JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sun Aug 18, 2019 9:27 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 94 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4  Next
Author Message
PostPosted: Thu Aug 01, 2013 3:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 22, 2012 1:52 pm
Posts: 1312
Location: hennenman
manne ek sien more van die manne met wildsplase in ons omgewing en ek gaan probeer om so n bietjie te stoei vir n after season afslaggie. ek kan huidiglik net 12 mense met verblyf uithelp en werk nog aan n plan. maar verseker moet ons hierdie ding deur bewe. ek sal self my sewe jarige prinses wil saamvat al is dit net sodat sy kan kuier saam met haar eie persoonlike pa. ek sal binne n paar dae vir julle n antwoord he. sal julle net vir my kan post wie almal belangstel sodat ek planne kan maak vir behuising.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 01, 2013 4:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Posts: 804
Location: Rustenburg
Ek en my dogter sal belangstel. Sy sal wil jag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 01, 2013 5:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Posts: 1938
Location: Pretoria Noord
OK, sal almal asb name opsit, copy net die name oor elke keer asb.

1. Robbie
2.
3.
4.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 01, 2013 5:05 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Posts: 804
Location: Rustenburg
ROBBIE1 wrote:
OK, sal almal asb name opsit, copy net die name oor elke keer asb.

1. Robbie
2. Jaco Swart
3.
4.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 01, 2013 5:23 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Posts: 804
Location: Rustenburg
Ek sal graag al 2 my dogters wil saam bring. Een jag en die ander een nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Aug 01, 2013 5:41 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Posts: 1938
Location: Pretoria Noord
Jaco Swart wrote:
Ek sal graag al 2 my dogters wil saam bring. Een jag en die ander een nie.



Ek glo nie iemand sal daarmee n problem he nie Jaco, jy betaal mos vir hulle.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 11:35 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Posts: 144
Location: Randfontein
Robbie , dankie vir die nota. My dogter is wel effe ouer, tewete 21 jaar oud en besig met honeurs deeltyds en natuurlik klerkskap. Ons is albei oopkop en ek dink ons, jy en jou dogter en Jaco-hulle, asook ander wat belang stel kan 'n grootse jag saam met die dogters hier reel, wat 'n jaarlikse instelling kan word !
Het ons al pryse van Stan Man ontvang ? Ons is baie gretig om saam te gaan, so ons wag en sien hoe die ander voel. My epos adres is barrywpieterse@gmail.com
Kom ons maak vas, almal wat belang stel, die son trek water !

Groetnis,

Bush Hat


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 11:55 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 22, 2012 1:52 pm
Posts: 1312
Location: hennenman
more manne.
ek sal net graag n indikasie kry van wat almal wil skiet. synde dat die jag seisoen op sy einde is en ons het baie van die spesies wat ons laat jag se limiete bereik. ek het nog n klomp rooibokke oor asook blesbokke en bwb en swb en as die koedoes ons goed gesind is n klompie koedoes.daar is ook nog springbokke ,maar al die horing monsters is nou al op geeet.
dit help nie ons maak n ding vas en ons sit op die ou end met dik monde oor die manne nie kon kry wat hulle wou he nie.ek probeer om op die omliggende plase nog diere te kry wat gejag kan word.
ek sal julle later laat weet.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 12:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Posts: 804
Location: Rustenburg
Stan Man

Wil jy nie die volledige pryslyste hier opgooi nie.

Wat kos verblyf en alles, dit sal dit dan maklik maak om te bepaal wat elkeen gaan wil skiet ens.

Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 12:42 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Posts: 144
Location: Randfontein
Ek en my dogter is ook in....sy sal Rooibok of selfs Kudu of BWB wil skiet en ek ook 'n BWB bul !

