JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon May 20, 2019 11:12 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 45 posts ]  Go to page Previous  1, 2
Author Message
PostPosted: Tue Apr 16, 2019 1:59 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Posts: 1454
Location: Greenstone Hill (Edenvale)
En ons soek fotos, met n hele rubriek!!

_________________
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 22, 2019 3:27 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3576
Location: Pretoria
3 en half dae se harde volle jag en terug gekom sonder 'n skoot geskiet. Ja dit was nogsteeds suksesvol lekker spoor geloop lekker naby gekom aan slapende buffels 20 meter. Met die droogte en laat goeie reen het die koeie laat gekalf en waar die manne op die plaas van net 2 kalfies geweet het was daar minimum 5 tussen die verskillende troppe.

So ons moes altyd doodseker maak koei was droog, nie naby aan kalf en het ook nie kalf by haar gehad nie. Gister middag op laaste sessie so 1 en half uur voor donker troppie buffels gekry wat lé wat ons nog nie gesien het nie. Een mooi koei het gestaan maar was nie oop vir skoot nie te veel takke. Ons het gewag en sy het paar tree vore ntoe gegee en gelyk of sy ons stip dophou alhoewel die son in haar oë was. Ek het amper begin aanlé toe ek die wip van kort dun stert deur die bosse sien aan haar regter kant. Dit was toe kalf by haar. Paar minute later soos gewoonte het instink ongeskop en hulle was weg met spoed. Ons het hulle toe gevolg en toe 5uur weer opgevang 3km later maar tyd en geluk was nie aan ons kant en toe ons hulle inwag op die rigting wat hulle wou verby het die wind eenkeer gedwarrel en daar gaan hulle toe weer.

Bulle kon ons skiet en het baie kans gehad maar nou moet ek net datums kyk en weer terug gaan na Julie as ons weet die kallers het almal klaar gespeen. Vriend wat saam my gejag het het dit vreeslik geniet om vir die eerste keer gevaarlik wild te jag.

Ons hoef nie al die na buurlande te gaan wilde buffels te jag nie. Die buffels is wakker baie wakker. Jy jag 'n koedoe wat groter is as 'n eland wat pantser drae en jou kan trap. Die mopanie is ruig en as die wind dwarrel gaan jy sukkel maar jag het ons gejag spoor gesoek met voertuig partykeer hulle gesien met die voertuig en dan verby gery en plan gemaak vir inloop. Daar word niks van die voertuig gejag nie en die wild is mak maar staan op jou twee bene dan verdwyn hulle soos mis.

So buffels het die een gewen maar hoostuk 2 is hopelik nog die jaar oppad.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 22, 2019 3:37 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3576
Location: Pretoria
Nog so paar fotos


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 22, 2019 3:39 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3576
Location: Pretoria
......


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 22, 2019 3:42 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Posts: 1403
Jammer om te hoor dat die jag nie suksesvol was nie... jy het so lank daarna uitgesien. Hopelik is jy volgende keer gelukkig. Nou is daar darem nog steeds 'n stukkie droom oor. Ek glo dit was steeds baie lekker.
Mooi loop


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 22, 2019 4:53 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Posts: 1189
Location: Centurion
Ek is bly jy het lekker gejag en dat jy dit geniet het. Die lekker is dat jy weer kan probeer en vir 'n tweede keer kan uitsien. Groete


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 22, 2019 6:35 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3002
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Die dood van ‘n dier maak nie die sukses van ‘n jag nie.

Lekker man. Jy was op Buffel spore vir ‘n langnaweek.

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 22, 2019 6:40 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1664
Location: Bronkhorstspruit
Frederik. Dit bly nog steeds onbeskryflik om op daai spore te loop. Ek het self laas week 2 dae en baie kilometers op n ou dagga boy se spoor geloop, maar met die ruigtes na die goeie reen moes ek ook lee hande huis toe gaan. Gelukkig is daar nog n trippie om na uit te sien. Next time mater!


