JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Mon Oct 14, 2019 5:27 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 28 posts ]  Go to page 1, 2  Next
Author Message
PostPosted: Wed Jul 10, 2019 7:49 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3698
Location: Pretoria
Naand,

My buffel koei jag deel 2 se datums is oop 8-11 Aug 2019 nou my vriend wie die eerste keer saam gegaan het kan die keer nie saam nie hulle het 'n familie jag aan daardie lang naweek wat hy nie kan uitkom nie en gaan later deur die jaar sy 2de kans vat. Hy kan maklik midweek of enige datums basies doen. Vir my met my besigheid werk lang naweke mooi en eendag af vat is dan nie so groot probleem om lekker 4 dag naweek te maak nie.

Nou is daar 'n geleentheid vir iemand op Jaracal om saam met my te gaan buffel jag jy kan kies of jy bul of koei wil aanpak altwee is beskikbaar koeie is R25K dit is 'n regte jag nie mak buffels nie en hulle is baie wakker in die Mopanie veld.

Ja ek kan dit alleen doen maar ek geniet dit om kamp te deel met ander jagters alhoewel ek heel paar buffel jagte beleef het as profesionele jagter toe ek nog permanenet gejag het sal dit my eie eerste buffel wees.

Vir meer informasie gaan lees op die eerste plasing en volg die skakel.

https://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=175&t=69665


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 1:10 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Posts: 54
Location: Cullinan, Oos van PTA.
Frederik,

klink bitter baie lekker, kan jy moontlik die totale kostes deurgee. maw dag fooie, is PH ingesluit of is dit additioneel ens?

moet die vleis agterbly op die plaas of kan mens dit saam bring?

Wat prys die bulle?

Ek kan moontlik 90% in wees vir so jag.

_________________
375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 1:15 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3698
Location: Pretoria
Eland, kom ons praat op privaat kanaal stuur my whatsapp 083 709 8927


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 1:22 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Posts: 54
Location: Cullinan, Oos van PTA.
Bakgat!

_________________
375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 5:02 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3129
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Dit is nou 'n great geleentheid!!!!

Hoop jy kry iemand om dit saam met jou te doen, wens ek kon!!!!

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jul 11, 2019 5:50 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3698
Location: Pretoria
Dankie Tau, ja dit gaan lekker ervaring wees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Aug 11, 2019 11:17 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3698
Location: Pretoria
Baie suksesvol jag gewees dankie Eland dat jy saamgekom het was definitief iets om weer te doen.


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Aug 11, 2019 11:48 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1784
Location: Bronkhorstspruit
Baie mooi koeie julle manne! Baie geluk Frederik. Ek weet jou wou lankal die een aftiek! Jy sal bietjie meer moet vertel mater. Ons is ene ore.

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Aug 11, 2019 12:16 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Posts: 1233
Location: Pretoria Oos
Jis, baie mooi.....ja, julle gaan definitief die storie moet kom vertel.
Frederik jy skryf dan mos nou al hoeka vir SA Man Magnum

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

_________________
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sun Aug 11, 2019 3:57 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5988
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Baie geluk manne! Mooi gemaak!!!

Wat ñ voorreg! Mag dit die eerstes van vele wees!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 8:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Posts: 3129
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar
Frederik wrote:
Baie suksesvol jag gewees dankie Eland dat jy saamgekom het was definitief iets om weer te doen.


Baie geluk!!!! Het julle tot 3 getel en saam geskiet :laugh: :laugh: :laugh:

_________________
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 8:42 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4267
Location: Durbanville, WesKaap
Baie geluk manne!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 9:38 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Posts: 275
Location: Centurion
Baie geluk. Groot droom vir baie van ons.
Sien uit na die storie

_________________
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 10:02 am 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 81
Location: Pretoria
Geluk Frederik!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 10:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Posts: 1215
Location: Centurion
Twee mooi koeie. Geluk, mag ek tong in die kies sê ek is jaloers.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 10:57 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6334
Location: Waterkloof, Pretoria
Weereens geluk Freek en so ook aan jou Eland! Dink jy kan jou forumnaam nou maar verander na Buffel toe.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 11:28 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3698
Location: Pretoria
Vinnige opsomming en storie miskien kan Eland ook ingooi en deel.
Daar is op die oomblik leeus in die omgewing en die wild is ekstra wakker. Ek en Johan die ph het die buffels gewaar waar hulle oor 'n pad rustig loop en die wind was in ons guns en ons is agterna.

