JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Aug 22, 2019 7:23 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 
Author Message
 Post subject: katgriep
PostPosted: Wed Nov 24, 2010 9:36 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Sun Oct 04, 2009 6:57 pm
Posts: 21
Location: VEREENIGING
hello daar hoe voorkom jy katgriep of hoe maak jy dit gesond ,ek het n week gelede vi my n windhond teefie by my oom ga haal [scotti deer x boer windhond] ek het verloor weens katgriep ! ek het nog
hondjie op order van sweizer af[ irish wolf x scotti deer hound ma nou is ek bang die hondjie kry dit

ag as iemand weet laat ons mekaar help .o ja ek het ha 5 in een ge-end

my nommer is  0 sewe 2 744 740vyf

groete jan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Thu Nov 25, 2010 11:57 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Posts: 56
Hi

Katgriep is seker enige teler of honde eienaar se nagmerrie en is seker die dodelikste siekte vir klein hondjies. Jy kan die hondjie se kanse verbeter deur seker te maak die teef is ingeent teen katgriep nie langer as n jaar terug nie, die kleintjies bou dan weerstand op deur die melk wat hul by die ma kry. Ek verkies om my hondjies op 5 en half weke te spuit terwyl hul nog by die ma drink. Jy herhaal dan die inenting weer op 10 weke en 14 weke.

As hondjie katgriep het is die kanse dat hy gaan oorleef baie skraal maar daar is tog wat dit maak.
n Hondjie met katgriep dehidreer so hul moet baie water en elektroliete inkry asook vitamienes ens, ek gebruik heptonic dit werk baie goed, jy kan purbac antibiotika ook bygee om maag te stop.

Boereraat wat ook werk is 1ml dettol gemeng met 4ml water in die keel afgespuit. Moenie n hondjie wat se gestel af is inent nie dan gaan hy katgriep kry die katgriep entstof is lewendig en die hondjie moet gesond en sterk wees om weerstand teen dit op te bou.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Thu Nov 25, 2010 8:11 pm 
Offline
Newbie
Newbie
User avatar

Joined: Sun Oct 04, 2009 6:57 pm
Posts: 21
Location: VEREENIGING
    Stefan baie dankie vi al die raad ek wardeer dit vreeslik baie


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Fri Nov 26, 2010 8:37 am 
More Jan en Stephan.
Jan jy kan by die vet F10sc gan koop en die plek was waar die hondjie geslaap het ens. Dit sal die Parvo virus dood maak..

Stephan, my hard is baie seer ek het gister my Sheila verloor teen bosluis koors, sy het geen simtome gehaat nie het haar vet toe gejaag 7uur die ogent maar die vet het ges? dat sy nie dit sal maak nie maar ek het probeer sy is toe 13:30 dood.. :(


Top
  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Mon Mar 28, 2011 1:18 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Posts: 56
Spuit hokke en slaapplek uit met Virukill dit werk baie goed om die virus dood te maak as jy al hondjie gehad het met katgriep.
Dit is beskikbaar by baie kooperasies.
Groete
Stephan


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Wed Mar 30, 2011 2:05 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Jan 20, 2011 2:09 pm
Posts: 130
hi Stephan

Ek glo ook in F10 ,maak dit 3 keer sterker aan as wat die bottel se en dan spuit ek my kaste met dit uit.
Wat ook vir my werk is dat ek my windhonde nie ent op 4 weke of op ses weke oud nie ,ek ent op 8 weke en ek los die teef by hulle tot ek klaar geent is , die rede daarvoor is dat as jy op 6 weke ent en jy speen hulle op dieselfde tyd is die gesamenlike skok vir die hond se stelsel te groot en maak dit om meer
vatbaar vir porva en corona,ek weet almal se tewe wil nie solank soog nie ,maar met hulle ent ek ook op ses weke maar ek vat nie die teef dan weg nie , probeer haar eerder nog n week daar hou.
ek ontwurm ook nie wanneer ek ent nie ,dit doen ek op 4 weke wat dan die hondjie kans gee om beter
te reageer op die ent.

