JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Aug 22, 2019 6:53 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 364 posts ]  Go to page Previous  1 ... 10, 11, 12, 13, 14, 15  Next
Author Message
PostPosted: Thu Nov 11, 2010 7:09 pm 
HELLO DAN EN (GREYHOUND RACER)

Gaan dit goed daar by jou? Ek sien greyhound racer wil graag jou n dekking gee met sy baanhond(e). As jy die vorige posts lees sal jy sien ons het al baie oor die ding gesels en ek se weereens waarvoor wil hy dit doen? wat beryk n mens daarmee? Baanhonde is geteel vir spoed en kort afstande en boerhonde vir stamina, uithou vermoee en gehardheid.
Dan ons het die ander aand 14 gevang en die pel van my wat kruising honde het se honde het heeltemal uit die bus geval toe die aand lank raak.
Ek kraak glad nie n baanhond af nie maar gebruik hom waarvoor hy geteel is en hou jou boerhonde skoon, ek kom al lank met honde en ek kan vir jou baie stories vertel van kruisings wat nie gewerk het nie.

Groete Greyhound


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 11, 2010 7:27 pm 
Naand Greyhound..
Dit gan goed dankie, nee ek s? mar net dat ek wel baanhonde het as hy of ander mense hule wil gebruik dan weet hule waar om te vra.. Ek is nie gepla oor hoefeel my honde vang nie so lank hule iets vang is dit cool.. Ek is glad nie n boerhond fan nie, as hy nie gekruis is nie dan soek ek hom nie.. N boerhond is net nie vir my nie dankie..
Groete
Greyhound.racer


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 11, 2010 7:43 pm 
Greyhound

Dags? my maat hoop dit gaan nog goed daar.Nee ek wil glad nie my honde kruis nie.Ek spog net bietjie met my honde en maak maar maats met die ouens. My honde voldoen aan my vereistes en ek sal hulle nie veruil of kruis nie.


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Nov 11, 2010 8:58 pm 
Greyhound racer.
Bly jy al lank in Bronkhies.Ek bly in Delmas ek sal graag eendag jou honde wil kom kyk dit is altyd lekker om te sien hoe die ander ouens se honde lyk.Waarvoor teel jy jou kruisings? Ek meen elke ou teel honde om aan sy vereistes te voldoen.Jag jy ook jakkalse of bokke of wat.Of teel jy vir die baan.EK het n vriend met kruishonde in Nelspruit hy kom jag gereeld hier saam met my.Ek kan nie regtig se dat die een hond beter is as die ander nie maar on het een aand n haas gekry wat oop geloop het en die honde het hom ver gejaag.Die honde was baie moeg net daar na het daar n jakkals op gestaan en ek kon sien dat die kruis hond nog nie regtig sy asem terug gekry het nie.Maar dit is soos ek se solank die hond aan jou vereistes voldoen


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 12, 2010 8:24 am 
Greyhound.Racer wrote:
Goeie naand almal.
Ek het op een van Nitro se jonger broer af gekom na 'n paar oproepe om seeker temaak dat dit wel so is, ek is baie bly dat ek 'n broer van hom raak geloop het want Nitro is n Stunning hond sal al my Baanhonde verruil vir Nitro. Ek het my Boerhond teef na hom toe gevat vir dek sal maar sien of hy kan gooi..
Sal more n foto neem van hom en op sit..
Baie dankie Mr. Stephan vir jou inligting..

Kamamasi hoe ganit met jou hondjies??

Groete
Greyhound Racer
    Greyhound racer.
(sal al my baanhonde verruil vir nitro)  ek se eerder niks dan is daar niks???????????????

greyhound


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 12, 2010 8:27 am 
Greyhound.Racer wrote:
Naand Greyhound..
Dit gan goed dankie, nee ek s? mar net dat ek wel baanhonde het as hy of ander mense hule wil gebruik dan weet hule waar om te vra.. Ek is nie gepla oor hoefeel my honde vang nie so lank hule iets vang is dit cool.. Ek is glad nie n boerhond fan nie, as hy nie gekruis is nie dan soek ek hom nie.. N boerhond is net nie vir my nie dankie..
Groete
Greyhound.racer



????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????

