Hunting pigs with catch dogs?

Post Reply
SAFalconer
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Mar 25, 2015 9:37 pm
Location: Between Durban and PMB

Hunting pigs with catch dogs?

Post by SAFalconer » Sat May 18, 2019 7:41 am

Good day gents does anyone in SA hunt pigs with catch dogs ( i.e. pit bulls, dogo argentinos or similar)? Interested to find out as I see the Americans, Aussies and Kiwis do so I was wondering if anyone here did. Thanks.

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6015
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by DWB » Sun May 19, 2019 5:17 am

Majority of dog hunts are done over hounds here. Dogs will bay the pigs at times.
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"

SAFalconer
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Mar 25, 2015 9:37 pm
Location: Between Durban and PMB

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by SAFalconer » Sun May 19, 2019 7:31 am

I knew that much already. Is there a reason why catch dogs aren't used here?

slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Location: Overberg

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by slagdop » Sun May 19, 2019 10:03 am

SAFalconer wrote:I knew that much already. Is there a reason why catch dogs aren't used here?
Not legal. Dogs can only be used for retrieving of downed birds and follow up of wounded animals as far as I know.

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1971
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by andre007 » Mon May 20, 2019 9:23 am

This is how it works in the Eastern Cape. I've attached an extract from the 2019 Hunting Proc:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

SAFalconer
Newbie
Newbie
Posts: 24
Joined: Wed Mar 25, 2015 9:37 pm
Location: Between Durban and PMB

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by SAFalconer » Tue May 21, 2019 7:30 am

Thanks.

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8792
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by Capt. Oblivious » Tue May 21, 2019 8:55 am

andre007 wrote:This is how it works in the Eastern Cape. I've attached an extract from the 2019 Hunting Proc:
Is dit vir almal of net vir n sekere sektor van die gemeenskap?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 1971
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Location: Queenstown (Oos Kaap)

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by andre007 » Tue May 21, 2019 9:04 am

Capt. Oblivious wrote:
andre007 wrote:This is how it works in the Eastern Cape. I've attached an extract from the 2019 Hunting Proc:
Is dit vir almal of net vir n sekere sektor van die gemeenskap?
Siebert, vir die wat daai geskryf is kan nie regtig lees nie. Ek het n klong wat destyds by my 1 van Henk se KD's gekoop het. Ek het nooit sy nr van my foon afgehaal nie. So dan en wan sit hy kort 'jag' videos op sy w app status. Jy moet sien wat daai mense in hulle omgewing (Stutterheim, Bolo, en oppie kus) aan Bosbokke, Duikers en Bosotte maak, dis n naarheid.

En ook wat daai Bosotte aan hulle honde doen :-X
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andre007@mweb.co.za

User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 8792
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by Capt. Oblivious » Tue May 21, 2019 9:18 am

andre007 wrote:
Capt. Oblivious wrote:
andre007 wrote:This is how it works in the Eastern Cape. I've attached an extract from the 2019 Hunting Proc:
Is dit vir almal of net vir n sekere sektor van die gemeenskap?
Siebert, vir die wat daai geskryf is kan nie regtig lees nie. Ek het n klong wat destyds by my 1 van Henk se KD's gekoop het. Ek het nooit sy nr van my foon afgehaal nie. So dan en wan sit hy kort 'jag' videos op sy w app status. Jy moet sien wat daai mense in hulle omgewing (Stutterheim, Bolo, en oppie kus) aan Bosbokke, Duikers en Bosotte maak, dis n naarheid.

En ook wat daai Bosotte aan hulle honde doen :-X

Jacques het so knaap op FB raak geloop en hom "befriend", as ons lekker kuier sit en kyk ons bq sy videos hoe hulle hope duikers en steenbokke elke aand vrek maak en natuurlik die voorvaders bedank dat hulle sulke wonderlike jagters is, ek geniet nogals so video waar n vark daai brandsiek brak vrek maak kwaai. Knaap is n besigheids man ook n 35" koedoe horing verkoop vir enige iets tot R15 000 as hy so wit verf hand op het van die dokter

Lekker hier in die plek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 782
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Location: Kathu

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by KalahariKlong » Fri May 24, 2019 1:05 pm

Elke man doen mos maar sy ding op sy manier, maar die is nie vir my nie.
Ek wil dit nie eers sien nie.

ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Location: Pietersburg

Re: Hunting pigs with catch dogs?

Post by ChristoK » Fri May 24, 2019 5:23 pm

KalahariKlong wrote:Elke man doen mos maar sy ding op sy manier, maar die is nie vir my nie.
Ek wil dit nie eers sien nie.
Ja dis ook nou nie eintlik iets wat ek graag wil sien nie.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field

Post Reply

Return to “Jaghonde/Hunting Dogs”