Ek vrae nog toe vir Johan of ek water moet saamvat en ek en hy dog toe neewat dit gaan vinnig gebeur. Wel na 6km waar ons heeltyd probeer om voor hulle in te kom verloor ons hulle in digte bos. Ons staan toe en luister net of ons hulle dalk kan hoor en hier van agter af bestorm trop rooibokke en wildebeeste ons ook en stop 5meter van ons af. Duidelik is die leeus aan die beweeg toe die bokke wegloop toe stap ons rigting bakkie toe maar kyk maar of ons padlangs te kan gaan en probeer om te sien waar die buffels oor is.

Ons hoor toe tak breek in die verte en dink toe dit is dalk elande en hoor toe nog een breek dadelik daarna en so rukkie daarna nog ene. Besluit toe om te gaan loer in die rigting en toe sien ons die onmiskenbare boonste swart dele van buffels in die verte. Hierdie was op 'n oop deel van die plaas waar min bos groei en net mopanie bome.
Ons kan nie uitmaak wat maak hulle nie en beweeg so vinnig as wat ons stil kan nader toe ons so 150 meter van hulle afkom toe sien ons my groot koei links nader aan ons beweeg en kies toe vinnig 'n oop laan en wag haar toe in.

Afstand ongeveer 80 meter wou nader maar dit is te oop sy stap nader en beweeg toe in my oop laan in en Johan bulk maar of sy hoor ons nie of gee nie om nie en ek laat die skoot loop terwyl sy stadig loop. Ek onthou ingedagte dat sy loop en mik middel van die lyf voor op die knoppe en laat waai. Met die terugskop sien ek haar linker poot wil ingee en sy skakel oor na Turbo terwyl ek dadelik herlaai om tweede skoot te gooi sy het 25 meter gevorder en agter klomp bome in my siglyn gestaan waar ek net biejie nek en horing sien en my glad nie kans gee vir nog 'n skoot nie en val toe om. Sy val so dat sy uit sig uit verdwyn maar ek het goed gevoel oor die skoot en Johan ook. Ons sit rustig waar ons van geskiet het en Johan steek sigaret aan ek ons hou en luister die res van die trop dop. Hulle het nie geweet waarvandaan die skoot gekom het maar beweeg gelukkig weg van ons.

Dit was maar net my geluk dat die prag koei uitgekom het eerste apart van die trop, toe ons nader gaan en ek sien hoe dik die horings van agter lyk trek ek Johan se been en vrae hom toe is jy seker dit is 'n koei hy was vir 'n oomblik of twee koud! :laugh:

Dit was regtig 'n groot seen om so jag uiteindlik vir myself te doen alhoewel ek grootwild met kliente gejag het was dit my eerste grootwild spesie wat ek self gejag het.

Eland hulle het die skoot gehoor en kontak gemaak en toe by ons aangesluit...................


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 11:47 am 
Offline
Administrator
Administrator

Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Posts: 6334
Location: Waterkloof, Pretoria
Frekie

Ek dink nou so by myself, om alles nou n mooi vol sirkel te gemaak het, moes jy haar eintlik met n Impala gestamp het. ;D Dink nou net hoeveel langer jou avontuur met selfs n klomp opvolg skote, waaroor jy nou lekker kon oor skryf, nie gewees het nie. ;D

Groetnis
Wout


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 11:48 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Posts: 751
Location: Pretoria
Geluk Frederik dis 'n pragtige koei en 'n lekker storie

Sent from my SM-A520F using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 12:38 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Posts: 54
Location: Cullinan, Oos van PTA.
Dankie Frederik, was n baie aangename tyd & n besondere lekker jag!

Vir beter mense as Frederik, Christo, Johan & Karen om die jag lekker te maak, kon mens nie vra nie.

Ek en die blond het darm n biekie opwinding gehad tydens die oorlog met die koei toe die trop omdraai en storm, die blond is verseker verslaaf daaraan en is nou vasbeslote om hard te oeffen met daai .404 dat sy self ene daar kan gaan jag.

Daai woodleighs het besonders goed gedoen!

Dankie weereens vir die uitnodiging!