GREYHOUND


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 12, 2010 10:28 am 
dan wrote:
Greyhound racer.
Bly jy al lank in Bronkhies.Ek bly in Delmas ek sal graag eendag jou honde wil kom kyk dit is altyd lekker om te sien hoe die ander ouens se honde lyk.Waarvoor teel jy jou kruisings? Ek meen elke ou teel honde om aan sy vereistes te voldoen.Jag jy ook jakkalse of bokke of wat.Of teel jy vir die baan.EK het n vriend met kruishonde in Nelspruit hy kom jag gereeld hier saam met my.Ek kan nie regtig se dat die een hond beter is as die ander nie maar on het een aand n haas gekry wat oop geloop het en die honde het hom ver gejaag.Die honde was baie moeg net daar na het daar n jakkals op gestaan en ek kon sien dat die kruis hond nog nie regtig sy asem terug gekry het nie.Maar dit is soos ek se solank die hond aan jou vereistes voldoen


More Dan..
Ek bly nou n maand hier by brokhorstspruit en so ver is dit maar n plek teen Natal die mense hier is net nie soos daar in Natal nie.. Ek het baanhond x boerhonde geteel vir bok jag daar in Natal ek was ook die enigste persoon gewees wat die kruisings verkoop het.. Ek het nog n teef van my kruisings oor sy is nou 9maande oud en ek leer haar nag jag vir jakkies ens.. Ek wil in volgende jaar daar by my vriend gan jag met haar en kyk hoe my kruising werk saam ander honde.. Ek doen die selfde baanhond x boerhond al vir 5jaar en hule hardloop goed en as ek so na hierdie hondjie van my kyk het sy nogals baie Stamina.. Ek het nog nooit baanhonde geteel in 6jaar nie, my teef het na n ander oom toe ge gaan vir dek en daar pups gekry.. My baanhond teef is nou op hitte maar ek ken niemand wat sal koop as ek haar lat dek nie..
Groete
Greyhound.racer


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 12, 2010 12:07 pm 
GR

"Ek is glad nie n boerhond fan nie, as hy nie gekruis is nie dan soek ek hom nie.. N boerhond is net nie vir my nie dankie.."

HET JY DAN NIE N BOERHOND TEEF WAARMEE JY TEEL NIE?


GROETE
HD


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 12, 2010 12:11 pm 
HD
Ja ek het n boerhond teef en reun, maar hule is nie my gunsteling tiepe windhond nie..


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Nov 15, 2010 8:56 am 
More gr.en hd.HD
Ek het nog nooit n bok met my honde gevang nie ek het ook nie probeer nie.Maar ek glo as hulle die kaans kry sal hulle hom vang.Ek spits my maar toe op die jakkies.Ek het vroeer jare baie gaan jag saam my vrou se oom in Bronkhortspruit.Hy het ook net baan honde gehaat.Ons het ook baie gevang maar met n bakkie vol honde ons hat hulle afgewussel.Daardie tyd het ek nog nie eers geweet van boerhonde nie.HD ek verstaan nie hoekom julle die honde wil kruis as julle jakkies wil vang nie die boerhonde is vinag genoeg en hulle baklei lekker.En jy kan hulle maar druk hulle kom niks oor nie.Ek is baie tevrede met my honde.


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Nov 15, 2010 9:44 am 
Mre manne. Ek jag ook net met honde. Ek jag net met kruishonde. 75% boer en 25% baan. Die rede is dat hulle bietjie vinniger as jou boerhond is maar nog steeds die hart het om jakkals te vat. Party plekke het jy slegs n kort afstand voor hulle in bosse ens in is en moet jy hulle vang voor hulle in die bosse in is. Daar is egter nie fout met enige hond nie en ek dink dit gaan regtig oor persoonlike keuses. Ek stem saam met Greyhound dat hulle nie die stamina van n boerhond het nie maar omrede ek my honde se tekortkominge ken sal ek hulle bietjie meer laat rus vanaf die 6,7 de jakkals af. Ons vang gemiddeld so tussen 3 en 7 jakkalse per aand en dit was nog nooit nodig om op te hou jag omrede honde te moeg was nie. :)

Groete
Meyan


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Nov 15, 2010 11:21 am 
Meyan
Waar in die wereld is jy laat weet bietjie ek is hier in vereeniging area

Greyhound


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Nov 15, 2010 12:41 pm 
Greyhound,

Ek is in Rustenburg en jag in en om Derby. So 50 km van waar ek bly. My pa hulle is by Leeudoringstad en ons jag ook daar.