1. Robbie
2. Jaco Swart
3. Bush Hat of Barry
Dankie Stan Man....hoop jy kan iets moois beding !


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 1:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Posts: 1938
Location: Pretoria Noord
Myne sal verseker n springbok wil skiet, en n kudu koei as daar is. Pappa sal maar sien wat is oor as die dogters klaar moord gepleeg het!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 3:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 22, 2012 1:52 pm
Posts: 1312
Location: hennenman
soos ek gese het . daar vier kamers in die jag hut met elk 3 beddens. elke kamer het sy eie badkamer. dan is daar n sentrale kombuis area. in die jaghut is daar n yskas, n mikrogolf n 2plaat stoof n klein griller n brood rooster n water filter potte en panne,borde,messe vurke,lepels bekers glase en so aan. die kamp is hoofsaaklik in gerig vir manne.

my voorstel is dat elke pa sy eie tent sal bring en dan saam met sy meisie mens n slaap plek deel.dan kan die badkamers deur almal gedeel word en skend ons nie iemand se privaatheid in die kamers deur die badkamers vir almal te moet gebruik nie.
daar is ook n binne braai wat benut kan word ,maar ek sal sorg vir nog n groot braaier of twee om buite op te sit sodat almal gelyk kan braai.
daar is n vuur ring waar ons n lekker bonn fire kanmaak sodat almal rondom die vuur kan kuier.daar sal genoeg hout wees .
dan dink ek ons moet n spyskaart uirwerk vir die by kosse sodat almal darem met n ete dieselfde bykosse kan eet.
die eerste aand maak ons byvoorbeeld braai brood met n goen slaai, en nog iets.
dan vir ontbyt maak ons spek roer eier en gebraaide tamaties en roosterbrood.
middag ete braai ons lekker dun worsies wat gou gaan en ons maak worsrolletjies.
aand nr 2 maak ons weer vure maar nou maak ons n groot pot pap en sous . saam met dit weer n slaai ,soos drie bone slaai en dalk klein rooster koeke.

dit is maar net voorstelle,en julle moet asb met my praat oor julle eie gedagtes.
die diere wat beskikbaar is sal wees R700 springbokke,R1000 blesbokke,R1000 rooibokke, R500 vlakvarke en die ander sal ek maar op navraag hanteer.ons is naby aan ons hoeveelhede wat ons wou bereik deur die jag seisoen.ons normale fooi is R400 per persoon wat oorslaap. dit sluit in die jagbakkie en koel geriewe en hout en slaap plek. nou maak ons dit R250 per persoon wat oorslaap,in gesluit n bakkie fooi en koel geriewe vir die diere en slagfooie.
as almal dit eens is werk ons n bykos spyskaart uit en ek kry iemand om dit voor te berei en alles word plaaslik aangekoop . elke pa kry dan net berag per persoon wat dit hom gaan kos en dan bring hy net vleis en drinkgoed en peusel happies saam.

praat met my oor julle gedagtes .laat my weet wie kom . en plaas enige skrywe rondom so n naweek hier sodat almal van alles weet en niemand in die duister is nie.
groete
frans


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 3:38 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Posts: 804
Location: Rustenburg
Dankie Stan Man.

Ek sal 2 Springbokke en n Blesbok wil boek vir my dogter.

Is daar n aparte fooo vir die jonger dogters wat saamkom maar nie gaan jag nie?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 3:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 22, 2012 1:52 pm
Posts: 1312
Location: hennenman
middag jaco.
ek dink ons kan so R50 van die prys afslaan vir die meisies wat nie gaan jag nie. ons gaan hulle immers nie in die kamp los nie,maar hulle gaan tog ook by die jag betrokke wees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 3:55 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Posts: 804
Location: Rustenburg
Dis reg so.

Waar is die plaas gelee?

As jy nog n voertuig kort kan ons met my bakkie ook jag. Hy het ook n skietraam en sitplekke op.

Ons moet asb die datums begin vasmaak want ek sal graag my dinge wil rond skuif om dit te kan maak.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 4:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Posts: 1938
Location: Pretoria Noord
Frans, is die pryse manlike en vroulike diere?
Trofee of nie?
Ek sien jy se die trofee diere is redelik uitgeskiet, maar ek wil nie n verassing kry as my girl n springbok skiet, en dan kom die tape te voorskyn nie, jy verstaan waarvan ek praat, en as daar ander pryse is op trofee bokke, wie maak die call? As die gids se ons kan skiet dis nie n trofee nie, en later is dit, wie gaan die verskil betaal?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 4:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 22, 2012 1:52 pm
Posts: 1312
Location: hennenman
die pryse is deur die bank dieselfde. geen verrassings nie


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 5:00 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Posts: 2351
Wat is die datum asb?

