Langafstand groepering fotos

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 2610
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Location: Paarl

Re: Langafstand groepering fotos

Post by joe rocket » Sun Sep 08, 2019 11:07 am

Etter wetter, baie tight Nico.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1267
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Langafstand groepering fotos

Post by jdpretorius » Sun Sep 08, 2019 11:18 am

Goei blaksam...baie mooi !

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

figjam
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Langafstand groepering fotos

Post by figjam » Sun Sep 08, 2019 10:32 pm

Baie netjies!! Sit bietjie foto op van hoe die geweer lyk asb?
Nico Harris wrote:Tikka super varmint
300wsm
208gr eldm @ 2760ft/s
Swarovski x5 5-25x56
Sinclair bipod
Kililfi Creek kolf
Sinclair tactical bipod
1710yds

User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 1932
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Nico Harris » Mon Sep 09, 2019 6:59 am

Hiers hy.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty

User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 1932
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Location: Melmoth

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Nico Harris » Mon Sep 09, 2019 7:00 am

Nog n paar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Howa mini action
6mm Dasher , Howa varmint ss
30-06, Sauer mod 90
300wsm, Tikka T3 super varmint
9.3x62, Mauser Obendorf A graad
12ga, Mossberg boltaction
9mm, PO7 Duty

Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 264
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Location: Benoni

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Gbyleveldt » Mon Sep 09, 2019 7:39 am

Dis ‘n pragtige geweer!

figjam
Full Member
Full Member
Posts: 167
Joined: Thu May 07, 2015 3:59 pm

Re: Langafstand groepering fotos

Post by figjam » Mon Sep 09, 2019 8:19 am

Baie smart!

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1098
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Langafstand groepering fotos

Post by jankraay » Thu Sep 19, 2019 11:42 am

My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3423
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Location: Kempton Park

Re: Langafstand groepering fotos

Post by JPS » Thu Sep 19, 2019 11:46 am

Ja nee Jan daai is nou ‘n groep om mee te brag.

Ongelooflik goed gedoen ou maat.

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 5797
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Location: Klerksdorp, Noordwes Provinsie

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Eugene » Thu Sep 19, 2019 11:51 am

Netjies Jan!
Aim small, miss small

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 2005
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Apie » Thu Sep 19, 2019 12:15 pm

jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wintie!

Watse voor en agter rus gebruik jy?


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 6369
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Location: Paarl

Re: Langafstand groepering fotos

Post by PWV » Thu Sep 19, 2019 3:21 pm

Wat het fout gegaan??? ;)
Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.

Groetnis
Pieter Willem Vorster

User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1801
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Location: Bronkhorstspruit

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Smitstertjies » Thu Sep 19, 2019 3:24 pm

jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Jy moet op 100m skiet. Dalk kan jy nog kleiner gaan! >:D >:D Spot net , mooi gegooi!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1267
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Langafstand groepering fotos

Post by jdpretorius » Thu Sep 19, 2019 3:52 pm

jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai is bitter mooi geskiet.....ek dink nie ek het al beter gesien nie.
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1463
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Langafstand groepering fotos

Post by JohanvB » Thu Sep 19, 2019 5:51 pm

jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wonder tog hoe daai groep op 100m sou lyk, dalk stabiliseer daai koeël eers hier by 600 of 700meter, ek raai sommer net... Maar ja, sou graag daai groep op 100,200 of 300 sou wou sien...

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1098
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Langafstand groepering fotos

Post by jankraay » Thu Sep 19, 2019 5:54 pm

Apie wrote:
jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Wintie!

Watse voor en agter rus gebruik jy?


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hier is die setup Liaan

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1098
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Langafstand groepering fotos

Post by jankraay » Thu Sep 19, 2019 5:55 pm

jdpretorius wrote:
jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Daai is bitter mooi geskiet.....ek dink nie ek het al beter gesien nie.
Haha baie dankie. My sterre was mooi in n ry daar.


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1098
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Langafstand groepering fotos

Post by jankraay » Thu Sep 19, 2019 8:14 pm

JohanvB wrote:
jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wonder tog hoe daai groep op 100m sou lyk, dalk stabiliseer daai koeël eers hier by 600 of 700meter, ek raai sommer net... Maar ja, sou graag daai groep op 100,200 of 300 sou wou sien...
Ek weet self nie hoe lyk hy op 100-300m nie. Het hulle op 600 en 1000 geskiet waar ek altud die ladings skiet. Ek is maar 11.1.11 op 100m met n groep skietImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 1463
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Location: Welgelegen

Re: Langafstand groepering fotos

Post by JohanvB » Thu Sep 19, 2019 9:22 pm

Maar skiet hulle asb op 200m, wil regtig sien hoe dit lyk, asb

ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 120
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Location: Pietersburg

Re: Langafstand groepering fotos

Post by ChristoK » Thu Sep 19, 2019 10:16 pm

jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Baie mooi groep Jan, watse kaliber is dit?
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1098
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Location: Kroonstad

Re: Langafstand groepering fotos

Post by jankraay » Thu Sep 19, 2019 10:17 pm

ChristoK wrote:
jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Baie mooi groep Jan, watse kaliber is dit?
Hello Christo

Dit is n 6.5-284


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1267
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Langafstand groepering fotos

Post by jdpretorius » Fri Sep 20, 2019 7:35 am

jankraay wrote:
Dit is n 6.5-284


Sent from my iPhone using Tapatalk
Werner vertel gister jy bou so 'n spog speelding (ek het vir hom jou mooi gong gewys) .....nou sien ek dis einste die.
Hy skinner ook dat jy/julle manne wat begin met LR gonge so mooi leer as julle so bietjie gaan speel op die lang baan, al is dit met 'n gewone jag roer....dalk kry ek nog iewers 'n kaans.
Smart roer daai !
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

User avatar
Geno
Hero Member
Hero Member
Posts: 12236
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Contact:

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Geno » Fri Sep 20, 2019 8:06 am

Bitter mooi geskiet Jan!
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga

Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 1251
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Location: Pietermaritzburg

Re: Langafstand groepering fotos

Post by Malan123 » Fri Sep 20, 2019 8:16 am

Jan, die groot vraag is. Full length size jy of neck size jy >:D

Baie mooi geskiet. Eendag as ek groot is
Tikka 300 Win Mag
Enfield 303
Tikka 243 Ackley
Rem 243 Win

User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 2756
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Location: Port Elizabeth

Re: Langafstand groepering fotos

Post by LUAN » Fri Sep 20, 2019 8:21 am

jankraay wrote:
ChristoK wrote:
jankraay wrote:My kleinste groep van my lewe op 1006m geskiet. Glo nie dit gaan maklik weer gebeur nie.

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Baie mooi groep Jan, watse kaliber is dit?
Hello Christo

Dit is n 6.5-284


Sent from my iPhone using Tapatalk
Watse scope is bo op?

Post Reply

Return to “Long Range Shooting and Hunting/Langafstand Skiet en Jag”