_________________
375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 12:57 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Posts: 2080
Location: TUSSEN LETABA & GRAVELOTTE
Eland, vertel ons meer van daai geweer van jou?

_________________
And as thy days, so shall thy strength be


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 1:00 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3698
Location: Pretoria
Wouter Roets wrote:
Frekie

Ek dink nou so by myself, om alles nou n mooi vol sirkel te gemaak het, moes jy haar eintlik met n Impala gestamp het. ;D Dink nou net hoeveel langer jou avontuur met selfs n klomp opvolg skote, waaroor jy nou lekker kon oor skryf, nie gewees het nie. ;D

Groetnis
Wout


Wouter ek weet nie so mooi nie die plumbing was afgeskiet saam dubbel longskoot die Impalas was saam as ek solids nodig gehad het.

Seker maar beginners luck :laugh:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 1:03 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3698
Location: Pretoria
Eland wrote:
Dankie Frederik, was n baie aangename tyd & n besondere lekker jag!

Vir beter mense as Frederik, Christo, Johan & Karen om die jag lekker te maak, kon mens nie vra nie.

Ek en die blond het darm n biekie opwinding gehad tydens die oorlog met die koei toe die trop omdraai en storm, die blond is verseker verslaaf daaraan en is nou vasbeslote om hard te oeffen met daai .404 dat sy self ene daar kan gaan jag.

Daai woodleighs het besonders goed gedoen!

Dankie weereens vir die uitnodiging!


Dankie dat julle saam gekom het ek is net so bly dat jou vroutjie dit kon beleef het en manne sy het bly staan toe die buffels kom eers gehardloop toe die manne vir haar sé om te hardloop.

Sy het nou baie goeie idee wat vir haar inwag en kan oefen met die 404.

Swede, dit is 'n prag geweer perfek gebalanseerd en hy skiet lekker ook die res kan Eland vertel.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 2:01 pm 
Offline
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Posts: 54
Location: Cullinan, Oos van PTA.
Swede, dit is maar n 470Ne VC. skiet baie lekker en gemaklik.

Ongelukkig was die skote maar biekie ver vir my, ek oeffen so tussen 30 en 40M met daai waterpype, maar nou geleer om biekie huiswerk te gaan doen en ook daar by BASA te gaan oeffen dat mens reg is tot op so 100m vir alle omstandighede.
Soos Frederik ook se, die buffels was maar senuagtig met die kat aktiwiteite en die wind het biekie rond gedwaal, was n lekker jag om naby daai swart kwaai beeste te kom.

Die Koei was heel voor aan die trop en het van regs na links voor ons beweeg deur n klomp mopanies. Johan het gebulk en die hele trop het gestop. My eerste skoot was baie ver agtertoe deur die pens op so 97 tree, waar die patroon die regter agterbeen gebreek het (Voel bitter baie 11.1.11, maar mens vat dit op die ken en leer daaruit om te verbeter) sy is toe stadig terug agter die klomp digte mopanies in en met die kon ek die lood laat loop op die koei, gelukkig kon ons biekie nader hardloop en het sy op die regterkant uitgekom agter die trop aan wat natuurlik laat spaander het en ek kon haar toe laat val met n nek skoot. Met die wat die koei val het die trop wat al n goeie goeie ent weg was, omgedraai en teruggekom na die koei, en verby haar in ons rigting met mening om skuld te kom eis!

Met min groot bome om ons en Johan wat die trop doof verskreeu het, het ons spore gemaak met n ompad na veiligheid. Ons het nie kans gesien vir die 50+ sterk trop nie.
Natuurlik het die blond dit baie geniet, soos in haar eie woorde, dit is nie rooibok jag nie & die adrenalien is eintlik verslawend!

_________________
375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Mon Aug 12, 2019 2:37 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Posts: 8640
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton
Wouter Roets wrote:
Frekie

Ek dink nou so by myself, om alles nou n mooi vol sirkel te gemaak het, moes jy haar eintlik met n Impala gestamp het. ;D Dink nou net hoeveel langer jou avontuur met selfs n klomp opvolg skote, waaroor jy nou lekker kon oor skryf, nie gewees het nie. ;D

Groetnis
Wout



hahahaha

Baie lekker julle 2, is 2 mooi koeie daai

_________________
Een vrou ma klomp gunne!

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 28 posts ]  Go to page 1, 2  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group