JARACAL
https://www.jaracal.com/

Soek graag werk op wildsplaas met verblyf.
https://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=167&t=24271
Page 1 of 1

Author:  Rex [ Sat Aug 10, 2013 8:04 pm ]
Post subject:  Soek graag werk op wildsplaas met verblyf.

Hallo almal,net kortliks,ek is n 26 jarige wit man wat verlang na werk en verblyf op n wildsplaas.Ek leer vinnig en is toegewyd.Hoop daar is iemand daar buite wat my net n kans kan gee.Vriendelike groete.

Author:  mariusr [ Sat Aug 10, 2013 8:17 pm ]
Post subject:  Re: Soek graag werk op wildsplaas met verblyf.

Welkom Rex! Stel jou eers voor by voorportaal nuwe aansluitings dan mag iemand jou dalk help!!??

Page 1 of 1 All times are UTC + 2 hours
Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group
https://www.phpbb.com/