|
Author |
Message |
Ben
|
Posted: Tue Sep 18, 2018 9:58 am |
|
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am Posts: 864 Location: Boksburg
|
More Manne en Dames...
Die jaar vlieg en die laaste "amptelike" ALRHA skiet kompetiesie is om die draai. Saterdag 13 Oktober!
Soos altyd het ons twee klasse beskikbaar,
Long Range Varmint met afstande wat wissel van 300m- 600m, en Long Range Hunter met afstande van 400m tot 1000m alles op gonge. Ons het ook 'n Springbok Cold Bore Challenge gong op 1000m
Ek heg 'n inskrywing form aan wat al die reels mooi uiteensit vir die verskillende klasse en dag se reelings.
Ons sien uit om al die ou manne en nuwe gesigte daar te sien.
Let wel daar sal wel n jaar afsluiting en "fun" shoot nog gehou word op n latere datum.
Groete, ALRHA Exco
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_________________ "Failure is NOT an Option"
|
|
Top |
|
 |
Fanta300
|
Posted: Tue Sep 18, 2018 10:25 am |
|
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm Posts: 1778 Location: Vereeniging
|
Hoop die weer is beter 
_________________ Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)
|
|
Top |
|
 |
jankraay
|
Posted: Tue Sep 18, 2018 10:45 am |
|
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm Posts: 673 Location: Kroonstad
|
Jis Oom ek ook. Daai wind was nie n man se maat nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
_________________ Howa .204 Ruger Ruger AR 556 Howa .243 Ackley Improved Savage Mod 12 6.5-284 32" CZ 30-06 Ebony Edition Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Tue Sep 18, 2018 11:37 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Softies
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
jankraay
|
Posted: Tue Sep 18, 2018 9:36 pm |
|
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm Posts: 673 Location: Kroonstad
|
Apie wrote: Hoe laat maak die skiet min of meer klaar?
My skoonsus trou so ek wil nie in die moeilikheid kom nie..
Sent from my iPhone using Tapatalk Hang af watse aflos maar dit is gewoonlik hier tussen 1/2uur klaar. Sent from my iPhone using Tapatalk
_________________ Howa .204 Ruger Ruger AR 556 Howa .243 Ackley Improved Savage Mod 12 6.5-284 32" CZ 30-06 Ebony Edition Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"
|
|
Top |
|
 |
JacquesT (Stompe)
|
Posted: Thu Sep 20, 2018 8:13 pm |
|
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm Posts: 882 Location: Springs
|
Gaan 'n lekker een wees kêrels 
_________________ The easiest part of long range hunting, is pulling the trigger.
|
|
Top |
|
 |
Jaco V
|
Posted: Thu Sep 20, 2018 8:31 pm |
|
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm Posts: 191 Location: Roodekrans, Jhb
|
JacquesT (Stompe) wrote: Gaan 'n lekker een wees kêrels Sien baie uit...gaan hierdie keer bietjie die LR Hunter try 
_________________ Groete Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Fri Sep 21, 2018 7:32 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
JacquesT (Stompe) wrote: Gaan 'n lekker een wees kêrels  Jis mens sou dink die laat jy in n span skiet sou daar 2 gewere daar gestaan het
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
Ammion
|
Posted: Tue Oct 02, 2018 11:14 am |
|
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am Posts: 126 Location: Queenstown
|
Ingeskryf - sien uit om hierdie vir 'n eerste keer te probeer.
|
|
Top |
|
 |
jankraay
|
Posted: Tue Oct 02, 2018 11:19 am |
|
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm Posts: 673 Location: Kroonstad
|
Ammion wrote: Ingeskryf - sien uit om hierdie vir 'n eerste keer te probeer. Mooi man. Dink julle sal dit baie geniet!! Sent from my iPhone using Tapatalk
_________________ Howa .204 Ruger Ruger AR 556 Howa .243 Ackley Improved Savage Mod 12 6.5-284 32" CZ 30-06 Ebony Edition Savage LRH .338 LM Ackley Improved 32.5"
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Tue Oct 02, 2018 11:27 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Nou raak dit gevaarlik
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
Ammion
|
Posted: Tue Oct 02, 2018 11:45 am |
|
Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am Posts: 126 Location: Queenstown
|
Capt. Oblivious wrote: Nou raak dit gevaarlik ons kom om te leer
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Tue Oct 02, 2018 12:14 pm |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Ammion wrote: Capt. Oblivious wrote: Nou raak dit gevaarlik ons kom om te leer jaja
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
Sangoma (IAN)
|
Posted: Tue Oct 02, 2018 8:46 pm |
|
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am Posts: 1209 Location: Roodepoort
|
Sal ook kom loer waaroor dit gaan.
