JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Jul 20, 2019 12:40 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 20 posts ] 
Author Message
 Post subject: Ferlach versamelaar
PostPosted: Wed Dec 23, 2015 3:17 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Middag manne
n Oom wat ek ken wil graag sy Ferlach geweer in kaliber 244H&H verkoop.
DIe prys wat die oom wil he is nogal stewig en ek sal graag wil weet of iemand dalk weet van n versamelaar wat net asb die waarde kan bevestig.
Die geweer is nog in oorspronklike kondisie en skiet aanvaarbare groepe.Die toestand van die loop sal ek nie vir enig iemand kan bevestig nie.
By voorbaat baie dankie
Johan


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Wed Dec 23, 2015 8:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2653
Location: Zululand
Wie het die geweer gebou?
Wanneer is hy gebou?
Watse aksie is gebruik?
Met watse monterings kom die teleskoop vas?
Hoe goed voer hy uit die magasyn uit?
Is die agterste aksieskroef ook met n builders warehouse skroewedraaier seergemaak?

En dan nog so n klompie vrae en fotos, dan kan mens begin om te spekuleer oor prys.

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 11:29 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Posts: 474
Location: Pretoria
As jy meer detail verskaf sal dit makliker wees om te help.

Ferlach is eintlik `n dorpie in Oostenryk wat `n magdom geweersmede huisves wat elkeen sy eie ding gedoen het en op `n spesifieke gedeelte van geweerbou gekonsentreer het. Daar was vantevore ook `n skool vir aspirant-geweersmede waar baie van die bekende ouens opleiding ontvang het maar die is nie meer met ons nie.

Die geweer is dus deur iemand in Ferlach gemaak, nie soseer deur "Ferlach" nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:35 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Manne
Ja ,almal n klomp geldige vrae.Ek is nie n geweersmid nie daarom vra ek maar die wat ken.
Dit is juis die rede hoekom ek vra of iemand weet van n versamelaar wat ons in die regte rigting kan ly.
DIe loop se "Ek is gemaak deur een of ander meester --Ferlach"en die aksie lyk na n Mauser.Graveer werk is baie goed gedoen en die kolf is seker so Europees soos wat hulle kom,schnabel,palm swell en n kolf wat agter wegval wat n Cz 550 sal laat skaam voel.

Die oom was aangeneem.met die afsterwe van die stiefpa het die oom 2 Rigby's en 2 Holland &Holland haelgewere asook die "Ferlach" geerf.DIe ander gewere is in die tagtigs vir n paar honderd duisend verkoop[geld nodig gehad] en die "Ferlach" is gehou om mee te jag.

Ek sal kyk of ek na die groot dae kan uitvind of die oom weet wanneer die geweer gebou of gekoop is.
Ek sal die fotos plaas wat ek het.
Dankie vir julle hulp.
Groete
Johan


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:39 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Die aksie


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:42 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Voorlaai


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:43 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Kolf


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:45 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Nog n foto


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:49 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Nog n foto van die aksie


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:50 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Die loop


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:52 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
n Lelike paar voete


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Thu Dec 24, 2015 1:53 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Die laaste foto
Baie dankie
Johan


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Fri Dec 25, 2015 9:10 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Posts: 148
Location: Pretoria
Baie mooi geweer


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Fri Dec 25, 2015 11:04 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Posts: 1410
Die moderne teleskoopbasisse wat opgesit is kan die versamelaarswaarde erg beduiwel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Fri Dec 25, 2015 11:08 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Posts: 474
Location: Pretoria
Ek is nie seker wat die oom bedoel met "groot geld" nie, maar daar is `n paar dinge wat sleg teen die geweer tel, in my beskeie opinie. Een is ammunisie. Die .244H&H was nooit enigiemand se liefling nie en ek is nie seker of enigiemand meer .244 koeels maak nie. Doppe is maklik - nek net .375'af nadat Huntington's vir `n redelike bedrag vir jou `n stel pasmaak-matryse gemaak het. Tweedens, die Lynx/Thor teleskoop monterings is defnitief after-market. Derdens is die stilering van die geweer, spesisiek die hout, nie almal se smaak, nie. Dit lyk na `n eks-militere M98 aksie wat behoorlik gepimp is.

As dit my geweer was sou ek hom op Classic Arms se veiling gegooi het. Dis partykeer adem-benemend hoeveel party ouens bereid is om te betaal vir sekere guns. Dalk net loop jou oom die regtre koper raak daar.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Fri Dec 25, 2015 11:19 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2653
Location: Zululand
Ek twyfel of die geweer veel van n prys in SA gaan haal. Uit n belegging oogpunt, het jy geen waarborg dat jy die wapen oor n paar jaar vir meer of ten minste die selfde gaan verkoop nie. Die hout lyk nie of dit veel vir die oog is nie, en die geweer het nie n naam aan gekoppel wat n potensiele koper se kop gaan laat draai nie.

Vêrder is n .375 H&H dop wat afgenek in 6mm toe nie die mees praktiese ontwerp nie. Dit gaan, om die minste te sê n nagmerrie wees om vir die geweer te herlaai. Op die einde van die dag is dit net nog een van talle wapens wat op n standaard M98 aksie deur n onbekende wapensmit gebou is, en is hy nie per sé meer werd nie. Daar mag dalk êrens n man wees wat bereid is om goeie geld aan die novelty te spandeer, maar ek sal verbaas wees as hy. Vir meer as R15000 verkoop. Ek self sal nie n goeie kondisie B-graad Mauser se geld op hom spandeer nie.

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Fri Dec 25, 2015 6:34 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Posts: 159
Manne
Baie dankie vir almal se insette.
Die oubaas het n aanbod in die verlede gehad en hy het uitgehou vir meer.Ek sal maar vir hom se om daai ou weer te gaan opsoek.
Kersfees groete
Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Fri Dec 25, 2015 7:12 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Posts: 3536
Location: Tulbagh
Net so vir die interessantheid: Watse ding sit daar bo-op die agterste handgreep? Lyk soos 'n haelgeweer se veiligeidsknip ??? Lyk of die aksie 'n gewone Mauser-tipe flagsafety het?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Fri Dec 25, 2015 7:51 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Posts: 2653
Location: Zululand
n Mens sien dit soms op gewere dat hulle twee veiligheidsknippe het. Die tang-safety sluit die sneller "sear" (ek het geen idee wat die afrikaans is nie), en die flag-safety sluit die slagpen, so hulle het geen invloed op mekaar nie.

Soms sien n mens ook n kombinasie van n Winchester tipe veiligheidsknip wat ook die slagpen sluit, of n Mauser flag-safety, saam met n knip wat bloot die sneller sluit soos op die Sako gewere.

_________________
"I love sleep. My life has the tendency to fall apart when I'm awake, you know" - Ernest Hemingway

.177 .22 (x2) .222 .243 .250 Savage
6,5x55 6,5x57 7x57 (x2) .308 8x60S (x2)
9,3x62 .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16 Br 12 Br (x3) 9mm .44


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Ferlach versamelaar
PostPosted: Fri Dec 25, 2015 8:14 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Posts: 3536
Location: Tulbagh
Maak sin

Dankie vir die info Dewald. Dit maak sin!

Mooi aand daar


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 20 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: wuhuilin11 and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group