JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Jul 20, 2019 12:52 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 
Author Message
PostPosted: Tue Jun 23, 2015 10:14 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Posts: 162
Location: Centurion
Hi,

Hoop iemand kan my help...eks moeg!

Ek het in Junie 2014 my aansoek ingedien by SAPS Lyttleton, die aansoek is toe nerens te vinde nie, hy registeer nerens op CFR se sisteem nie. My DFO vra toe dat ek weer indien want sy glo die aansoek het weg geraak, in November 2014 het ek toe weer ingedien.
Na n' paar weke se wag se CFR hulle sien die aansoek is by "Provincial" volgens die sisteem. Ek het toe met n' gesukkel n' Kolonel Similane in die hande gekry wat een of ander hoof is by provincial, hy verseker my toe dat aansoeke nie eers meer as 2-3 dae by hulle le voor die CFR toe gaan nie en dat my aansoek verseker nie daar by hulle is nie. Hy vra my toe om weer in te handig en die dokument aan hom adreseer, hy sal sorg dat dit by CFR uitkom, dis nou Maart/April 2015. Het toe die aansoek duplikaat vir die 3de keer ingedien en met verdere opvolg kon ek met provisnie bevestig dat die aansoek by CFR uitgekom het, n' Mpo Kola, het die aansoek ontvang daar. (Sy is glo die een wat met die tiepe permitte werk).
Ek het haar nommer opgespoor gekry deur die CFR call center, kon haar een keer in die hande kry, sy se toe daar is n' probleem op die sisteem, hulle kan die "approved list of cartridges" nie alles op die sisteem inlees nie, daars nie genoeg plek nie en hulle wil dit nou weer manually probeer doen. Sy kon ook nie bevestig waar die fiesiese aansoek van my is nie.
Na dit kon ek haar nooit weer in die hande kry nie, ek het die hoof van daai department, Ken Ramasodi, se nommer opgespoor maar daar is net geen antwoord nie, Ek het n' nommer van iemand in die kantoor langs hulle, maar ook geen antwoord.
By die CFR callcenter kry jy wel antwoord, indien een van hulle weet waar op die sisteem om vir die aansoek te kyk sien hulle die aansoek le by "provicial", dis die tweede aansoek indiening van November 2014 wat ook weg geraak het! Die sisteem werk glo op n' "capturing" nommer, en die call center kan nie daai vals informasie delete of opdateer nie!

Die DFO/Provinsie kan of wil nie help nie, dis basies uit hulle hande. CFR is so deur die @#$@%@, hulle weet nie wat aan gaan nie.

Het iemand dalk raad of n' betroubare kontak by CFR wat so n' probleem kan oplos, ek is RAAD-OP en g@tvol!

NS. Jammer ek blaas stoom af op julle! :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 23, 2015 10:35 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Posts: 842
Location: Randburg
Is jy lid van 'n versamelaars vereniging?

Indien wel, sa dit dalk help om daar te gaan aanklop vir hulp.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Jun 23, 2015 11:27 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Posts: 162
Location: Centurion
Chris Swart wrote:
Is jy lid van 'n versamelaars vereniging?

Indien wel, sa dit dalk help om daar te gaan aanklop vir hulp.


Ek is lid by RSA cartridge collectors, was in kontak met hulle maar hulle het nie meer hulle "kontak" in die SAP nie....


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 26, 2015 11:51 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Posts: 162
Location: Centurion
Het niemand enige raad of n' betroubare kontak by sie SAP nie? :( Het iemand onlangs n' aansoek vir n' permit/lisensie gekry, of weet van iemand wat een gekry het?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 26, 2015 12:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15605
Location: Vereeniging
Klopper, jy nie lid van 'n jagorganisasie nie. Daar is 'n forum waarop die privaatsektor met die polisie saampraat. Moontlik kan jy daar aanklop vir hulp.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jun 26, 2015 1:04 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Posts: 162
Location: Centurion
Ek is by ALRHA, deur Chasa. Sal bietjie hoor of daar iets is wat hulel kan doen. Thanks!


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 6 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: wuhuilin11 and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group