270 Accubond vs Ballistic Tip

Post Reply
DJArlove
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Fri Mar 16, 2018 9:42 pm

270 Accubond vs Ballistic Tip

Post by DJArlove » Fri Jun 22, 2018 1:47 pm

Dag Manne


Wil gou bietjie raad vra op die Accubond teen die Ballastic Tip op n 270

kan n mens lading ontwikkeling doen met die Ballastic Tip en dan oorgaan na die Accubond toe

ek sien die BC op die.30 calibers punte is die selfde, maar klein bietjies verskillend op die 270

sal mos nou baie goedkoper uitwerk as jy op die Ballastic Tip lading ontwikkeling doen tot jy gelukig is en dan net jou Accubond Punte skiet vir die groot jag dae? ???

soos ek genoem het die BC op die .30 calibers is uiters die selfde tussen die twee soort punte, kan mos werk vir hulle?

maar hoe groot verskil maak BC tussen die twee in 270

BC is as volg vir die .270 Win

140gr BT is .456
140gr Accubond is .496

hoor graag van julle
Tikka T3x Varmint 270
Tikka XTac A1 6.5 creedmoor
Tikka T3x 260 Rem CTR
CZ P09 9mm Para


Groete DJ

User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1134
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Location: Centurion

Re: 270 Accubond vs Ballistic Tip

Post by Giepie » Fri Jun 22, 2018 9:30 pm

Ek het die 130gr koeëls gebruik, sal daarom nie kan sê oor die 140gr nie. Met die 130gr's was die verskil met dieselfde lading eintlik maar dieselfde. Met 375H&H was daar 'n groter verskil wat verskillende ladings gevra het.

Ek is nou op GMX'e. Vir my geweer meer akkuraat en vleisverlies minder.

Weet nie of dit help nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.

Post Reply

Return to “Herlaai/Reloading”