JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Oct 14, 2019 5:10 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 26 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Tue Jul 09, 2019 2:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3129
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Arnold van Wyk wrote:
tau wrote:
Blitzzz wrote:
Kyk gerus na hierdie. Plaaslike vervaardiger met goeie diens en waarde vir geld.

https://www.extremelights.co.za/collections/spots


Sent from my iPhone using Tapatalk


Ek het hulle op en was al kruis en dwars deur Nam en Botswana met hulle.

My trokke kry wel baie moeilikheid as hulle meer as 2 spots op het in Nam, maar deesdae gee hulle nie vir hulle gas as hulle 2 x ronde LED's op het nie.

My Pa het die Ironman single LED's op sy bakkie en dit is soso Daglig voor jou.


Watter sal jou keuse wees tussen die twee.


Die Iron man spots verseker. Want, het een LED in die middel as Nam polisie wil snaaks raak en is baie duursaam. Snaak genoeg het hulle nou weer my swaer gas gegee op grens oor sy LED ronde spots oor hulle klomp LED's in het.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 26 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Sako 2 and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group