|
|
Page 1 of 1
|
[ 12 posts ] |
|
Author |
Message |
Hennie Oelofse
|
Posted: Fri Jul 22, 2016 3:26 pm |
|
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm Posts: 280
|
Dagse manne, Ek het asb so bietjie hulp nodig. Ek is besig om my eie annealing masjien te bou. Ek het vandag n vrieskas fan gekry wat so 1300 rpm hardloop, ek gaan gou môre n "speed controller" koop om die spoed af te bring na so 20 rpm toe.(hoop maar dit werk) My groot probleem is die volgende:
[b]Ek kort n electric motor pulley en klein timing belt. Soos die foto aangeheg. [/b] Julle weet nie dalk waar kan ek so ietsie kry nie? Ek beoog om so n eindproduk te hê... https://www.youtube.com/watch?v=e862MYQUj-QGroete, Hennie Oelofse
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_________________ CZ 200s PCP .22 CZ .357 Magnum 7x57 BRNO 9.3x62 CZ 550 Lux
|
|
Top |
|
 |
PWV
|
Posted: Fri Jul 22, 2016 5:20 pm |
|
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm Posts: 6151 Location: Paarl
|
Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou: https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMgOf nog makliker, jy kan een van hulle by my koop.
_________________ Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.
|
|
Top |
|
 |
Hennie Oelofse
|
Posted: Fri Jul 22, 2016 5:34 pm |
|
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm Posts: 280
|
PWV wrote: Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou: https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMgOf nog makliker, jy kan een van hulle by my koop. Baie dankie... ek gaan hom try...
_________________ CZ 200s PCP .22 CZ .357 Magnum 7x57 BRNO 9.3x62 CZ 550 Lux
|
|
Top |
|
 |
Philip J
|
Posted: Fri Jul 22, 2016 6:07 pm |
|
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm Posts: 731 Location: Heidelberg, Tvl
|
PWV wrote: Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou: https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMgOf nog makliker, jy kan een van hulle by my koop. Ek weet skaak nou MAAR....... Ek is doodseker, dis NET op Jaracal wat mens so iets sal sien. Baie mooi gebaar, oom PW  Veral gegewe dat dit julle besigheid is.
_________________ Groetnis Philip
____________________ CZUSAGERRSAGBR
|
|
Top |
|
 |
Hennie Oelofse
|
Posted: Sat Jul 23, 2016 8:21 am |
|
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm Posts: 280
|
PWV wrote: Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou: https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMgOf nog makliker, jy kan een van hulle by my koop. Hoeveel sal jy my vra vir een van jou anneal masjiene, en kan jy dalk vir my wys hoe lyk hy?
_________________ CZ 200s PCP .22 CZ .357 Magnum 7x57 BRNO 9.3x62 CZ 550 Lux
|
|
Top |
|
 |
PWV
|
Posted: Sat Jul 23, 2016 2:56 pm |
|
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm Posts: 6151 Location: Paarl
|
Hennie Oelofse wrote: PWV wrote: Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou: https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMgOf nog makliker, jy kan een van hulle by my koop. Hoeveel sal jy my vra vir een van jou anneal masjiene, en kan jy dalk vir my wys hoe lyk hy? Hennie, die een wat jy op You Tube gesien het, is die een wat ons bou. Hy kos R1600.00. As jy verder belangstel, e-pos my by: pwvorster@vodamail.co.za.