_________________
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 6:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Posts: 1938
Location: Pretoria Noord
Ok, julle manne moet se, ek is net die naweek van die 14de sept klaar geboek vir n jag groep, daarna oop. Ek het met Hein ook gepraat (die eerste plaas wat ek opgesit het) hy het die naweek van die 28ste Sept oop, en almal in oktober. Ek gee nie om waarheen ons gaan nie, besluit julle en gooi voorstelle vir of Hein of Frans, en n datum wat sal pas.

Frans, watter datums het jy nog oop?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 6:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Posts: 1938
Location: Pretoria Noord
Ek copy net weer hier die vorige post in.


Dit is 240km van Pta af. Hy kan vir ons die volgende doen:

Verblyf vir pa en dogter R400/nag.

Slag, koelgeriewe ens is alles ingesluit, n tip vir die gidse volgens wat jy besluit, is welkom, maar nie verpligtend nie.
Daar is slaapplek vir 21 mense en 3 afsonderlike kamers, 3 hides en die plaas is 1300ha groot. Julle kan http://www.kalabaspanSafari.co.za google om n idee te kry. Vir my is die lodge baie luuks, die boma en kombuis toegerus met alles wat nodig is. Jy vat jou geweer, klere en kos en drinkgoed, bedegoed ens is alles daar.

Bok pryse:
Rooibok Ram R950-00 Ooi R650-00
Kudu Bul R 7500-00 Koei R 2800-00
Bwb Bul R3000-00 Koei R 2500-00
Waterbok Bul R7000-00 Koei R3000-00
RHB Bul R 4000-00 Koei R 3000-00
VVark Beer R 500-00 Sog R 450-00

Daar is nie verskil in pryse vir horing lengte nie, knypkop of roland, selfde prys.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 05, 2013 6:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Posts: 804
Location: Rustenburg
My voorlopige voorstel sal wees die 26-29 Sept 2013.

Dan is almal op skool vakansie.

Frans.

Waar is die plaas wat jy het?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 06, 2013 8:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 22, 2012 1:52 pm
Posts: 1312
Location: hennenman
clerckstroom is gelee tussen hoopstad en bothaville. reg teen die vaal rivier sowat 10km vanaf kommando drif.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 06, 2013 8:43 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Posts: 1938
Location: Pretoria Noord
Frans nou maak die prentjie baie sin jong, jys dan daar naby die Pieterse's! Ons famielie plaas is net aan die oorkant in die Transvaal, Wolwespruit.

Dan kan ons seker maar visstokke ook saambring!

Frans hoe ver skote sal die dogters moet skiet? Daar is mos redelik bos ook daar, nie net vlakte nie ne.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 06, 2013 1:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 22, 2012 1:52 pm
Posts: 1312
Location: hennenman
julle sal kan visvang. beide in die rivier en die bass dam. dan is daar nog n vaartuig vir n booze cruise ook.
ons kan dalk nog n .22 skyfskiet ook deur bewe.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Aug 06, 2013 1:49 pm 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Posts: 144
Location: Randfontein
Middag manne....nee maar nou is ons aan die gang ! Dankie aan Robbie en Frans wat keuses op die tafel gesit het.
Beide opsies klink uitstekend, maar ek ek leun oor na Robbie se voorstel, bloot oor die tent-ding, want ek het nie een nie. Sy pryse lyk ook min of meer in my kraal, veral Impala, kudu, ens en dat alles ingeslote is.
Wat dink julle manne, hoe leun julle ? Frans se datums en Robbie se datums van 20 - 24 sept klink op hierdie stadium beide goed. Miskien moet die manne saam akkomodasie deel en dogters saam ?


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 94 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3, 4  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group