|
Piet Pille
|
Posted: Fri Dec 04, 2015 10:26 am |
|
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm Posts: 2091 Location: Grootfontein, Namibie
|
Gawie(13mm) wrote: Manne, drie dinge is baie duidelik uit hierdie draad: 1. Die wette hou nie tred met die tegnologie nie. Daarom het die Namibiese regter die aangeklaagde die voordeel van die twyfel gegee. 2. Blaser haat alle bobbejane. Of hul nou in die bome is of agter die bosse. 3. Piet Pille, is een van die mees welaf lede op Jaracal as ek so na sy vloot kyk. Almal 2015 modelle. Hy hou die mense daar op Grootfontein net so op die randjie van die dood lyk dit my.  Daai Kombi is eintlik die baas met die rok sn Gawie...ek wou maar net bietjie belangrik probeer klnik.... (my bakkie is 'n 2004 model met 200k kilos op  )
|
|
Top |
|
 |
Piet Pille
|
Posted: Tue Dec 08, 2015 12:59 pm |
|
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm Posts: 2091 Location: Grootfontein, Namibie
|
|
Top |
|
 |
Gawie(13mm)
|
Posted: Tue Dec 08, 2015 2:18 pm |
|
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm Posts: 4843 Location: Paarl
|
In die stem van Liewe Heksie:"Ek wil nou nie 'n dr@l wees nie, maar ek het julle mos gesê!  "
_________________ Dont make expensive noise! Make the first shot count!
|
|
Top |
|
 |
Piet Pille
|
Posted: Tue Dec 08, 2015 3:08 pm |
|
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm Posts: 2091 Location: Grootfontein, Namibie
|
Nee, Gawie jys reg- dat hulle die motoriste vetgee is beslis so. My probleem is nogsteeds-
1) wetgewing maak nie voorsiening nie, daar is dus 'n grys area.Wat presies se die huidige wet (bewoording?) 2) watter outoriteit het die verkeersafdeling om dan 'n interim wet toe te pas as dit nognie in wetgewing onderskryf is nie 3) op hoeveel gronde gaan hulle in die hof kan staan, t.o.v. bogenoemde en mbt tot motors wat standaard met 'n LED string ligte uitkom (daar is reds baie modelle beskikbaar)?
|
|
Top |
|
 |
Piet Pille
|
Posted: Tue Dec 08, 2015 3:10 pm |
|
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm Posts: 2091 Location: Grootfontein, Namibie
|
Volgens daardie artikel verstaan ek dat daar nie wetgewing is wat die LED ligte aanspreek nie. So die verkeersafdeling maak nou self 'n wet intussen totdat daar 'n wetswysiging gemaak word... Is dit grondwetlik?
|
|
Top |
|
 |
Gawie(13mm)
|
Posted: Tue Dec 08, 2015 5:00 pm |
|
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm Posts: 4843 Location: Paarl
|
Piet Pille wrote: Volgens daardie artikel verstaan ek dat daar nie wetgewing is wat die LED ligte aanspreek nie. So die verkeersafdeling maak nou self 'n wet intussen totdat daar 'n wetswysiging gemaak word... Is dit grondwetlik? Ai ou Pietta. Die dag toe jy oor die Oranje trek, dag jy, jy is nou ontslae van al die oorlamsgeid!  My oorlede Pa het altyd gesê dat die Hemelse vader drie goed in die lewe gemaak het om jou te toets. Vlieë, boerbokke en verkeersmanne.  Al drie is versondig net jou siel.
_________________ Dont make expensive noise! Make the first shot count!
|
|
Top |
|
 |
Heinz Petersen
|
Posted: Tue Dec 08, 2015 5:07 pm |
|
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm Posts: 1401 Location: Kuilsrivier
|
Gawie, vliee is swart (verstaanbaar) My boerbokke is nie n probleem nie Verkeersmanne 
_________________ Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport. 6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
|
|
Top |
|
 |
Johnnie De Wet
|
Posted: Tue Dec 08, 2015 8:21 pm |
|
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm Posts: 551 Location: Vrystaat!
|
Heinz Petersen wrote: Gawie, vliee is swart (verstaanbaar) My boerbokke is nie n probleem nie Verkeersmanne  Daardie bokke is die buurman se probleem... [emoji1]
_________________ Johnnie
|
|
Top |
|
 |
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|