Dalk mar eerder daai varminter klas probeer. Los die ver skiet vir die manne wat kan...
_________________ Official distributor of SIGHTRON Optics in SA. Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Wed Oct 03, 2018 7:42 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos
Gaan n lekker skiet wees die!
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
henried
|
Posted: Wed Oct 03, 2018 7:49 am |
|
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm Posts: 2194 Location: Vanderbijlpark
|
Ek gaan my bes doen om daar te wees. Ek moet nog lading ontwikkeling doen die naweek, hoop als loop mooi. Ek het nog nooit so ver geskiet nie... 
_________________ Henrie Degenaar Life Christian Adventure http://www.lifeca.orgAnchor Point Archery and Bowhunting Forum http://www.anchorpoint.co.za/"Deo Valente "
|
|
Top |
|
 |
Sangoma (IAN)
|
Posted: Wed Oct 03, 2018 8:17 am |
|
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am Posts: 1209 Location: Roodepoort
|
Capt. Oblivious wrote: Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos
Gaan n lekker skiet wees die! Sal sommer n lift saam jou sussie vat
_________________ Official distributor of SIGHTRON Optics in SA. Cell - O agt twee, 303, sewe 8 nege O
|
|
Top |
|
 |
Capt. Oblivious
|
Posted: Wed Oct 03, 2018 8:24 am |
|
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm Posts: 7970 Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
|
Sangoma (IAN) wrote: Capt. Oblivious wrote: Wonder wat n uber van parys af jhb toe gaan kos
Gaan n lekker skiet wees die! Sal sommer n lift saam jou sussie vat Sy is saam met jou ma so hulle kan dalk besig wees
_________________ Een vrou ma klomp gunne!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
|
|
Top |
|
 |
Jaco V
|
Posted: Wed Oct 03, 2018 10:25 am |
|
Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm Posts: 191 Location: Roodekrans, Jhb
|
henried wrote: Ten minste dink jy nog jy kan dalk sover skiet.....die van ons wat reeds daar was weet ons kan nie so ver skiet nie 
_________________ Groete Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
|
|
Top |
|
 |
henried
|
Posted: Wed Oct 03, 2018 10:41 am |
|
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm Posts: 2194 Location: Vanderbijlpark
|
Jaco V wrote: henried wrote: Ten minste dink jy nog jy kan dalk sover skiet.....die van ons wat reeds daar was weet ons kan nie so ver skiet nie   ...en ek bring die 30-06 met sy plastiek kolf... 
_________________ Henrie Degenaar Life Christian Adventure http://www.lifeca.orgAnchor Point Archery and Bowhunting Forum http://www.anchorpoint.co.za/"Deo Valente "
|
|
Top |
|
 |
JacquesT (Stompe)
|
Posted: Fri Oct 12, 2018 11:19 am |
|
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm Posts: 882 Location: Springs
|
More manne,
Die van julle wat gaan join more, bring maar gazebos as julle kan. Lyk of ons 'n nat shoot gaan he.
Dinge gaan lekker raak.
_________________ The easiest part of long range hunting, is pulling the trigger.
|
|
Top |
|
 |
henried
|
Posted: Fri Oct 12, 2018 11:42 am |
|
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm Posts: 2194 Location: Vanderbijlpark
|
henried wrote: Ek gaan my bes doen om daar te wees. Ek moet nog lading ontwikkeling doen die naweek, hoop als loop mooi. Ek het nog nooit so ver geskiet nie...  My lading toetse Saterdag het so sleg gegaan dat ek nie eers die plaat op 300m kon raak skiet nie. "A laps of concentration" het ek verkeerd gelaai nadat ek Vrydag 'n mooi lading gekry het, ek kon nie deur die week by skietbaan kom om fout reg te maak nie. Ek probeer weer.... 
_________________ Henrie Degenaar Life Christian Adventure http://www.lifeca.orgAnchor Point Archery and Bowhunting Forum http://www.anchorpoint.co.za/"Deo Valente "
|
|
Top |
|
 |
Fanta300
|
Posted: Fri Oct 12, 2018 12:48 pm |
|
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm Posts: 1778 Location: Vereeniging
|
Hulle voorspel reën môre. Sal maar kyk hoe lyk dit as ek opstaan.
_________________ Lynx 300WM, Musgrave .308 (Ferlach Loop), BSA .303, Stevens .22, Howa .308 Varm, Musgrave .308 (President Model), S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi Aut., Truvello 260 Rem., BRNO ZKK 602 375 H&H. CZ 75 Compact (aansoek ingehandig)
|
|
Top |
|
 |
Who is online |
Users browsing this forum: rockrabbit and 2 guests |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|