JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Oct 14, 2019 5:28 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 9 posts ] 
Author Message
 Post subject: Watter Bipod
PostPosted: Mon Jul 01, 2019 11:14 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Posts: 153
Dagse almal,

Ek soek asb jul insette. Ek wil n nuwe bipod kry vir my Howa 338wm in n mdt ess chassis. Die geweer dien as langafstand jag en ghong skiet geweer. Ek het huidiglik n harris 6-9 op hom maar met die bipod voor op die handguard is hy te kort. My opsies is as volg:

N Harris 9-13
N atlas bt 69 CAL
N tier one evo

Ek sal natuurlik so min geld moontlik wil uitgee maar nie ten koste van performance nie. Dan spandeer ek liewer n paar rand meer. As jul my asb kan adviseer en ook enige ander opsies kan gee?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watter Bipod
PostPosted: Mon Jul 01, 2019 11:57 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Posts: 5789
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie
Eight, ek het aanvanklik die Harris gebruik en was gelukkig daarmee. Toe 'n Tierone gehad en dit dien steeds op my 6.5-284 en is 'n great bi-pod. Die idee was om ook die Tierone te gebruik op die 300NM, maar die swaarder geweer en meer recoil, het dit vir my persoonlik moeilik gemaak om behoorlik te kan deurvolg. Ek het toe 'n FTR-bi-pod (soos die wat Piet Welgemoed maak) aangeskaf en is baie gelukkig daarmee. Die Atlas ken ek glad nie, maar die manne wat dit gebruik, sweer daarby.

_________________
Aim small, miss small


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watter Bipod
PostPosted: Mon Jul 01, 2019 12:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 1233
Location: Pietermaritzburg
Ek sou die Sinclair Tactical ook sterk oorweeg het as ek jy was

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Tikka 243 Ackley
Rem 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watter Bipod
PostPosted: Mon Jul 01, 2019 1:12 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Posts: 153
Malan123, wie verkoop die sinclair tactical bipod? En sal jy hom bo die harris aanbeveel?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watter Bipod
PostPosted: Mon Jul 01, 2019 1:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Posts: 1233
Location: Pietermaritzburg
viewtopic.php?f=30&t=69850&p=755556&hilit=sinclair+bipod#p755556

Sien die link waar ons voorheen bespreek het en kontak details. Ek sal hom by verre bo harris kies

_________________
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Tikka 243 Ackley
Rem 243 Win


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watter Bipod
PostPosted: Mon Jul 01, 2019 1:57 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Posts: 531
Location: Boksburg
Ek sal kies tussen die Atlas en Sinclair Tac. Evo vir die baan!


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watter Bipod
PostPosted: Mon Jul 01, 2019 5:22 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8640
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Kry een van Piet Welgemoed se bipods. N geweer wat taamlik recoil en goed torque skiet baie lekker van hulle af

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watter Bipod
PostPosted: Mon Jul 01, 2019 6:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Posts: 3191
Location: Koue Bokkeveld
Kyk ook na die Accu-tac 50. Hy werk vir my.

_________________
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Watter Bipod
PostPosted: Tue Jul 02, 2019 2:07 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Posts: 153
Ballistic Beast het nie die Sinclair tac in voorraad nie so ek het toe vir die Atlas BT69CAL ge gan. Ek dink die Atlas is meer veelsydig want sy hoogste verstelling is 12 duim en as jy baie laag wil gan of afdraend skiet kan die bene 45 grade vou.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 9 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group