JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Sat Aug 24, 2019 11:56 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 
Author Message
PostPosted: Wed Feb 07, 2018 2:12 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Dames en here, nuwe besending van die menere het sopas geland en CMH is in staat om die bul van 'n scope steeds 'n rukkie langer op 'n intree aanbod te bied.

Pakket sluit in die Delta Stryker 4.5-30x56 FFP Mil scope, LRD- 1T/P en DLR-1 tesame met n stel TierOne 2 skroef picatinny ringe teen slegs R28500..

Selfde geld vir die 5-50x56 SFP Strykers, ongelukkig is hulle op die stadium baie moeilik om te bekom..veral die DLS3 reticle .125 moa.
Dit gese kan julle ons lui en dan kyk ons saam of n plan gemaak kan word.

Die scopes is besig om van rakke af te vlieg, en hulle is die real deal.. kontak ons sommer vandag nog vir joune!
Ons wag by die radio ;)

CMH Groete


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Feb 08, 2018 11:59 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Posts: 6083
Location: Brackenfell
Waar is die "like / thumbs up" knoppie :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Feb 08, 2018 6:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Posts: 984
Location: Kroonstad
Smart scopes die


Sent from my iPhone using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Feb 09, 2018 11:06 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Posts: 532
Ek jeuk om een te toets!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Feb 09, 2018 11:10 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1940
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
jankraay wrote:
Smart scopes die


Sent from my iPhone using Tapatalk


Hulle is nogal!

Sal na die naweek meer terugvoer gee!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat Feb 10, 2018 7:19 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Posts: 1940
Location: Lichtenburg, Wes Transvaal
Vanoggend bietjie gaan speel.

Delta Stryker HD 5-50x56 met DLS 3 recticle.
Verstelling is 1/8ste MOA per click

Zero stop - werk baie maklik en is positief, duidelik en herhaalbaar.

Turrets - bietjie 'jelly'rig maar stel positief en die merkies op die turrets lyn perfek op elke keer.
Om die Turrets te Zero is kinderspeletjies en alles lyn maklik op.

So 6 manne het om die beurt deur 'n NF ATACR 5-25 en NXS 8-32 en die Stryker gekyk op die hitte van die dag.

Om te vergelyk het ons die al 3 teleskope op 25 vergroting gestel.


Volgens meeste manne lyk dit asof die Stryker beter glas as die NXS het maar onder die ATACR inskuif.

Die ATACR het omtrent 1/3 tot 1/4 beter field of view.

Die kleure in die Stryker is bietjie warmer/geel en die NF is meer wit.

Kontras op almal was baie goed en mens kon die koeƫlgate ewe goed/sleg sien op 300m.

Die paralaks verstellings op die Stryker is meer 'finicky' as op die NF maar werk perfek en is maklik om te fokus.


Die kruishaar is verseker die hoogtepunt.
Al die skuts het hom verkies bokant die MOAR T en NP 2 DD

Hy is lekker fyn en die swewende 'dot' maak fynskiet maklik.

Die groep hieronder op die sprinkbok is op die hitte van die dag deur een van die skuts op 300meter geskiet.

Soos 'n Sightron S3 8-32 en Lynx 5-30 die teleskoop van keuse onder R20k is is die Delta definitief die teleskoop van keuse tot en met R30k.


Ek dink die waarde vir geld faktor tel baie in die teleskoop se guns en sal hom verseker aanbeveel.










[IMG]https://uploads.tapatalk-cdn.com/20180210/81059a21b6895402aee925047f237c31.jpg[/IMG][IMG]https://uploads.tapatalk-cdn.com/20180210/ebf239116e843beb7be713b1b3c45c7e.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Feb 14, 2018 8:16 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Dankie vir die bestellings manne, is vas oortuig die is een van die beter skiet beleggings wat 'n man kan maak..

Vir die manne wat dalk nog wik en weeg, doen dit maar doen dit gou.. ons sukkel om hulle in voorraad te hou.
Daar is nog LRD- 1P/T oor en DLR-1

Kontak ons gerus
CMH Groete

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 05, 2018 11:04 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Gou 'n heads-up om te laat weet ons gaan teen begin volgende week so 2 of wat van die 5-50x56 DLS3 Delta Strykers beskikbaar he nadat ons backorders gevul is.

Dis hoendertande en sonder twyfel die scope met die beste verrigting vs prys attributes op die mark vandag.
R29000 met n stel TierOne ringe.

Kontak ons gerus


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Last edited by CMH on Thu Apr 05, 2018 11:24 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 05, 2018 11:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 523
Location: Pretoria Oos
Image

_________________
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 05, 2018 11:26 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
2 clicks regs en hys op die nommer Joe13 ;)..

Grap net, bitter mooi skietwerk op wat ek vermoed 300m is? Drywer moet seker Apie wees..man skiet mooi!

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 05, 2018 11:30 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Ingeval iemand nog wonder..

viewtopic.php?f=76&t=63244&p=702571&hilit=delta#p702571

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 05, 2018 11:45 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Posts: 523
Location: Pretoria Oos
CMH wrote:
2 clicks regs en hys op die nommer Joe13 ;)..

Grap net, bitter mooi skietwerk op wat ek vermoed 300m is? Drywer moet seker Apie wees..man skiet mooi!


Ek het net die foto reg geplaas want hy wys nie.

_________________
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 05, 2018 11:55 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Baie Dankie

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 05, 2018 12:36 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Posts: 153
Location: Kalahari
Het julle dalk sunshades ingekry vir die Titanium 56mm?

_________________
Hein

Vektor 9mmP
AA S410Xtra
CZ .22LR
Howa .204 Ruger
Howa Varmint .22-250 8" twist
Savage .243 Predator Hunter
Mojet 6mmXC
Sabatti 6.5x47 Lapua
Howa Varmint .308
Sako .30-06
Vektor .30-06
CMS .338LM
Sako .375 Bavarian
Beretta 12 Br
Kawagughia 12 Br


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Apr 05, 2018 1:14 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Die Stryker Reeks sunshades pas op die Titaniums Hein, ons sal seker maak daar kom so gou moontlik n klompie spaar sunshades in dan laat weet ek jou.

Terloops hoe tevrede is jy nog met jou Titanium HDs?

Groete

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 23, 2018 1:02 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Nog so paar van ons scopes op special oor voor die pryse styg.
Kontak ons gerus met wat jy in die oog het

CMH Groete

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 11:39 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
DELTA STRYKER HD
5-50x56 SFP
Reticle DLS-1
Turrets 0.5mil

R24 500


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Aug 14, 2019 12:40 pm 
Offline
Sr. Member
Sr. Member
User avatar

Joined: Mon Apr 11, 2016 8:21 am
Posts: 259
Location: Three Rivers, Vereeniging
Just want to add that this is a DEMO SCOPE.

Correction: Turrets 0.05mil

_________________
CMH
(016)454-5003
herme@cmhprecision.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 18 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: Fanie Nel and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group