JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Tue Jul 16, 2019 4:25 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 24 posts ] 
Author Message
 Post subject: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sat Mar 30, 2019 9:19 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
More

Het enige iemand hier al n intercooler op 2.5 d4d Hilux geinstalleer?


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sat Mar 30, 2019 7:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Posts: 731
Location: Kalkbank
Leon die 2.5 fortuner wat so ruk terug op die mark was het n intercooler gehad. Het sy wringkrag na 343nm gestoot as ek dit reg het. As jy die intercooler ook bo op die enjin wil instaleer dan gaan jy die 3.0 se bonnet moet opsit. Ek neem aan jy gaan ook na die enjin management moet kyk om alles binne perke te kry.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sat Mar 30, 2019 9:17 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Ek het tans n 2007 2.5 d4d....die enjintjie sukkel maar. Ek het al n Racechip ge-installeer wat n redelike verskil maak. Het gesien daar is mense wat intercooler kits verkoop, maar is hopeloos te duur. Ek kan dit self doen vir heelwat goedkoper.
Ek het nogal gedink dat ek die voertuig sal moet vat vir dyno, om te kyk of daar aan diesel pomp gestel moet word.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sat Mar 30, 2019 10:56 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1887
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
savage(P Coetzer) wrote:
Leon die 2.5 fortuner wat so ruk terug op die mark was het n intercooler gehad. Het sy wringkrag na 343nm gestoot as ek dit reg het. As jy die intercooler ook bo op die enjin wil instaleer dan gaan jy die 3.0 se bonnet moet opsit. Ek neem aan jy gaan ook na die enjin management moet kyk om alles binne perke te kry.


2.5 FORTUNER het ‘n VNT turbo en intercooler soos die 3.0D4d

2.5 Hilux Srx en 4x4 is standaard turbo sonder intercooler.

Jy kry ook ‘n 2.5 VNT hilux Dc maar net in 4x2 - nogal skaars maar lekker bakkie


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 1:21 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 638
Location: Kaapstad
Hoeveel vra die ouens vir so iets?

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 2:02 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Laaste prys wat ek gesien het vir n kit, was R5800.
Het op n ander plek gelees dat SAC tot R10000 vra.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 5:21 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Posts: 638
Location: Kaapstad
LeonS wrote:
Laaste prys wat ek gesien het vir n kit, was R5800.
Het op n ander plek gelees dat SAC tot R10000 vra.


Dis rerig nie baie geld nie. Die R5800 nou. Intercoolers alleen kos gewoonlik soveel en meer en dan het jy nog nie eens dat iemand vir jou all die ekstra pype aanmekaarswys nie. Of dit vir jou die moeite werd gaan wees sonder dat jy NOG geld op 'n "tune" gaan uitgee, dis 'n ander vraag. SAC se R10000 sluit seker wel die "tune" in. Of ek hoop so, want dis elke liewe sent werd. Ek het bv. self aan my Subaru gepeuter en 'n ekstra 40kW en 100Nm in die middel van die RPM's opgetel, en so 30kW hier by 6000 rond. En dis LEKKER.

_________________
Of so iets


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 5:59 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Ja dis seker nie baie geld indien jy dit het nie. Ek koop nou n splinter nuwe intercooler (600×300×65),
vir R1150. Die pypwerk gaan my verseker nie nog R4000 kos nie. Sal maar sien hoeveel nm ek wen.
Bakkie sukkel maar met n beeswaentjie met n paar skape in :-)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 7:59 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1887
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
LeonS wrote:
Ja dis seker nie baie geld indien jy dit het nie. Ek koop nou n splinter nuwe intercooler (600×300×65),
vir R1150. Die pypwerk gaan my verseker nie nog R4000 kos nie. Sal maar sien hoeveel nm ek wen.
Bakkie sukkel maar met n beeswaentjie met n paar skape in :-)


Ek het destyds vir my KZTE n Cirrus intercooler kit gekoop en self gepas.

Was bietjie moeilik maar kon hom wen.

Kon nie n verskil voel nie.

As jy die ICooler doen moet die pomp lewering ook weer oor ingestel(op common rail voertuie gaan jy dalk n chip ook nodig hê om dit te doen) on rerig die verskil agter te kom.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 8:01 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Reeds n racechip in...


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 8:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1887
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
LeonS wrote:
Reeds n racechip in...


Glo die verskille sal dan groter wees!

Weet nie of Cirrus nog bestaan nie.

Het daai tyd die ‘kits’ verkoop met pype en al die brackets etc


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 8:08 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1887
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
http://www.cirruscoolers.com/index.php/ ... -kit/hilux


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 8:08 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Hul website werk nog..


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun Mar 31, 2019 8:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4099
Location: Durbanville, WesKaap
Intercooler met 3.0 se turbo en dan 'n remap dan sal jy verskil voel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Tue Apr 09, 2019 8:30 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6241
Location: Waterkloof, Pretoria
More Leon

Het destyds(2009) n 2.5 D4d single cab 4x4 tweedehans gekoop vir die plaas wat klaar n intercooler en Dastek chip van SAC op gehad het. As ek reg kan onthou het die bakkie net so oor die 10 000km op gehad. Sy performance was op n druppel dieselfde as die 3.0 D4d's wat ons daai tyd gery het. Al probleem was dat hy so bietjie teen lae toere gesukkel het in die sand met die swaar game viewer rak op. Het hom toe verkoop aan my vrou se oom wat boer en hy ry hom tot vandag toe. Daar is nog nooit geraak aan daai enjen nie. So in my opinie kan ek dit met n geruste hart aanbeveel mits dit deur kundige persone gedoen word.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Tue Apr 09, 2019 8:39 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Dankie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Tue Apr 09, 2019 10:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Posts: 1200
Location: Centurion
Dankie Wouter. Ek het die gesprek met aandag gevolg want ek ry ook 2.5 SRX 4x4 dubbelkajuit. Ek was altyd bang dat die ekstra krag die langlewendheid van die enjin gaan kortwiek.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Tue Apr 09, 2019 10:24 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6241
Location: Waterkloof, Pretoria
More Spekieries

In my opinie verleng intercoolers die lewensduur van n enjen vir die eenvoudige rede dat jou enjen teen laer temperature hardloop. In my oe is dit n absolute wen wen situasie.

Groetnis
Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 7:10 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Ek sukkel om fotos op te laai.....

Intercooler is gefit en pypwerk is gedoen. Vrydag kry hy n 63mm uitlaat stelsel met "freeflow" box.
Koste sover:
Intercooler - R1250 (550 x 140 x 65)
Silicone pyp - R530
Heavy duty clamps - R160
Boost pype - het ou stainless nudgebar opgesny :-)


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 7:25 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1887
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Daarsy!

Jy gaan dalk nou net weer met daai Racechip moet torring!

Laat weet hoe gaan dit!


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 7:40 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Ek het reeds chip bietjie gestel om meer diesel te gee, sodat ek darem kan ry.
Na uitlaat stelsel gaan ek plan sien om in Pta uit te kom vir dyno.
Sal laat weet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Fri May 03, 2019 6:03 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
103kw en 339nm


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Sun May 05, 2019 11:20 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Posts: 866
Location: Goudveld - Virginia omgewing
LeonS wrote:
103kw en 339nm
Wat was die ou lesings?

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

_________________
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: 2.5 d4d intercooler
PostPosted: Mon May 06, 2019 7:15 am 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Posts: 183
Location: Ventersdorp
Standaard dink ek 75kw en 260nm


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 24 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group