Energie drankies of "Boosters"

Van goeie kos tot oefeninge - not for the faint hearted
Harambe
Hero Member
Hero Member
Posts: 679
Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Location: Kaapstad

Re: Energie drankies of

Post by Harambe » Thu Mar 29, 2018 12:21 pm

Die Here het ons heel "robust" gemaak. Ons kan omtrent enige ding in matigheid hanteer. Selfs radioaktiwiteit, Knopiesinnekopbyte of mense wat vals sing in die Kerk. Die truuk is om nie te veel van 'n ding te vat nie.
Of so iets

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3729
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: Energie drankies of

Post by FHM » Thu Mar 29, 2018 12:44 pm

andre007 wrote:
FHM wrote:Ek kry ook hartkloppings van die energie boosters - gewoonlik as ek so op 3/4 kom - gaan maar eerder daai oukies los. Ek gebruik al seker 8 jaar berocca, een elke oggend voor werk toe - die goed laat my beter funksioneer (helderheid / krag) Ek hoop nie dis ook nou n taboe supplement nie?

Lyk my ons sal maar elkeen n botteltjie heuning moet saamdra ;)
https://www.youtube.com/watch?v=pMS0zBPYRBU Ek sien jou al, kyk na die verkleurmannetjie een.
My nou k..k gelag!!! Mooi man! ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm

User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 6221
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Energie drankies of

Post by Arnold » Thu Mar 29, 2018 12:59 pm

Ek hou ook van die energie drankies maar net so bietjie op 'n slag saam met 'n shot Jägermeister >:D

User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1248
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Location: Durbanville

Re: Energie drankies of "Boosters"

Post by Gian_dP » Thu Mar 29, 2018 1:01 pm

Harambe wrote:Die Here het ons heel "robust" gemaak. Ons kan omtrent enige ding in matigheid hanteer. Selfs radioaktiwiteit, Knopiesinnekopbyte of mense wat vals sing in die Kerk. Die truuk is om nie te veel van 'n ding te vat nie.
Net so!

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308

dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Energie drankies of "Boosters"

Post by dehacked » Thu Mar 29, 2018 4:14 pm

Arnold wrote:Ek hou ook van die energie drankies maar net so bietjie op 'n slag saam met 'n shot Jägermeister >:D
Die groot manne vat hom met 'n jagermeister en 'n jack Daniel's. Hy word ook nie verniet 'n handgrenaat genoem nie... Maar ten minste is daai gevaarlike energie drankie verdun.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem

Post Reply

Return to “Algemeen/General”