JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Jul 20, 2019 1:43 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 444 posts ]  Go to page Previous  1 ... 14, 15, 16, 17, 18
Author Message
PostPosted: Sat Jun 07, 2014 9:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek is tans besig om `n lube/sizer die te draai vir die .404 Jeffery, dit is `n projek wat moet klaar kom sodat ek die giet punte kan skiet..die inskiet van die .375 H&H Magnum staan nou eers oor totdat ek klaar is met die .423" lube/sizer die...

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jun 19, 2014 9:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek het vandag die eerste gas checks gemaak, uitgedruk op die draaibank, die gas checks wat nou op my .404 Jeffery (.423") gietpunte pas werk baie mooi. Ek sal more fotos oplaai van die proses, ons het onlangs die .375 H&H Magnum doppe almal die eerste fire form oefening gedoen, vandag het ek die gietpunte met die gas checks in die half gevuurde doppe gelaai , volle lading en die doppe finaal gevuur vorm. Nou skiet ek goedkoop gietpunte en goedkoper .375 H&H Magnum doppe in my .404 Jeffey, die .375 H&H Magnum doppe watmet die belt ge-head space het , head space nou op die skouer in die .404 Jeffery... ;D

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Aug 02, 2014 4:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Daar het vandag `n persoon die .404 Jeffery kom skiet om te koop, die persoon was baie tevrede. Ek het hom met die .375 H&H Magnum doppe wat gevuurvorm is na die .404 Jeffery laat skiet...die punte het ek self gegiet en die gas checks het ek self gemaak met `n gas check die wat ek self gedraai het...hoe se hulle altyd "local ie lekker" dit is werklik besonders en gee `n goeie gevoel as jy die items wat `n persoon self vervaardig het kan gebruik om mee te skiet...ek moet dit net noem dat ek `n baie goeie mentor in die persoon van Johan Greyling het wat ongelooflike kennis het en bereid is om dit met my te deel...

Vandag was `n besonderse dag, die .404 Jeffery wat vandag verkoop is, is `n uitvloeisel van die draad wat gehandel het oor die 404 Jeffery gewere wat gebou word deur Johan Greyling...een van die forum lede het die geweer vandag geskiet en besluit om die geweer te koop...

Daar is nog twee 404 Jeffery gewere wat nou gebou moet word en twee 8x68S gewere wat ook nou gebou moet word op bestelling...so ons gaan redelik besig wees.... ;D ;D

Ek is intussen besig om die een kolf van die .404 Jeffery op bestelling af te rond en het vandag die eerste laag olie opgesit...

Intussen is ek besig om die oond se deur te beplan wat voltooi moet word in volgende week, ek wil graag binnekort met die "color case hardening" proses begin.

Johan het intussen ses Afrikaner bul kallers gekry en hulle moet ook nou groot gemaak word om die ossewa te trek as daar Gelofte Fees gehou word...so ons gaan tussen die kluis en die osse se kamp hardloop.... :laugh: :laugh:

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Aug 09, 2014 7:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek het vandag weer tyd gekry om aan die .375 H&H Magnum se tweede klappies visier te vyl en ook die vorm van die v-visier mooi te vorm. Die v-express visier is naby voltooiing en kort nou die drie plungers met vere om die klappies onder spanning te hou.

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 07, 2014 9:52 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Posts: 1398
Location: Alberton
Gert wanneer maak jy die roer klaar- jy vat amper so lank soos n regte geweersmit?

_________________
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 07, 2014 7:42 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Hallo Dries

Ek het weer gister die klappies visier plunger gedraai, more maak ek die tweede klappies vesier se plunger klaar...ek het nie `n kamera wat nou werk nie, ek wag vir `n kaart van Amerika af dan sal die kamera weer begin werk...as die plungers ingefrees is sal ek dan die finale inskiet werk doen op 100 meter en dan is die geweer basies klaar...die Scout scope mount sal ek so op my tyd klaar maak...nou kan ek die geweer met `n ghost ring en v-express visier skiet by BASA. Ek het vandag my 1.5-5x20 Vari 111 Leopold teleskoop vir my 404 Jeffery gekry, ek is baie opgewonde en sal die teleskoop ook die week monteer...ek sal fotos oplaai van die draai en frees van die tweede plunger....

