JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Jul 17, 2019 10:30 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
PostPosted: Thu Apr 10, 2014 1:27 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Posts: 161
Location: Centurion
Hi,

Ek wil graag ammo versamel, jag geweer ammunisie primer as ook hand geweer en bietjie heal geweer. SAPS wil he ek moet by n' oganisasie aansluit. Watse organisasie sal julle voorstel en wat is die koste ongeveer, en wat behels dit alles?

Ek is in Centurion/PTA area.

Groete,

Klopper


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 10, 2014 2:21 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Posts: 400
Location: Somerset-wes
Hi Klopper

Kontak vir Will Reuter by die RSACCA (wlreuter at global.co.za). Hy is baie behulpsaam, en kan jou help met al die papierwerk.

Ek het seker so twee jaar gelede my permit gekry. Dit neem bietjie tyd, maar dis oor en oor die moeite werd.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 10, 2014 2:36 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Posts: 161
Location: Centurion
Dankie Jaco.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Aug 17, 2014 11:01 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Jan 07, 2014 12:27 am
Posts: 83
Location: Pretoria
Hi Klopper/Jaco

Ek het in 2002 deur 'n kennis te hoor gekom van Will-hulle en so paar keer by hulle gaan kuier op Donderdag-aande as hulle vergader. Ek het toe ook by hulle aangesluit. 'n Paar jaar het verbygegaan en ek het nou onlangs weer begin bywoon. Ek trek binnekort en gaan dan my aansoek deurstuur om ook lisensie te probeer kry.

Jaco - het jy baie nonsens gehad met alarms en dinge wat jy moes bewys om lisensie te kry? Dit lyk my die SAPS vereis 'n kluis binne 'n kamer met alarm en diefwering?

Klopper - WIll sal jou help met al die info, die motiferinsgbrief en die SAPS520C-vorm.

Sterkte en geniet!

_________________
Sako 30-06
Mauser .22LR


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 18, 2014 7:20 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Posts: 161
Location: Centurion
Hi,

Ek het toe by Will reg gekom, hy was regtig baie hulpvaardig, ek het my aansoek reeds ingedien, en nou wag mens..

Groete,

Klopper


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 18, 2014 8:08 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Posts: 400
Location: Somerset-wes
More Mustangsa

Nee, baie min moeite gehad.
Ek het n foto, beskrywing en SAPS inspeksiesertifikaat van my kluis aangeheg by die aansoek. 'n Baie vriendelike dame van die CFR het my geskakel en gevra waar in die huis die kluis staan. Ek het verduidelik - in motorhuis, deur sluit deeglik met twee slotte en daar is infra-rooi beams voor die motorhuis. Sy het dankie gesĂȘ, en kort daarna is die permit uitgereik.

Groete
Jaco


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group