colt

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
bertie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Nov 18, 2013 6:50 pm
Location: caledon

colt

Post by bertie » Thu Jul 10, 2014 7:03 am

more almal

Ek sit met i colt handwapen by my en het sommer gewonder of iemand dalk n idee het van sy waarde.
Dis n 8kantige loop en op die loop staan address col. colt london. Dis n voorlaaier rewolwer. n Hele paar plekke op hom staan 38637. Is nog heeltemal in werkende toestand.

Baie dankie
groete
bertie

User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Location: Faerie Glen, Pretoria

Re: colt

Post by Deon R » Thu Jul 10, 2014 8:04 am

Hi Bertie, ek kan nou nie veel help met die waarde nie maar ek loop die artikel raak met informasie oor Colts met serial nommers baie naby joune:
http://museum.wa.gov.au/sites/default/f ... 0FORCE.pdf

Jy kan ook die serial nommer op soek op Colt se site by:
http://www.colt.com/customerservices/se ... ookup.aspx

Miskien om te sien wat hulle voor gaan, kyk hier:
http://www.gunbroker.com/Auction/ViewIt ... =428111908

Laai 'n paar fotos as jy kan. ><)

User avatar
Ferdi Bam
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Location: Steynsrus, Vrystaat

Re: colt

Post by Ferdi Bam » Thu Jul 10, 2014 8:43 am

Bertie,

Kontak Roger Stockbridge in Pretoria, by MRS Technologies.

Groete

Ferdi Bam
Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!

bertie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Nov 18, 2013 6:50 pm
Location: caledon

Re: colt

Post by bertie » Thu Jul 10, 2014 3:58 pm

baie dankie, sal nou daai sites bitjie kyk. hy lyk net soos daai een op jou foto. sal kyk of ek fotos opkry, is maar dom met die tipe van goed.

ek wardeer die moeite
groete bertie

bertie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Mon Nov 18, 2013 6:50 pm
Location: caledon

Re: colt

Post by bertie » Thu Jul 10, 2014 4:47 pm

dankie ferdi
ek het nou gebel en hul kon my help, baie dankie.

groete
bertie

Rappie
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm
Location: Pretoria

Re: colt

Post by Rappie » Thu Jul 17, 2014 12:02 am

Roger is baie goed met Winchester en Colts. Jy kan maar aanvaar wat hy se.

Post Reply

Return to “Arms collectors/Wapen Versamelaars”