JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Oct 17, 2019 12:00 pm


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 75 posts ]  Go to page 1, 2, 3  Next
Author Message
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 7:31 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Manne ek is verveeld en lus vir lekker gesels.

Wie hier het al Groot/Gevaarlike wild gejag of was deel van so jag?

Kom deel bietjie inligting aangaande wat en waar dit gejag is, waarmee, hoeveelheid skote ens ens

Sien uit na die stories

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 8:12 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Posts: 2293
Location: Limpopo
n Kudu het my al amper doodgesteek en n bosvark het my amper gekou, tel dit? ;D

_________________
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 8:16 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Amper, maar nog nie :D

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 8:21 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Posts: 1399
Location: Alberton
Jy ken my storie, een buffel, een skoot een 404


You do not have the required permissions to view the files attached to this post.

_________________
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery


Last edited by Dries101 on Thu Jan 15, 2015 2:50 pm, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 8:22 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Hehehehe ja net so, was dit nie in een uur ook nie ;D

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 8:27 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Posts: 1399
Location: Alberton
2 ure 15 minute en amper n nuwe onderbroek[emoji1]

_________________
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 8:46 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Posts: 1830
Location: BYENESPOORT PRETORIA
Dries101 wrote:
2 ure 15 minute en amper n nuwe onderbroek[emoji1]


Hoe so? Die buffel geskrik vir jou? >:+


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 9:04 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Posts: 1399
Location: Alberton
Man laat ek dit so stel. Jou PH het net n verkyker by hom en jy loop om n bos in die trop bul vas en hy begin sy sy hoewe stamp en kop skud en ek praat van minder as 10 tree en daar is nie n boom naby nie. Dan kan n mens seker se die buffel het vir my geskrik.....

_________________
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 10:19 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Posts: 889
Location: North Ridiing
Buffel, Tanzania, 375 H&H, een skoot.

[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/01/08/eca94597b89709df8b67ef237956fd79.jpg[/IMG]

_________________
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Thu Jan 08, 2015 10:30 pm 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Posts: 1632
Location: NOORD TRANSVAAL (PRETORIA)
3 Leeus 3 skote (bees diewwe en skelm soos die houdjie van die galg) en natuurlik nie gehokte leeus nie behalwe as n mens 16000ha as gehok beskou, heeltemal te naby vir enigeen se gemak. 10m, 12m en die naaste een was seker 8voet. Winchester 7mm Rem Mag en glo dit of nie Piet maak Patrone (tenminste het hulle mooi opgebreek). Dink as erk dit vandag wee moet beleef sal ek eder n groter kettie naby he (170gr klink bietjie min vir n kwaai kat)

_________________
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 8:34 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Posts: 710
Location: Ellisras/JHB
Aaai eks nou some kwaad.... my hele storie vir jou getik toe gan die krag af en alles daar mee heen!!!! >:(

So hier is die kort storie:

2008 Kamanjab Namibia
30-06 180gr Remington Core-Lock
Spotted Hyena een skoot kas toe die eerste dier wat ek met my eie geweer geskiet het...


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 8:50 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12204
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Ek het al saamgeskiet/ saam gejag op 3 van die groot 5 plus croc en seekoei.
Sal like van leeu jag en olifant jag.

Nie veel opwinding gehad nie, behalwe om 'n regte wilde buffel met 'n boogjagter te bekruip tot op 12 tree in 'n gebrande stuk vlakte, 'n luiperd in die donker op te volg, en 'n seekoei sien opkom vir lug 2m van ons af in 'n rivier.
Die res was maar een of 2 skote dan tiep hulle.

Ek wil nog baie graag 'n luiperdjag saam met Gavin Lipjes doen oor sy pak honde. Die man is 'n yster.
Hier is van sy videos:

https://www.youtube.com/watch?v=C4vTaWzCt8U




https://www.youtube.com/watch?v=L2rqSW85Goo



_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:00 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Geno, daai lyk ook vir my na die regte manier om 'n kat te jag!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:03 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12204
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Net so. Bait en blind jag is lekker, maar nie naastenby so opwindend as om dit met honde te doen nie.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:20 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3699
Location: Pretoria
Deon daai tydskrifte wat ek jou gegee het het jou kop vol muisneste gemaak. Ons moet regtig eendag bietjie kuiertjie reel en nie net mekaar paar minute sien vir stories vertel veral as ek deur my fotos gaan kom die stories mooi terug.

Bangste en grootse wat ek nog geskrik het was in Tanzanie buffel trop wat binne in 'n Korongo gaan le het teen die hitte dit was baie ruig ek het gefilm en die Buffels was nie meter weg van ons af toe die trop pad vat uit nie. Al wat tussen my n hulle was 'n ry bosse trop was seker so 50 sterk en almal het so verby ons gehardloop.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:21 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Posts: 3699
Location: Pretoria
Geno, daardie eerste video het my bang gemaak dit was heeltemaal te close. Dit is waar dubbel nou mooi sou werk gelukkig het die eerste skoot die job gedoen.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:22 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Posts: 1035
Location: Lichtenburg
Jake1 wrote:
n Kudu het my al amper doodgesteek en n bosvark het my amper gekou, tel dit? ;D

:): Wat soek wild in 'n nudiste-kamp, jy moes nie voor die koedoe gebuk het nie ++>: >:D ++>:


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:30 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Frederik, my kop is lankal sif van die muisneste!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:31 am 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Posts: 1437
Ek het nog net twee gevaarlike stuks wild geskiet, 'n luiperd baie jare gelede toe ek nog 'n student was in die laat 1970s en 'n buffelkoei (bulle was net te duur na my sin). Die luiperd is nie gejag nie. Ek het op 'n wildplaas gewerk in die ou Oos-Transvaal een Desembervakansie en in die veld gekampeer onder 'n groot jakkalsbessieboom. Dit was omtrent halfnege die aand en ek het langs my vuur sit en kosmaak in my swartpotjie. Ek het 'n beweging buite die ligkring gesien, opgestaan en na die plaasbakkie gestap wat skuins agfter my geparkeer was. Sy neus het amper reg in die rigting gestaan waar ek die beweging gesien het. Toe ek die bakkie se ligte aanskakel staan daar 'n luiperd skaars 40 treë weg reguit vir my en kyk. Dit was die eerste lewendige luiperd wat ek in my lewe in die veld gesien het.
Ek het die gebruik van die boer se Sako .243 gehad en dit was gelaai met 90gr Sako fabrieksammo. Van die oorhaalslag kan ek nie veel onthou nie maar toe ek my weer kom kry lê die luiperd met 'n kopskoot morsdood. Tot my skande moet ek erken dat ek te bang was om nader te stap. Toe ry ek met die Toyota tot langs die luiperd om seker te maak hy is dood.
Met my buffel het ek die geleentheid gehad om die dier alleen te bekruip en te skiet sonder die hulp van 'n PH. Ons het die hele eerste dag gesoek na die buffels (op 'n plaas naby Ellisras) sonder dat ek kon skiet. Ons het hulle teen die middag opgespoor en dopgehou tot amper sononder toe hulle dieper die bos in beweeg teen 'n berg. Vroeg die volgende ofggend het ons die spoor gaan vat en gevolg. Ons het die buffels gou opgespoor maar die bos was so ruig dat ons nie een kon skiet nie. Die tracker wat saam is het te opgewonde geraak en uiteindelik die buffels laat skrik. Ek het hom en die plaaseienaar toe gevra om stil te sit en ons het 'n halfuur gewag. Toe is ons weer vort op die buffels se spoor. Hulle weer opgespoor en ek het toe vir die eienaar en tracker gesê om agter te bly. Ek het my skoene uitgetrek (daar was ongelooflik baie blare op die grond) en die troppie bekruip wat in 'n klein oopte gestaan het. Ek moes deur 'n kloof en teen die ander berg op. Die buffels het baie gebondel gestaan en gelê. Ek het baie stadig gekruip en later tot 25 treë van hulle af gevorder. Kon steeds nie skiet nie en moes nog nader. Uiteindelik was ek so 17 of 18m van hulle af. Een koei wat agter die ander gelê het, het toe opgestaan en een van die voorstes kom pla. Op daardie stadium het ek gehurk gesit en die buffels dopgehou. Toe die koei weer haar kop laat sak om een van die wat lê te gaffel het ek opgestaan. Sy het my natuurlik dadelik gesien en haar kop opgeruk, maar teen daardie tyd was die korrel reeds op die voorpunt van die blad waar die nek by die lyf aansluit. Ek het my .375 H&H gebruik met 380gr Rhino-koeël gelaai teen 1980vps. Toe die skoot slaan het sy op haar agterpote gestaan, omgedraai en probeer hardloop. Die res van die buffels het in 'n stofwolk opgespring en rondgemaal. 'n Paar oomblikke later het ek haar doodsbrul gehoor - dit klink maar weemoedig. Die buffels het nie gehardloop nie en die tracker en plaaseienaar het na sowat 10 minute by my aangesluit. Toe stuur ons die tracker links om die oopte sodat die buffels sy reuk kon kry en hardloop. Daarna is ons na my buffel toe. Die Rhino het perfek omgeklink en ons het dit net voor die verste boud in die lies uitgehaal. Ek moes self die buffel uitmekaar sny en help afdraai na die naaste pad wat ongeveer 1km weg was.
Ek het op Wintershoek in die Noord-Kaap baie buffels bekruip en met dry-fire "geskiet". Het verskeie jare daar gaan jag en elke jaar buffels "geskiet". Hulle het 'n goeie klomp wilde buffels gehad.

Naby Pongola in 'n groot conservancy het ek en 'n vriend ook olifante bekruip tot op sowat 20m en "gejag".
Mooi loop


Last edited by Koos Barnard on Fri Jan 09, 2015 10:33 am, edited 1 time in total.

Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:47 am 
Offline
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm
Posts: 349
Location: Pretoria
2 x Buffels in Zimbabwe in die Zambesie Vallei
1 x Luiperd by Stockpoort, Ellisras

Het die buffel storie al vertel, maar is saam met Oom Pine se stories uitgevee :(


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:51 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Lekker man Oom Koos!

Dis hoe dit gedoen moet word!

Mense van hier het laas jaar 'n buffel bul daar by oom se vriend gaan jag.

Sal nogals nie omgee vir so Natal jag nie! Ek is mal oor die wëreld na Mkuze se kant toe.

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 9:51 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Dankie Sarel, ja ongelukkig het ons baie goeie leesstof in daai tyd verloor.

Vertel hom gerus weer :D

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 10:27 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Posts: 1786
Location: Bronkhorstspruit
Deon, as Murphy nou net uit my pad kan bly gaan ek en die 416 later vanjaar Moz toe om buffel te loop soek.

_________________
416 Rigby,338 Lapua Magnum,30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mm


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 10:47 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Posts: 1706
Location: Randburg, Gauteng
Mooi storie, Koos. Om dit so kaalvoet te doen, is nogal 'n groot waagkans!! Plaas gerus foto's.

Groetnis


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri Jan 09, 2015 11:17 am 
Online
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Posts: 5989
Location: Piet Retief, Mpumulanga
Lekker man!

_________________
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 75 posts ]  Go to page 1, 2, 3  Next

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group