Buffel koei of bul jag wie gaan saam 8-11 Aug 2019

Enige interresante verhale wat jy beleef het kan hier geplaas word.
Any interesting stories you have heard of or have experienced.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2316
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Location: Limpopo

Re: Buffel koei of bul jag wie gaan saam 8-11 Aug 2019

Post by Jake1 » Mon Aug 12, 2019 4:22 pm

Mooi gedoen, klink lekker, Frederik wanneer kom julle weer die geweste toe vir visvang?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."

User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 3768
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Location: Pretoria

Re: Buffel koei of bul jag wie gaan saam 8-11 Aug 2019

Post by Frederik » Mon Aug 12, 2019 4:33 pm

Jake, jong ek weet glad nie wanneer ons weer daardie kant toe kom nie maar ek moet nog eendag saam jou Geelvis probeer op die rivier.

User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 1380
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Location: Pretoria Oos

Re: Buffel koei of bul jag wie gaan saam 8-11 Aug 2019

Post by jdpretorius » Mon Aug 12, 2019 6:58 pm

Baie mooi stories julle 2 en verseker n belewenis....nog n pragtige storie vir daai lekker aande langs die vuurtjie.

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 270 Win, 9mm, Destroyer 350
Groete, Johan

Post Reply

Return to “Dangerous Game Hunting/ Gevaarlike wild jagte”