wat my ook al baie gehelp het is die feit dat ek my tewe ent met n spuit genaamd primodog presies 2 weke voor sy kleintjies kry , dit is n dubbel dosis entsof wat die keintjies al begin ent teen al die hondesiektes nog voor hulle gebore word - vandat ek die bogenoemde dinge begin doen het , het ek nog nie weer n kientjie verloor nie , ek het al 4 werpsels grootgemaak in dieselfde hokke waar my vorige werpsels totaal uitgevrek het.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Thu Sep 15, 2011 12:52 pm 
HELLO DAAR OOMS,ek het verlede week my windhond gered van katgriep af na my vet my vertel van "it depends how much you are willing to pay to see if it makes it or not" so i rather left and googled.i got a miracle cure,jy moet die hond elke uur pedaiylate gee vir electrolites as dit diarhea het.as dit niks deur die mond kan in hou dan gan jy vir enemas.agter inspuit.dan koop jy "colloidal silver" van dischem apteek af.en gee dit met enemas of deur  di mond as dit kan water af hou.as dit erg is gee d hond 10mil elke 6ure.in twee dae gan ju hond ni weer kat griep het!as dit bgn self drink gee dit a bietjie plain yorghut en begn eier gee met a syringe.na die tyd bietjie hoender lewer en scrambled eggs.ek het al die vrydag gedoen en sondag was my windhond reg!the vet wont tell you about colloidal silver because then they lose a customer.colloidal silver is a natural antibiotic and kill 66viruses and will take away parvo virus oxygen and any other virus.ONTHOU AS JOU HOND BAIE WURMS HET GAN DIT NI KAN GESOND WORDelf drink gee dit a bietjie plain yorghut en begn eier gee met a syringe.na die tyd bietjie hoender lewer en scrambled eggs.ek het al die vrydag gedoen en sondag was my windhond reg!the vet wont tell you about colloidal silver because then they lose a customer.colloidal silver is a natural antibiotic and kill 66viruses and will take away parvo virus oxygen and any other virus.ONTHOU AS JOU HOND BAIE WURMS HET GAN DIT NI KAN GESOND WORD


Top
  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep tydperk
PostPosted: Thu Jun 14, 2012 12:43 pm 
More,
Ek wil net graag by julle hoor, die dettol en water wat n mens ook vir klein hondjies
Kan gee, hoeveel keer per dag en vir hoeveel dae.


Groete
Nini


Top
  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Thu Jun 14, 2012 3:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Posts: 1911
Location: Windhoek, Namibia
Stephan wrote:
Boereraat wat ook werk is 1ml dettol gemeng met 4ml water in die keel afgespuit. Moenie n hondjie wat se gestel af is inent nie dan gaan hy katgriep kry die katgriep entstof is lewendig en die hondjie moet gesond en sterk wees om weerstand teen dit op te bou.
Groete


Nog raad as jy ver van veearts is - sny die hond se oorpunte af, dit het al gehelp vir vele siek honde.....laaste opsie.

Raven

_________________
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Thu Jun 14, 2012 3:32 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Posts: 245
Location: Gobabis
Hallo Jan.

Ek self het so nou en dan jack russel kleintjies.

Ek spuit die brakkies op 5 weeke katgriep en dan bly hulle by die ma tot so 7-8 weeke.
dis net om seker temaak dat hulle nie katgriep in die nuwe baas sejaard optel nie,
en dit werk goed,het nog nie een verloor nie.

Naas

_________________
Naas Potgieter
Namibia ( Gobabis )
Box 810
0812972323
np@iway.na


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Fri Jun 15, 2012 1:46 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Posts: 56
HI NINI

DETTOL EN WATER GEE JY NET EENSLAG , DAN KAN JY HEPTONIC EN BAIE WATER INGEE, PURBAC OF FLAGYLE IS OOK GOED OM DIE MAAG BIETJIE TE BIND.

GROETE


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Sun May 25, 2014 4:41 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Nov 04, 2012 4:05 pm
Posts: 24
Location: Dordrecht
Dagse ek wil hoor of net klein hondjies katgriep kry en indien wel tot op watter ouderdom is die gevaar tyd. Ek het my hondjie van 4maande verloor die week so nou is ek bang om n nuwe hond te kry.

Groete Kobus


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Mon May 26, 2014 8:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8474
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Werfbobejaan wrote:
Dagse ek wil hoor of net klein hondjies katgriep kry en indien wel tot op watter ouderdom is die gevaar tyd. Ek het my hondjie van 4maande verloor die week so nou is ek bang om n nuwe hond te kry.

Groete Kobus



Honde moet gereeld gespuit word vir katgriep, elke 12 maande of so.Klein hondjies kan jy op 6 weke begin spuit vir dit.Enige ouderdom hond kan katgriep kry nie net klyn hondjies nie. Met kagriep is daar nie n "vinnige" ding wat jy kan spuit om dit te stop nie.Jy moet dit maar voorkom.As jy n hond verloor het weens katgriep MOET jou nuwe hond reeds gespuit wees vir dit ander is daar n groot kans dat jou nuwe hondjie dit ook op jou werf gaan optel.

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: katgriep
PostPosted: Mon May 26, 2014 12:01 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Sun Nov 04, 2012 4:05 pm
Posts: 24
Location: Dordrecht
Hi Capt. dit is wat my dom maak die hondjie is op 6 weke gespuit en toe weer op 12 weke sy sou die week wat sy siek geword het haar 3de inspuiting gekry het. dankie vir jou raad.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 14 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group