Geno wrote:
Jaco Prinsloo het klomp Hilux accessories wat hy verkoop.
082 477 2670
Groete
More Geno
Ek het met hom gepraat en 'n roll bar vasgemaak baie dankie vir die inligting!!! Ek sit nou net met 'n probleem om die roll bar in PE te kry. Jy het nie dalk enige voorstelle nie? Ek weet nie of enige couriers so 'n groot ding sal courier nie.
Groete
Reghardt