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 10, 2014 7:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Vandag , na `n paar keer se vere wat in die lug ingespring het , het ek die eerste klappies visier se plunger perfek reg gekry...die klappie slaan baie mooi op en af en is onder sterk veer spanning...more doen ek die tweede een en dan is ek klaar met die .375 H&H Magnum scout geweer...ek weet dit het baie lank geneem om die projek te voltooi maar ek het nie net aan die projek gewerk nie...die ander projekte onder self doen afdeling sal nou gereeld op gedateer word tot hulle ook klaar is ...dan sal ek meer aandag aan die werk in die wapen winkel gee ...ek beplan nie om weer `n geweerbou projek op die forum aan te pak nie...maar ek sal nog nou en dan as daar tyd is , op die forum kom inloer...baie dankie vir die lede wat altyd positiewe kommentaar en deelname gelewer het tydens die projek , ek het dit regtig baie waardeer.

Fotos van die plunger bou proses sal ek van more af stap vir stap opsit...die fotos sal ek met `n selfoon neem , my kamera is nog nie werkend nie...

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Last edited by Gert Odendaal on Fri Oct 17, 2014 8:21 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Oct 13, 2014 8:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Dries101 wrote:
Gert wanneer maak jy die roer klaar- jy vat amper so lank soos n regte geweersmit?


Dries, dit neem tyd om `n selfbou projek klaar te maak, daar is nie resepte en oplossings vir probleme wat opduik as jy self moet antwoorde kry nie, partykeer werk `n idee mooi uit maar meeste van die tyd moet ek self `n oplossing en antwoord uitwerk. Dit is baie makliker om `n geweer by `n bekende wapensmit te laat bou en daarvoor te betaal as wat jy as persoon self die geweer moet bou en jou eie handewerk moet doen en self alles moet uitwerk.

Die voordeel hieraan is dat ek met genoegdoening kan spog dat die geweer deur my eie hande gebou is en nie laat bou is deur een of ander wapensmit nie...dan is die geweer maar net nog `n geweer wat gekoop is....hierdie projek neem tyd...ek neem langer as `n wapensmit want ek het nie die kennis om `n geweer te bou in die tyd wat `n wapensmit dit kan doen nie....die draad het ek begin om die proses te deel met mense wat belangstel in hoe ek dit doen , wat nie belangstel in hoe vinnig ek `n geweer kan bou nie...dit gaan nog `n ruk neem voordat die geweer klaar is...as die dag aanbreek sal ek ook bly wees , maar aanjaag en haastig wees sal nie deel van die oefening wees nie.... ++>: ++>:

Die voordeel van so `n bou proses is om ander manne aan te moedig om so `n proses te begin, almal leer iets uit so `n proses uit...in elkgeval dankie vir die belangstelling, dit word opreg waardeer... :laugh: :laugh: :laugh:

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Oct 17, 2014 8:06 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek het nou met die draai en tap van die teleskoop ringe se "studs" begin..soos ek voorheen verduidelik het gaan ek `n scout teleskoop op die .375 H&H Magnum monteer, ek wil die lyne so reguit as moontlik hou..daarom wil ek nie nog blok teleskoop basisse op die v-visier monteer nie...dit gaan `n eenvoudige konsep wees...twee studs gaan in die plat oppervlakte van die v-visier in getap wees en die teleskoop ringe gaan daarop vasgetrek word. As ek die teleskoop wil verwyder gaan ek die studs uitdraai en `n afgewerkte doppie wat deel van die staal checkkering sal uitmaak daarin draai...

