Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm Posts: 565 Location: Port Elizabeth
Middag. Help my asseblief. Wat is die verkoopswaarde van die ou musgrave gewere in n goeie kondisie. .243 en .270 en .308 en so aan. Ek het opsie op n paar, maar weet nie regtig wat om aan te bied nie. Ek gaan nou nie hier fotos plaas nie, maar hulle lyk goed en die scopes op die gewere is maar ou tasco's en sulke goed. Hulp sal baie waardeer word.
Groete Jaco
_________________ .22Lr Norinco,.22Lr Mauser, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Ek het 6 jaar gelede my Musgrave SB 243 verkoop vir R8500. Baie spyt nou natuurlik, maar dit is die goiing rate vir 'n goed opgepasde Musgrave. Die Mod. 80, 83 en 90 is meer werd. Dalk die RSA Enkelskoot gewere ook. Die nuwe goed is so goed geprys - en sommige is bitter goeie waarde vir geld. Ek en 'n paar ander hardcore Musgrave-aanhangers sal egter altyd meer hou van die lekker gladde "old school" aksies se "feel"...
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum