JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Wed Oct 16, 2019 8:40 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 68 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3
Author Message
PostPosted: Tue Sep 17, 2019 9:39 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Posts: 2598
Location: Paarl
tau wrote:
Iemand wat nie van 'n dubbel hou nie ry seker 'n 2.5 Isuzu enkelkajuit, laai sy kinders agter in die kappie en hou vakansie teen 'n droeë rivierloop met vistokke met sardyn as aas. Genot is nie op sy lys van dinge nie. Hy eet piesangs wat in die son gelê het vir 8ure, op sy kar se dash Januarie in die kalahari vir pret en kam sy hare met 'n ontkoppelde wit WAHL skeermasjien.

As ek kon sou ek al my wapen ruil vir een dubbel. Dit is mooi, prakties vir stap jag en jy voel soos Sullivan.

Ek het my eerste Gemsbok met 'n nat nuwe Krieghoff .375 Dubbel geskiet. Ek droom nou nog daarvan.



Netso. n Dubbel is tydloos.

_________________
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 17, 2019 9:56 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Posts: 3046
Location: Citrusdal
joe rocket wrote:
tau wrote:
Iemand wat nie van 'n dubbel hou nie ry seker 'n 2.5 Isuzu enkelkajuit, laai sy kinders agter in die kappie en hou vakansie teen 'n droeë rivierloop met vistokke met sardyn as aas. Genot is nie op sy lys van dinge nie. Hy eet piesangs wat in die son gelê het vir 8ure, op sy kar se dash Januarie in die kalahari vir pret en kam sy hare met 'n ontkoppelde wit WAHL skeermasjien.

As ek kon sou ek al my wapen ruil vir een dubbel. Dit is mooi, prakties vir stap jag en jy voel soos Sullivan.

Ek het my eerste Gemsbok met 'n nat nuwe Krieghoff .375 Dubbel geskiet. Ek droom nou nog daarvan.



Netso. n Dubbel is tydloos.


Cappie sê ook so, maar dit moet rum wees.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 17, 2019 11:03 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Posts: 4268
Location: Durbanville, WesKaap
klink soos Jurgen daai.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Sep 17, 2019 11:11 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Posts: 1597
Ons soek maar net wat ons nie kan kry nie. As al die buffeljagfotos dubbels in het sal n klomp weer dwars draai en met slotgewere skiet :police:

_________________
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 18, 2019 5:45 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Posts: 2293
Location: Limpopo
As ek so wapen het het ek genoeg geld om ouens agter my te hê met ordentlike slot gewere vir backup as ek die buffel mis skiet 8)


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 18, 2019 10:44 am 
Online
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Posts: 183
Location: Bronkhorstspruit
Frederik wrote:
My observasie na die DGS Saterdag op die Basa baan oor die algemeen het meeste manne met dubbels baie slegter gescore as die slot aksies.

Behalwe vir 2 manne met dubbels was die dubbel manne selfde spoed of stadiger as slotaksies oor die baan.

Laat ek gou baan veruidelik laai 1 skiet frontale olifant brein oor Chrony.
Beweeg loop, kruip of hardloop na punt B laai 5 as jy kan skiet olifant dwars breinskoot en hart dan skiet olifant wat weg beweeg van jou heup skoot elke kant en rugstring.
Beweeg dan na punt C laai twee en skiet frontale olifant nog twee brein skote. Tyd stop na 8ste skoot.

As meer van die dubbel manne bietjie meer oefen om te herlaai en doppe te eject sal hulle beter vaar. Maar die baan was definitief vir beide gebou dubbel of slot dit was die manne agter die roere wat beter moes doen.
En net hier besef ek wat die leemte in my lewe gaan vul - DGS Saterdae. Dit klink soos vet pret.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk

_________________
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 18, 2019 11:00 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Xplicitly wrote:
Frederik wrote:
My observasie na die DGS Saterdag op die Basa baan oor die algemeen het meeste manne met dubbels baie slegter gescore as die slot aksies.

Behalwe vir 2 manne met dubbels was die dubbel manne selfde spoed of stadiger as slotaksies oor die baan.

Laat ek gou baan veruidelik laai 1 skiet frontale olifant brein oor Chrony.
Beweeg loop, kruip of hardloop na punt B laai 5 as jy kan skiet olifant dwars breinskoot en hart dan skiet olifant wat weg beweeg van jou heup skoot elke kant en rugstring.
Beweeg dan na punt C laai twee en skiet frontale olifant nog twee brein skote. Tyd stop na 8ste skoot.

As meer van die dubbel manne bietjie meer oefen om te herlaai en doppe te eject sal hulle beter vaar. Maar die baan was definitief vir beide gebou dubbel of slot dit was die manne agter die roere wat beter moes doen.
En net hier besef ek wat die leemte in my lewe gaan vul - DGS Saterdae. Dit klink soos vet pret.

Sent from my SM-G965F using Tapatalk


Jy bly op Bronkhorstspruit, kom skiet die 28ste BASA....

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Wed Sep 18, 2019 12:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3698
Location: Pretoria
DGS dalk 2 keer per jaar BASA 6 keer sien jou volgende Saterdag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 19, 2019 2:51 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Hier is die tabel waarvan Wouter gepraat het:

Uit Pierre vd Walt se boek:


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 19, 2019 2:58 pm 
Online
Hero Member
Hero Member

Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Posts: 539
Location: Durbanville
DWB wrote:
Hier is die tabel waarvan Wouter gepraat het:

Uit Pierre vd Walt se boek:
Het jy miskien shooter B Bolt hempie gedra daai dag?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 19, 2019 3:01 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Andre308 wrote:
DWB wrote:
Hier is die tabel waarvan Wouter gepraat het:

Uit Pierre vd Walt se boek:
Het jy miskien shooter B Bolt hempie gedra daai dag?


Hahahahaha nee nogal nie!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 19, 2019 3:05 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Posts: 88
DWB wrote:
Hier is die tabel waarvan Wouter gepraat het:

Uit Pierre vd Walt se boek:


Kan iemand dalk vir ons sê hoeveel die bolt ouens in hulle magasyne gehad het? Het hulle net 2 in die geweer gehad en moes weer laai? Of kon hulle hul magasyne vol maak?


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 19, 2019 3:11 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Maroelas wrote:
DWB wrote:
Hier is die tabel waarvan Wouter gepraat het:

Uit Pierre vd Walt se boek:


Kan iemand dalk vir ons sê hoeveel die bolt ouens in hulle magasyne gehad het? Het hulle net 2 in die geweer gehad en moes weer laai? Of kon hulle hul magasyne vol maak?


Hulle sou virseker kon vol maak.

Die 416 Rem was 'n Blaser.

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 19, 2019 3:25 pm 
Online
Jr. Member
Jr. Member

Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Posts: 81
Location: Pretoria
Andre308 wrote:
DWB wrote:
Hier is die tabel waarvan Wouter gepraat het:

Uit Pierre vd Walt se boek:
Het jy miskien shooter B Bolt hempie gedra daai dag?


Kyk as daar nou een ding is wat Deon het, is dit commitment, maar spoed is debatteer :)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Sep 19, 2019 3:35 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
saswart wrote:
Andre308 wrote:
DWB wrote:
Hier is die tabel waarvan Wouter gepraat het:

Uit Pierre vd Walt se boek:
Het jy miskien shooter B Bolt hempie gedra daai dag?


Kyk as daar nou een ding is wat Deon het, is dit commitment, maar spoed is debatteer :)


Bwahahahahaha jou gat man! Ek het momentum!!!!! :laugh: :laugh: :laugh:

Toe ek op my eerste BASA shoot vinniger as Stuart vir die hele dag is toe besluit ek ek moet seker bietjie stadiger.

My hande op my geweer is wel vinniger as my bene!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 20, 2019 11:54 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1632
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
My hande op my geweer is wel vinniger as my bene![/quote][/quote][/quote]

As n man nie kan hardloop nie moet n man darm kan vinnig skiet..........dink nie jy het n probleem nie

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Sep 20, 2019 11:56 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Hahahahaha dis presies hoe ek dit ook opsom Kobus!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue Oct 08, 2019 1:24 pm 
Offline
Newbie
Newbie

Joined: Thu Aug 14, 2014 12:02 pm
Posts: 6
Location: Centurion
Hi manne, ek wil graag net my ondervinding deel. Ek het met my 404 Jeffery 'n buffel op 75 meter geskiet na 'n lang leopard crawl wat soos eeue gevoel het. Reg van voor in die kuiltjie, dood net daar. Ek het voor die tyd baie geoefen en kon met dooie rus amper 2 punte in een gat skiet.
Ek het ook gedroom van 'n dubbel, toe een gekry. Ek wil nie veralgemeen nie, maar paar negatiewes. Die snellers van 'n dubbel is glad nie lekker nie, so om akkuraat verder as 50 meter te skiet is nie so maklik nie. Daar is geen manier dat ek dieselfde vertroue in die Dubbel sal he in die veld nie.
Ek besef vir die PH is dit belangrik om vinng op te tree en daarvoor sal Dubbel goed werk

_________________
22 Lr, Brno 243 Win, 2506 Rem, 6,5x68S, 7mm Rem Mag, 3006, 300 WM, 8x68S, 338 Lapua, Heym 9.3x62, 375 H&H, Truvello 404 Jeffery, Sako 416 Rem Mag, Franchi 20 Br, Miroku 12 Br, Fabarm 12 Br, Blackhawk 357, Taurus 44 Mag, Beretta 90-Two 40S&W


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 68 posts ]  Go to page Previous  1, 2, 3

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group