...so moet 'n jaghond lyk

Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4255
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Location: Kempton Park
Contact:

...so moet 'n jaghond lyk

Post by Frikkiedbr » Thu Oct 24, 2013 10:15 am

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1374186_10201660937939918_1877672818_n_zpsd01bf8c4.jpg

User avatar
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Location: Rietfontein, Pretoria

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by WILLEBEES » Thu Oct 24, 2013 10:40 am

Dit is vrek oulik!
My worshond sal haar WAT verbeel om so te lyk....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen

User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2091
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Location: Grootfontein, Namibie

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by Piet Pille » Thu Oct 24, 2013 10:51 am

Like!

mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by mariusr » Thu Oct 24, 2013 10:59 am

Ons het ook 'n worsie moet se hy is heeltyd aan die jag! Akkedisse, muise,rotte en duiwe loop deur sal maar vir hom ook so pakkie aanskaf!!

User avatar
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 358
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Location: Rietfontein, Pretoria

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by WILLEBEES » Thu Oct 24, 2013 11:10 am

Myne jag net 'n tennisbal!
Duik dit selfs uit die swembad uit...
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen

ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1938
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Location: Pretoria Noord
Contact:

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by ROBBIE1 » Thu Oct 24, 2013 11:14 am

Te oulik, ek laaik daai jassie, tot plek vir standby bullets!!

User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1202
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Location: Hennenman, Free State

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by Roger » Thu Oct 24, 2013 12:48 pm

bwhahahaha !!
.22 Blackpowder Pistol
CZ .22lr
Howa .223
Webley & Scott .30-06
Howa .375 Ruger
Boito .410 Single shot
Franchi 12ga Semi-Auto
Remington 1100 12ga Semi-Auto
FN Browning 9mm HP
Hoyt Rampage 72#

User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Location: BYENESPOORT PRETORIA

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by douw » Fri Oct 25, 2013 9:36 pm

Kan 'n man darem dooierus vat oor die brakkie? ;D

User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3193
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Location: Koue Bokkeveld

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by Christo » Fri Oct 25, 2013 10:18 pm

Frikkiedbr wrote:http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1374186_10201660937939918_1877672818_n_zpsd01bf8c4.jpg
Ek het nie veel vir worsies nie, maar die een het attitude. Ek like hom.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.

User avatar
Naas1
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Location: Ermelo OTvl

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by Naas1 » Sat Oct 26, 2013 10:16 am

Ek jag gereeld by Willem Basson van Zeekoepan naby Magudu, hy het 'n miniatuur worsie wat saam gaan jag en waneer 'n bok gesiet word en nie dadelik val nie is sy gewoonlik die een wat die bok opspoor, ons spot ook dan en se dat sy die grootwild jagter op die plaas is.
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR

mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by mariusr » Sat Oct 26, 2013 10:26 am

Ja dis daai kort beentjies wat die neus teen die grond hou! Net jammer hulle is nie baie gehoorsaam nie en het wil van hul eie! Word gou meegevoer deur die omstandighede!!

chrisman
Full Member
Full Member
Posts: 133
Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Location: Centurion

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by chrisman » Sat Oct 26, 2013 12:53 pm

mariusr
Net jammer hulle is nie baie gehoorsaam nie en het wil van hul eie! Word gou meegevoer deur die omstandighede!!
Ek neig om met jou te verskil, ek het twee....
hulle luister beter as my jack russel wat moer gehoorsaam is.
My reun is bitter lief vir die veld.
Kon nie veel se van my boerboel toe ek op die plot gebly het, tarentale was sy ondergang, hom altyd getard.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks

mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: ...so moet 'n jaghond lyk

Post by mariusr » Sat Oct 26, 2013 2:15 pm

Dan is myne sekere die uitsondering! Luister net wanneer hy wil! :): is ook heeltyd besig met sy eie ding! ::)

Post Reply

Return to “Jaghonde/Hunting Dogs”