Meyan


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Nov 15, 2010 1:00 pm 
Middag Meyan welkom op die forum..
Sit bietjie foto op van jou kruis boerhonde..
Watse tiepe baanhonde gebruik jy vir jou kruisings.?

Middag Dan..
Die kruisings het ek geteel vir bok vang niks anders nie, maar dis ook nou op n einde want eks nie meer in Natal nie, en want niemand hier sal hulle koop nie..


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Nov 15, 2010 6:25 pm 
GR
Naand gr.Hoe lyk die veld in natal is dit oop of bebos,Water tiepe bokke het julle daar gevang.Het julle in die dag of in die nag gejag.Vertel bietjie hoe julle dit gedoen het


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Nov 15, 2010 8:09 pm 
Naand Dan..
Ek het maar saam die swart mense gan jag op hulle gronde met my baanhond teef wat nou op hitte is..
Ek het nooit meer as 1 hond gevat vir jag nie, want dis mos nie regverdig om 4 of meer honde  te vat nie of hoe.? Ek het al n foto op gesit waar ons loop met die honde maar al daai honde jaag nie die bok saam nie, net 2 honde mag n bok jaag of 4 honde op die meeste.. Ons het 3uur die ogent tevoet geloop en jag soos ons loop, tot na 8 die ogent dan is ons al oppad trug.. Dis maar bietjie bebos waar ons gejag het, so mens kort n hond met baie spoed om kort af stande te hardloop.. Ek het al my Ierse baanhond (Buccaneer, 'The white one' soos hulle hom ken in Natal ) gevat vir jag maar die Natal hitte het hom daai dag sleg beet gekry, en daai middag moes hy nog dek ook en n week daar na nog 2 tewe.. Sy hondjies is die hele Natal vol in Richards baai, Kwambonambi, Mtunzini, Durban, Pinetown, Nseleni, Vryheid en nog meer..
Ek het al baie gehoor dat mense s? dat die swart mense 'gamble' met die honde as hulle jag, dis 'n scrap storie daai..
Groete
Greyhound.racer


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 16, 2010 8:25 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member
User avatar

Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Posts: 56
More manne

Kamakasi het gevra ek moet vir hom hierdie foto opsit van sy hond kamakazi.

Image

Hier is ook n foto van my teef Shiela in aksie.
Image

Groete
Stephan


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Nov 16, 2010 8:55 am 
More Mnr Stephan..
Jis dis darm mar mooi 'Body builder' honde daai..
Groete
Greyhound.racer


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 17, 2010 11:16 am 
Mre,

G.Racer - Ek het nog afstammelinge van Farloe en Bask bloedlyne wat ek maar gebruik. As ek egter n mooi baanhond sien wat vir my doel werk sal ek hom koop. Die ouens het egter nie altyd hul papiere nie en dan koop mens maar omdat jy hou van wat jy sien. Ek het toevallig so 6 maande terug n I'm Slippy reun gekoop wat nou sy eerste werpsel by my boerteef het. Ek sukkel nog om foto's op te sit. Sal opsit sodra ek dit onder die knieg het!
Stephan - Julle honde sien hardloop nou die dag op die baan. Baie mooi honde. Mooi foto's wat jul opgesit het. Sal maar van myne ook probeer leer vel jaag dan baan toe vat. Lekker om jou honde teen van die ander manne se honde te toets.

Meyan


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 17, 2010 2:32 pm 
Middag Meyan,
Wie is die ma en pa van jou I'm Slippy reun?

Hier is so bietjie van my baahond se Pedigree..