Ek het twee studs gedraai wat reeds skroefdraad het wat nou net in die basis gaan inskroef nadat ek twee gate geboor en getap het...die stelsel is baie sterk en eenvoudig wat altyd `n goeie opsie is...
Dit is hoe die studs gaan lyk behalwe dat hulle skroefdraad het wat in die basis gaan inskroef...Dit lyk soos die Lynx studs wat ek gaan gebruik om direk in die v-visier basis in te tap,...dan word die teleskoop ringe net op die studs vasgetrek..
Image
Die scout scope:
Image
Die plat basis waarop die scout scope monteer gaan word
Image
Nog `n foto van die plat basis waarop die montering gedoen gaan word..
Image
Die geweer regs in die foto is waarop ek die scout scope gaan monteer...daar kan die v-express visier mooi gesien word...
Image

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 28, 2014 5:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Posts: 984
Location: Witbank
Ek het die week tyd gehad om te werk aan my v-visier se teleskoop studs ...ek het die studs gedraai dat dit op dieselfde prinsiep werk as die Lynx se studs...ek het die Leopold 1.5-5 x 20 op die .375 H&H Magnum monteer om te sien of die scout scope stelsel gaan werk, ek was aangenaam verras...op 1.5x vergroting is die "eye relief " meer as genoeg om vinnig `n teiken op te spoor...ek glo die Leopold Scout scope FX11 sal dus baie meer "eye relief " he...die Leopold se heldereid is nogal baie opvallend...ek laai vanaand fotos op van die proses sover...

Studs wat gedraai is:
Image

Teleskoop ringe wat op die studs insak en vasskroef:
Image

Teleskoop wat monteer is:
Image
Image

Soos ek genoem het, die "Scout scope " konsep werk in die geval, ek kan baie vinnig `n teiken optel..dit sal selfs baie vinniger gaan as ek `n regte "scout scope " op het ...

_________________
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 2:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Posts: 1062
Location: Brits
Gert waarom het ons so lanklaas iets van jou projek gehoor? 18 bladsye en dan skielik niks vir maande, amper soos om ons voor die kansel te los!

Sien uit om die finale produk te sien.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 2:57 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Posts: 1398
Location: Alberton
Ek glo oom Gert is dalk besig om n .22 Hornet dop te convert na n 404 dop toe- die projek vat dalk sy tyd in beslag....

_________________
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 3:48 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3644
Location: Pretoria
Ek se niks maar het hom dalk raakgeloop by die laaste Basa shoot. Alhoewel ek nie met hom gesels het nie hy was baie besig met Dr Willie Barnard die eienaar van die Ellisras vuurwapen fees en het toe eers na hulle geloop het 1+1 bymekaar kon sit toe ek die ammo boks gelees wat gese het 404 vanaf 375


Last edited by Frederik on Wed Mar 25, 2015 7:55 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 4:06 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12059
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Gert is verban van die forum af.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 Target .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243win
Howa 6.5Grendel
CZ550 .260AI
Ruger Hawkeye African .416Ruger


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 4:07 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Posts: 1062
Location: Brits
Lyk my ek het so episode of twee gemis.. Is nou ook in die kraal.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 4:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12059
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Hier: viewtopic.php?f=133&t=29200#p355359

Groete

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 Target .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243win
Howa 6.5Grendel
CZ550 .260AI
Ruger Hawkeye African .416Ruger


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 4:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2653
Location: Zululand
Dries101 wrote:
Ek glo oom Gert is dalk besig om n .22 Hornet dop te convert na n 404 dop toe- die projek vat dalk sy tyd in beslag....


Die flanged weergawe om uit n omgeboude Lee enfield met n mini bankskroef in te voer...

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 5:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Posts: 1398
Location: Alberton
Moes daai nou maar net weer lees. Ek moet Dewald se weskoppies verwysing as die wen stelling benoem

_________________
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Mar 25, 2015 5:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Posts: 1398
Location: Alberton
Pappabeer wrote:
Dries101 wrote:
Ek glo oom Gert is dalk besig om n .22 Hornet dop te convert na n 404 dop toe- die projek vat dalk sy tyd in beslag....


Die flanged weergawe om uit n omgeboude Lee enfield met n mini bankskroef in te voer...


Whahaha. Stop dit!

_________________
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 444 posts ]  Go to page Previous  1 ... 14, 15, 16, 17, 18

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group