklik nie...ek moes die twee "dowls" een 100% oplyn teenoor die twee oppervlaktes, die twee oppervlaktes id duikies ingeslaan sodat hulle kon uitswel in mekaar in om `n goeie hegting te verseker...daar moes nie `n opening tussen die twee oppervlaktes wees nie...nou moet die twee "crossbolts " en die loop gleuf nog gedoen word...dan begin ek met die ontwerp van `n korrel met `n platvou skerm en `n swaar soliede korrel....
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu May 31, 2012 2:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Posts: 5962
Location: Vaalpark Sasolburg
Sop nat s? ek jou, sop nat  ;D

_________________
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 07, 2012 8:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek is klaar met die kolf ....die volgende stap is die "bedding" van die loop/aksie...ek moet nog die volgende doen :
Die staal deel van die loop/aksie moet voorberei word om te blou....

Ek moet `n korrel bou wat in swak lig ook redelik kan skiet...voordat ek die blouwerk kan doen...

Ek moet nog die Checkkering doen...het reeds my "checkkering cradle" gebou wat ek moet op begin oefen om my eie checkkering te doen...ek het reeds begin om checkker patrone uit te teken ....my Dembart beitels met die lemmetjies is gereed om mooi patrone uit te checkker....

Ek moet self my eie patrone laai....my eie "gas-check gietvorm patrone giet...ladings uitwerk...ek gaan my ladings op `n 9.3x62 lading laai...

Sal fotos more laai van die "checkerring cradle....as daar manne is wat .375H&H doppe het wat ek kan laai sal ek graag daarvan wil hoor...laat weet wat die kostes is...

Ek moet ook nog die verskillende finale afwerkings op stukke okkerneut toets voor ek die finale afwerking op die kolf gaan doen.

Checkkering cradle...diy...om te leer en te speel...

Hier is `n paar fotos van die checkkering cradle wat ek gebou het...het `n soortgelyke idee op die internet gesien..ek het myne met vierkantige pyp gebou en met sweiswerk en boute en moere aanmekaar gesit...die bed kan op en af stel en teen hoeke stel om gemakliker die checkker wer te doen....as ek goed kan checkker...gaan ek een bou waar jy soos `n tandarts in `n stoel sit en checkker...op die cradle se raam gaan ligte rond skuif om vir my beter beligting te gee...

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Last edited by Gert Odendaal on Fri Jun 08, 2012 3:04 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 08, 2012 3:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 14, 2012 9:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek is besig op verskillende komponente van die bou proses...ek het vandag `n swaarder basis vir my checkering cradle opgesit.wat nog `n veranderde kantoorstoel bais wat op en af kan verstel sodat ek kan sit en checkker... ;D ;D ;D.en skuif klampe om my ligte te kan verskuif en so in posisie te kry dat ek die regte hoeveelheid lig op die oppervlakte waar ek werk te kry....ek het ook begin met die draaiwerk van die "cross bolts"  balk-boute wat ek moet afdraai en tap ..ek dink nog of ek die kopkante moet graveer...sal besluit as die geweer aan mekaar gesit is...fotos van die voetstuk en balkboute wat gedraai word sit ek hier op...sal ook fotos plaas more as boute klaar is en gepoleer is...
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Last edited by Gert Odendaal on Thu Jun 14, 2012 9:06 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 15, 2012 8:02 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2577
Location: Centurion
Hallo Gert

Jy maak mooi jong. Hierdie geweer gaan in sentimentele waarde onvervangbaar wees. Jy moet geniet waarmee jy besig is.

Ek moet ook bys?, dis darem lekker om die regte gereedskap te kan h? om so 'n projek te kan aanpak.

Groetnis

Jean

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 15, 2012 8:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Baie dankie Jean, ja dit is `n eerste keer...ek gaan maar stadig...ek is bang vir `n onnodige fout...ek het vandag die tapwerk gedoen op die eerste crossbolt...en die afmetings op my kolf gaan doen..Maandag moet ek `n paar veranderinge doen en die gate boor en versink vir die cross bolts...ek moet nog die bedding doen en die voorpunt van ivoor mooi rond afwerk...my .375H&H Cogswell&Harrison loop is baie lank...ek wil niks verander nie...en solank begin om `n "template " uit seep te maak van die korrel sodat ek elke part kan vorm en laat werk voor ek dit uit staal gaan maak....die korrel gaan ek volgende week begin bou....
Image
Image
Image
Image
Image

Finale produk, reg om in die kolf in te boor...my beplanning vir die bou van  die korrel het begin...
Image
Image

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 7:08 pm, edited 9 times in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 444 posts ]  Go to page 1, 2, 3, 4, 5 ... 18  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group