Sent from my iPhone using Tapatalk

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Apr 22, 2019 7:17 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5858
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Ai ou maat. Jammer vir jou, maar ek weet dis ñ ongelooflike ervaring gewees, en om so naby te kan kom is ñ ervaring wat deur min geklop word!

Volgende keer ry ek saam!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 7:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Posts: 1454
Location: Greenstone Hill (Edenvale)
Ai tog Frederik, dis a jammerte, maar ek se steeds well done! Darem het jy n kyk-weer geleentheid.

_________________
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 7:42 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3576
Location: Pretoria
Dankie manne, dit is nou jammer dat ek nie een kon skiet nie maar jag het ons hulle gejag. Paar keer naby gekom en lekker kans gekry maar dan staan die vekeerde een reg of ons moes nog seker maak.

Waar hulle gedink het daar was net 2 kallers was daar baie meer wys jou net hoe kruip hulle weg. Om so in die veld te wees is maar altyd lekker datums was ook lank voor die tyd geboek en ek het nooit besef dit was volmaan ook nie. Dit was warm en die buffels het maar in die aand gewei en dag deur geslaap die dat hulle so moeilik was om op te spoor.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 10:46 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Posts: 1454
Location: Greenstone Hill (Edenvale)
Ek wil net vra, kry jy weer n kans, of is jou totale bedrag/fooi nou in die water?

_________________
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
FAB.NAT. (Browning) .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 10:49 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3576
Location: Pretoria
Ek het nou net dagfooie betaal en sal volgende keer weer net dagfooie betaal en dan die koei.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 1:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Posts: 696
Location: Walkerville
tau wrote:
Die dood van ‘n dier maak nie die sukses van ‘n jag nie.

Lekker man. Jy was op Buffel spore vir ‘n langnaweek.


Net so! Jag is nie skiet nie en skiet nie jag nie.

_________________
Taurus 917 9mmP
Mossberg 500A 12G
Howa .308Win varminter
Howa .338WM
Hatsan AT44-10
Norinco CQ-A AR15 5.56
Norinco AK47 type 56


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 3:24 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 58
Location: Pretoria
Klink steeds lekker! Ek sien dit so dat jy kan weer gaan buffels jag en nog 'n basa shoot kan gebruik vir oefen...


Last edited by saswart on Tue Apr 23, 2019 3:46 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Apr 23, 2019 3:41 pm 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6149
Location: Waterkloof, Pretoria
Ai Freek

Ek weet hoe verskriklik jy uitgesien het na die trip en ek is jammer dat dit nie uitgedraai het soos jy gehoop het nie. Maar dan ken ek ook jou as n persoon wat meer klem le op die ondervinding en alles wat daarmee gepaard gaan. Hou moed en ek is seker jy sal suksesvol wees met die volgende probeerslag.

Groetnis
Wout


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 24, 2019 7:25 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3576
Location: Pretoria
Wouter net vir interesantheid weet jy of kan jy dalk uitvind wanneer die buffels op geelhout gekalf het?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 24, 2019 8:47 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6149
Location: Waterkloof, Pretoria
Freek

Daar is huidiglik net n klomp bulle, so dit gaan maar moeilik met die gekalfery gaan. Ek kan wel vir jou se al ons diere was laat en ek skryf dit absoluut toe aan die laat reens.

Groetnis
Wout


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 24, 2019 9:10 am 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3576
Location: Pretoria
Dankie Wouter


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Apr 24, 2019 10:54 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Posts: 4556
Location: Rustenburg
Frederik, 'n goeie saam jag en ondervinding storie. Dis jammer jy moet nou weer terug gaan :angel:

tau wrote:
Die dood van ‘n dier maak nie die sukses van ‘n jag nie.

Hierdie is is baie ware woorde! Ek gaan dit erens moet bewaar.

(Behalwe nou as jy 'n jakkals jagter is ;) )

_________________
Groete,
9mmP, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution .22


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 45 posts ]  Go to page Previous  1, 2

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group