Page 1 of 1

Meizer Duquenne 410 dubble Liege

Posted: Tue Sep 27, 2016 8:00 am
by Paul Kalahari
Dag manne,

Ek het hierdie versoek ook by die haelgeweer afdeling geplaas. Ek het onlangs bogenoemde geweer bekom en probeer meer uitvind oor die maak en ook die ouderdom. Daar is verskuie "marks/symbols" op die wapen en sou graag met iemand wat kennis het hieroor wou gesels.

Groete

Re: Meizer Duquenne 410 dubble Liege

Posted: Tue Sep 27, 2016 8:24 am
by 470rigby
Sonder fotos kan ek nie help nie, maar hy's in Belgie gemaak