_________________ Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.
|
|
Top |
|
 |
pietbak
|
Posted: Sun Jul 24, 2016 11:59 am |
|
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm Posts: 246 Location: Postmasburg
|
En hy werk soos 'n droom.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_________________ Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
|
|
Top |
|
 |
Hennie Oelofse
|
Posted: Sun Jul 24, 2016 2:30 pm |
|
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm Posts: 280
|
PWV wrote: Hennie Oelofse wrote: PWV wrote: Hennie, hierdie een is baie makliker om te bou: https://www.youtube.com/watch?v=eEnZdCY9rMgOf nog makliker, jy kan een van hulle by my koop. Hoeveel sal jy my vra vir een van jou anneal masjiene, en kan jy dalk vir my wys hoe lyk hy? Hennie, die een wat jy op You Tube gesien het, is die een wat ons bou. Hy kos R1600.00. As jy verder belangstel, e-pos my by: pwvorster@vodamail.co.za. Baie dankie vir jou terugvoering PWV, ek het nou so te sê al die parte klaar bymekaar so ek kan maar net so wel die bou n go gee... Mag ek vra watse motor jy gebruik, lyk my nie daai motorjie van my gaan die ding doen nie. Soos ek verstaan moet die motor so 8rpm draai... Groete, Hennie
_________________ CZ 200s PCP .22 CZ .357 Magnum 7x57 BRNO 9.3x62 CZ 550 Lux
|
|
Top |
|
 |
PWV
|
Posted: Sun Jul 24, 2016 3:25 pm |
|
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm Posts: 6151 Location: Paarl
|
Hennie, Gebruik die rotisserie-motor wat hulle verkoop om tuis-spitbraaie mee aan te dryf. Kry ook 'n 1 Amp adapter vir die krag. Die batterymodel is te swak. Ja die ideaal is om die dop so 8 tot 10 sekondes aan die vlam bloot te stel. Om dit akkuraat te bewerk, toets jy met tempilaq op die dop en skuif die vlam nader of verder vir die korrekte hitte. Al die inligting sal jou 1 kg biltong kos as jy weer gaan jag.  Groetnis
_________________ Many people are alive, only because it's illegal to shoot them.
|
|
Top |
|
 |
Hennie Oelofse
|
Posted: Sun Jul 24, 2016 3:51 pm |
|
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm Posts: 280
|
PWV wrote: Hennie, Gebruik die rotisserie-motor wat hulle verkoop om tuis-spitbraaie mee aan te dryf. Kry ook 'n 1 Amp adapter vir die krag. Die batterymodel is te swak. Ja die ideaal is om die dop so 8 tot 10 sekondes aan die vlam bloot te stel. Om dit akkuraat te bewerk, toets jy met tempilaq op die dop en skuif die vlam nader of verder vir die korrekte hitte. Al die inligting sal jou 1 kg biltong kos as jy weer gaan jag.  Groetnis Baie dankie PWV, Ek waardeer dit vreeslik. As jy vir my die inligting kan gee van waar ek die rotisserie motor kan koop sal ek dit vreeslik waadeer. Dan gee ek jou sommer n bonus kg biltong by.... 
_________________ CZ 200s PCP .22 CZ .357 Magnum 7x57 BRNO 9.3x62 CZ 550 Lux
|
|
Top |
|
 |
henning
|
Posted: Sun Jul 24, 2016 4:14 pm |
|
 |
Hero Member |
 |
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am Posts: 1291 Location: Noordhoek
|
Hennie, jy kan ook n microwave se draaitafel motor gebruik. Ek het so een en dit is goedkoop.
Groete Henning
_________________ 300 WSM Savage 303 Lee-Enfield Dbl 12 g Belguim
|
|
Top |
|
 |
Hennie Oelofse
|
Posted: Sun Jul 24, 2016 4:21 pm |
|
Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm Posts: 280
|
henning wrote: Hennie, jy kan ook n microwave se draaitafel motor gebruik. Ek het so een en dit is goedkoop.
Groete Henning Dankie Henning, Ek hey na so motor gekyk. Hy draai vir my net bietjies te stadig.
_________________ CZ 200s PCP .22 CZ .357 Magnum 7x57 BRNO 9.3x62 CZ 550 Lux
|
|
Top |
|
 |
|
Page 1 of 1
|
[ 12 posts ] |
|
Who is online |
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests |
|
You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot post attachments in this forum
|
|
Advertisement
|