                                                                                                  Phantom Flash(UK)
                                                                          Spiral Nikita(IE)
                                                                                                  Minies Nikita(IE)
                                                        Crokers Nikita(IE/ZA)                   
                                                                                                  Deenside Spark(IE)
                                                                          Honey Vixon(IE)           
                                                                                                  Honey Hive(IE)
                        Erin Buccaneer
                                                                                                  The Other Farloe(IE)
                                                                          Rossmead Big Flo(ZA)
                                                                                                  Appealing Lady(IE)
                                                        Hot Tania(ZA)
                                                                                                  Westmead Odd(UK)
                                                                          Tania(ZA)
                                                                                                  She's a Toss(IE)

Groete
Greyhound.racer


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 17, 2010 2:44 pm 
Middag Meyan,
Ek het 3 Baanhonde, Buccaneer (Crokers Nikita x Hot Tania), Sheila (Rossmead Wallaby x mandy) en Spartan (Count Lani AUS x Foxy Addis NZ)
Sheila is nou op hitte ek gan dalk vir Spartan by haar sit sal maar sien..
Groete
Greyhound.racer


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 17, 2010 2:56 pm 
Middag G.Raser.

My hond se naam is Move-It(Sanjami). Jy kan kyk op greyhound data. Sy pa is Top Image en sy ma Dartford Mustang. Ongelukkig nie n foto nie. Ek het gou na jou hond Erin Buccaneer gekyk. Dit is n sterk en mooi hond. Sal nou nou na jou ander kyk. Ek was laasmaand by die honderesies en daar is nou regtig n paar mooi honde wat hardloop.


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Nov 17, 2010 10:16 pm 
Meyan wrote:
Middag G.Raser.

My hond se naam is Move-It(Sanjami). Jy kan kyk op greyhound data. Sy pa is Top Image en sy ma Dartford Mustang. Ongelukkig nie n foto nie. Ek het gou na jou hond Erin Buccaneer gekyk. Dit is n sterk en mooi hond. Sal nou nou na jou ander kyk. Ek was laasmaand by die honderesies en daar is nou regtig n paar mooi honde wat hardloop.


Naand Meyan,
Sal daar van hou om 'n foto te sien van hom..
Ek het al vir Buccaneer by Dartford Mustang se suster Dartford Chat gesit toe sy by my was maar daai pups was maar siek hondjies..
Spartan se naam op Greyhound data is Big time Spartan..
Hoekom moet hulle altyd Aussie honde by Ierse honde sit of anders om?
Groete
Greyhound.racer


Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 19, 2010 1:42 pm 
Middag,
As julle nice video wil kyk van coursing kyk die 1 van Yes Jimmy Ha op youtube http://www.youtube.com/watch?v=mL0hJao50ng
Of van Rith Gan Gaisce http://www.youtube.com/watch?v=GXheiU4b4yg&feature=related
Groete
Greyhound.racer


Last edited by Greyhound.Racer on Fri Nov 19, 2010 1:45 pm, edited 1 time in total.

Top
  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Nov 19, 2010 2:38 pm 
Greyhound.Racer wrote:
Meyan wrote:
Middag G.Raser.

My hond se naam is Move-It(Sanjami). Jy kan kyk op greyhound data. Sy pa is Top Image en sy ma Dartford Mustang. Ongelukkig nie n foto nie. Ek het gou na jou hond Erin Buccaneer gekyk. Dit is n sterk en mooi hond. Sal nou nou na jou ander kyk. Ek was laasmaand by die honderesies en daar is nou regtig n paar mooi honde wat hardloop.


Naand Meyan,
Sal daar van hou om 'n foto te sien van hom..
Ek het al vir Buccaneer by Dartford Mustang se suster Dartford Chat gesit toe sy by my was maar daai pups was maar siek hondjies..
Spartan se naam op Greyhound data is Big time Spartan..
Hoekom moet hulle altyd Aussie honde by Ierse honde sit of anders om?
Groete
Greyhound.racer


Dis omrede Ierse Baanhonde vinniger is as die Aussie baanhonde.. Maar die Ierse baanhonde kan nie ver hardloop nie..


Top
  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 364 posts ]  Go to page Previous  1 ... 10, 11, 12, 13, 14, 15  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group