Page 1 of 2

Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Sun Mar 09, 2014 9:00 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne

Ek't hierdie geweertjie so ruk terug gekry en het toe besluit om dit te restoreer. Ek't n stel reloading dies en Norma doppe op gespoor en wil graag die ou duitse geweertjie aan die skiet kry. Ek will graag 193gr skiet waarmeer die geweertjie geregulate is.

Ek't begin op die wapen te strip en al die parte in n seep mengsel te kook om al die ou olie en gemors uit te was. More gaan ek die aksie en parte Anneal sodat ek dit kan polish vir Case hardening. Die lope word gepolish tot 1500grit voor dit "gestrike" work met leer om die lope n mooi "buff" afwerking te gee. Ongelukkig gaan ek nie die graveering oor sny nie want die geweertjie is nie baie werd nie.

Die aksie het 2 "cocking indicators" wat deur n geweersmid af gesny is en toe gesoldeer is. Hierdie moet oop geboor word en nuwes moet gemaak word. Die interne hammers se firing pins is al n paar keer gehersoldeer. Ek beplan om n nuwe stel uit 4140 te masjien en te stikstof verhard.

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/nimrod%20combination%20rifle/IMG_1596_zps94d69993.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/nimrod%20combination%20rifle/IMG_1618_zps08ca3ec9.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/nimrod%20combination%20rifle/IMG_1613_zpsd4af4c78.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/nimrod%20combination%20rifle/IMG_1614_zps6c6a9cd6.jpg[/image]

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Sun Mar 09, 2014 9:01 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Sun Mar 09, 2014 9:03 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Sun Mar 09, 2014 9:04 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Sun Mar 09, 2014 9:05 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Sun Mar 09, 2014 9:39 pm
by Flip Nel
Baie intresant dankie

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Mon Mar 10, 2014 7:09 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne

Ek het nie kans gehad vandag om aan die Nimrod te werk nie. Ek is tans besig om n nuwe kolf vir n Steyr Mannlicher 9.3x62 te maak wat van n bakkie af geval het. Ons het n mooi "Thin shelled English walnut" blank vir die wapen gekies. Is tans besig om die checkering op te sit en sal later vanaand fotos plaas as dit kla is.

Ek het die kolf se lyne met n potlood uitgeskets gedurende die afwerking proses. Dit help my om die hoeke mooi skerp te hou.

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/IMG_8748_zpsb281f5b1.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/IMG_8749_zpsbc46ab38.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/IMG_8760_zps94f7791e.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/IMG_8756_zpsd74fe71b.jpg[/image]

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Mon Mar 10, 2014 7:11 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Mon Mar 10, 2014 7:31 pm
by Flip Nel
Dankie vir foto en die updates, ons geniet dit

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Mon Mar 10, 2014 8:01 pm
by douw
Sjoe! Die gaan 'n besonderse kolf wees!

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Mon Mar 10, 2014 8:10 pm
by Ralph Badenhorst
Dankie manne

Ek sal more die eerste laag olie opsmeer en nog fotos plaas.

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Mon Mar 10, 2014 9:19 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Mon Mar 10, 2014 9:49 pm
by vossie1
Baie mooi ralph

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Mon Mar 10, 2014 10:36 pm
by Flip Nel
baie mooi jy kan maar

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Tue Mar 11, 2014 7:32 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne

Ek't vandag die NIMROD se aksie en parte ge-Anneal en is tans besig om stadig af tekoel tot more oggend in die oond. Dit sal more gereed wees om gepoleer te word. Ek sal julle op hoogte hou van n .45 Colt ACP wat ek moet Colour Case volgende week - dit gaan iets besonders wees.

Die akise moet geblok word en n bus moet tussen die kant plate geplaas word om hitte stress te verhoed tydens die Anneal proses.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/cch%20anneal/IMG_8787_zpsb16419a6.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/cch%20anneal/IMG_8786_zpse20e7f61.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/cch%20anneal/IMG_8784_zpsbb3d0792.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/cch%20anneal/IMG_8788_zps806726fa.jpg[/image]

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Tue Mar 11, 2014 7:42 pm
by Ralph Badenhorst
Die Steyr Mannlicher 9.3x62 se kolf vorder mooi. Ek't vandag die kolf geskuur en poleer tot 2000grit voor ek die eerste laag olie op gesit het. Die eerste laag suig in die rou hout in soos n spons. So 4 ure later het ek die kolf en
barreled action" geglassbed en sal more oggend als weer uitmekaar haal. Die metaal werk moet more afgwerk en gepoleer word tot n glans voor dit geherblou word tot n mooi gloss finish.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/cch%20anneal/IMG_8783_zps402d77d3.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/cch%20anneal/IMG_8799_zps0e359090.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/cch%20anneal/IMG_8798_zps5fa39912.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/steyr%20manlichter/cch%20anneal/IMG_8802_zps4a44b701.jpg[/image]

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Tue Mar 11, 2014 7:46 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:25 pm
by Flip Nel
Sjoe Baie mooi

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:27 pm
by Ralph Badenhorst
Dankie Flip

Jammer die geweer is vol glassbed - maar van more af sal hy mooi word.

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Tue Mar 11, 2014 8:48 pm
by Frikkie die Rot
Genade maar dit is darm maar pragtig!!!

Werklik besonders!

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Tue Mar 11, 2014 10:37 pm
by Flip Nel
Ralph Badenhorst wrote:Dankie Flip

Jammer die geweer is vol glassbed - maar van more af sal hy mooi word.

Glasbedding is niks ek kyk na die kolf en sy lyne dit is pragtig

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Fri Mar 14, 2014 9:19 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne

Jammer ek was so stil gewees op hierdie draad. Net so vinnige update op die Steyr se kolf - met die koue weer will die olie proses nie so lekker werk nie en vat bietjie langer.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Nimrod%20kolwe/IMG_8837_zps773d6b13.jpg[/image]

V.L.N.R - Mauer - Steyr 9.3x62 - CZ .450 Rigby

Update op die Nimrod:

Al die parte is ge-Anneal en will dit graag more Case Harden. Die loop is tot n high gloss ge-strike (polish) met n stuk leer - more wil ek begin met die Birmingham blacking . Die kolf is nog n ander dier op sy eie en sal dit volgende week aanpak.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Nimrod%20kolwe/IMG_8965_zps444bd63c.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Nimrod%20kolwe/IMG_8962_zpsb671aec5.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/Nimrod%20kolwe/IMG_8960_zps202b82e1.jpg[/image]

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Fri Mar 14, 2014 9:22 pm
by Ralph Badenhorst

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Sat Mar 15, 2014 9:55 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand manne

Dit was n beesige dag gewees by ons en ek kon skaars tyd kry om aan die Nimrod te werk. Ekt darm vandag kans gekry om my Case Hardening te toets wat ek more will doen op die aksie. Ekt ook die sneller beul ge"black" as n toets loopie vir my loope!

Ek hou julle more op hoogte!

Groete

Ralph jr.

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20nimrod/N2_zps18edfcfc.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20nimrod/N5_zps9450ec86.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20nimrod/N4_zpsfbf7265a.jpg[/image]

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cch%20nimrod/N3_zpsc19c397b.jpg[/image]

Re: Nimrod 9.3x72R 12ga combination gun

Posted: Sat Mar 15, 2014 9:56 pm
by Ralph Badenhorst