JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Jul 17, 2019 11:01 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 
Author Message
 Post subject: 303 oordoen hulp
PostPosted: Fri Dec 11, 2015 11:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
Mense ek vra bitjie raad.

Ek het n pragtige lee speed express 303 by vossie oorgekoop.

Ek het nou begin om die kolf oor te doen en ek het (op die stadium) 3 vrae.

Ek het klaar begin afskuur..

Die kolf het n mooi donker punt wat lyk of dit net in die hout ingevlek is, hoe behou ek dit? Ek het probeer om om dit te skuur maar ek gaan dit seermaak, hoe beskerm ek dit, masking tape??

Die checkering wil ek ook behou skuur ek dit ook mis? Het iemand dalk n plan....


En laastens, die binne kant van die kolf het wat vir my lyk soos leer wat ingesit is vir drukpunte dis erg brittel! Kan ek sebra leer insit? Of dalk n ander plan/kennis?

Ek wil die roer mooi maak maar semi oorspronklik hou! Kolf oordoen en dalk eendag nuwe loop gee wat ek in 303 savage gaan verander. Die 303 savage is maar n 308cal 303 dop soos ek dit het.

Hulp/raad word erg baie waardeur jaracallers!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sat Dec 12, 2015 12:44 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am
Posts: 199
Location: Mpumalanga
Vir die punt kan jy of hom af tape en dan jou ander areas afwerk of verkieslik als afwerk en dan die punt weer stain met n donker kleur.
Tape die checkering ook toe as jy afwerk jy wil niks daapo doen buiten olie, waks, varnish etc as jy klaar is.

Ek sou die leer storie vermy, ek het nog nooit daarvan gehoor nie maar dit klink na n swak idee. Kyk eerder na n bedding job doen.

Hoop dit help

_________________
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sat Dec 12, 2015 12:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
NJ_v_N wrote:
Vir die punt kan jy of hom af tape en dan jou ander areas afwerk of verkieslik als afwerk en dan die punt weer stain met n donker kleur.
Tape die checkering ook toe as jy afwerk jy wil niks daapo doen buiten olie, waks, varnish etc as jy klaar is.

Ek sou die leer storie vermy, ek het nog nooit daarvan gehoor nie maar dit klink na n swak idee. Kyk eerder na n bedding job doen.

Hoop dit help


Baie dankie!

Ek sal fotos plaas dit lyk soos leer wassers daarin wil bitjie meer info daaroor kry. Google kon my nie help nie...



Image


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 2:58 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Posts: 1830
Location: BYENESPOORT PRETORIA
Ek het 'n vriend se 303 oorgedoen wat ook sulke snaakse goetertjies in die "barrel channel"gehad het. Hy het baie swak gegroep. Nadat ek dit verwyder en "bedding" gedoen het, het ons skielik onder 20mm groepe gekry op 100m!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 3:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
Dankie! Jy het nie dalk fotos van hoe die bedding gedoen is nie? 303 kolf is mos nou anders!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 6:18 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15578
Location: Vereeniging
Ek sou nie die ou bedding probeer nadoen nie. Vind liefs uit hoe "sporter" kolwe nou gebed word - veral die wat klein groepe produseer.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 7:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
Dankie, ou google het my gewys hoe. Ek sal dit probeer dit lyk egter dit word nes enege ander roer gebed.

Net so genoem dis n speed sporter 303 wat donkiejare terug as n sporter uit die fabriek gekom het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 7:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15578
Location: Vereeniging
Onthou dat oopvisier groepe vir jag nie vergelyk met wat julle deesdae wil regkry nie.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 7:29 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
Wat bedoel oom daarby?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 7:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4105
Location: Durbanville, WesKaap
Alec jy moet net n gewone glass bedding doen. as dit reg gedoen word gaan daai roer mooi loop.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 7:50 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
Kyk as dit by bedding kom is ek baie dom. Al my gewere het tot dusver 100% geskiet sonder bedding maar die een maak min kontak dus wil ek nou bed na n gegoogelery dag!

Kyk as ek die geweer 2" kan laat skiet op 100m is ek dood gelukig. Ek wil haar net weer mooi maak en van die begin af reg doen. Nou na die geskryf... wat is glass bedding? Ek ken epoxi bed en weet van pillar bedding op groot roere.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 7:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Posts: 1206
Location: Durbanville
alecjohnson wrote:
Kyk as dit by bedding kom is ek baie dom. Al my gewere het tot dusver 100% geskiet sonder bedding maar die een maak min kontak dus wil ek nou bed na n gegoogelery dag!

Kyk as ek die geweer 2" kan laat skiet op 100m is ek dood gelukig. Ek wil haar net weer mooi maak en van die begin af reg doen. Nou na die geskryf... wat is glass bedding? Ek ken epoxi bed en weet van pillar bedding op groot roere.

Glass en epoxy bedding is maar dieselfde ding. Dink glass bedding as term kom van Acraglass, handelsnaam vir n spesifieke bedding epoxy

_________________
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 8:01 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4105
Location: Durbanville, WesKaap
glass/epoxi bedding is selfde.
https://youtu.be/oOo-_Ss7aIs


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 8:03 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4105
Location: Durbanville, WesKaap
http://riflestocks.tripod.com/bedding.html


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 8:09 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
Baie dankie mense! Hou julle op hoogte!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 8:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15578
Location: Vereeniging
Wat ek bedoel het is dat daar 'n groot verskil is tussen oop visier en teleskoop groeperings by jaggewere. Gaan jy 'n teleskoop opsit?

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Sun Dec 13, 2015 8:44 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Posts: 2145
Location: Upington
Oo ja oom! Oopvisier maar daar is teleskoop by. So lading ontwikkeling met teleskoop doen soos met my 375 en dan oopvisier oefen. So as die skoot 11-1-11 sit weet ek dis ek! Maar ja dan verstaan ek oom. Daar is n groot verskil in daai opsig!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 303 oordoen hulp
PostPosted: Mon Dec 14, 2015 6:07 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Posts: 15578
Location: Vereeniging
Hierdie op 'n Aussie forum gekry. Daardie bed materiaal kon dus hout inlegsels gewees het. Google het jou ook moontlik die antwoord gegee.

You could go the Skennerton book, pretty full on set of instructions there. ACCURIZING & SHOOTING LEE-ENFIELDS I believe it is called. There is a lot in there about copper-lining the draws, and the angles required and the importance thereof. I don't know if this is superseded by Devcon and the like.

I have seen one done with Devcon that worked pretty well. A fine buffed layer of Nugget Neutral as the release agent and plasticine or blue tack for filling and damming. Alloy pillar for the "King Screw" is not a bad idea either.

Mine is just the standard in .303 - bedded in fine aged walnut. I have one of those un-issued perfect new last batch 1950 Long Branch No 4 Mk1* that loves the S&B and it does 20mm groups at 100m if I do my part.

_________________
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group