Page 1 of 1

2018 Hilux DC Rollbar and Tonneau Cover Te Koop - VERKOOP

Posted: Wed Mar 06, 2019 1:50 pm
by JDEls
Dagsê

Ek haal my rollbar en tonneau cover af van my 2018 Hilux dubbelkajuit.

Ek soek graag R5000 vir die kombinasie - dis so-te-sê nog nuut (bakkie is onder 'n jaar oud)

Laat weet gerus. Ek is van Centurion

Groete
JD Els
071 480 7251

Re: 2018 Hilux DC Rollbar and Tonneau Cover Te Koop

Posted: Wed Mar 06, 2019 2:23 pm
by 6mmMusgrave
Dis regtig n baie baie goeie prys. Iemand gan n goeie bargain kry.

Re: 2018 Hilux DC Rollbar and Tonneau Cover Te Koop - VERKOO

Posted: Fri Mar 08, 2019 11:25 am
by JDEls
VERKOOP, dankie manne.