Page 1 of 1

Kynoch ammo 220gr 30-06

Posted: Sun Nov 05, 2017 1:34 pm
by Speelmansjagter
Is so pakkie enige iets werd? Die een vandag geskenk gekry. Vra maar net vir interresantheid.

Re: Kynoch ammo 220gr 30-06

Posted: Sun Nov 05, 2017 2:23 pm
by Pappabeer
Min of meer R10-20 per patroon en seker so R200 vir die kompleet pakkie.

Re: Kynoch ammo 220gr 30-06

Posted: Sun Nov 05, 2017 2:24 pm
by tripodmvr
Ek sou vinnig ja se. Hier is versamelaars, so ek hoop hulle kan jou antwoord.

Re: Kynoch ammo 220gr 30-06

Posted: Sun Nov 05, 2017 9:21 pm
by Dolf014
Ek het anderdag R10 per koel betaal vir 6.5X58 (155grn)