JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Oct 17, 2019 11:59 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 4 posts ] 
Author Message
 Post subject: Bosbok
PostPosted: Fri Nov 11, 2016 9:40 am 
Offline
Full Member
Full Member

Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Posts: 238
Location: Kathu
Manne ek lees en hoor maar net altyd dat die bok biekie kwaai kan raak. Is dit regtig so erg soos wat die manne se? Ek het al gehoor van mense wat baie seer gekry het en selfs oorlede is agv n bosbok!

Maar is dit nie maar oor hy hom self verdedig nie?
Of val hy jou letterlik aan soos n leeu?

Ek kan n kaans kry om een by n vriend te gaan skiet volgende jaar nou hy het nie gidse en sulke goed nie en ook nie regtig tyd om saam my in die veld te gaan loop en soek vir die bokke nie. So ek sal aleen in die veld gaan loop en my bok soek en probeer dood.

Waar na moet ek kyk as ek bv aleen agter die bokke aan gaan?

Groete KH


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Bosbok
PostPosted: Fri Nov 11, 2016 9:46 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Posts: 12204
Location: Bloemfontein, Vrystaat.
Skiet hom net goed raak dan sal jy fine wees. Dis gewoonlik met die spoorsny opsoek na 'n kwesbok dat hy jou sal inwag en gaffel.
'n Goeie terrier op die spoor sal die kans van gevaar op jouself drasties verminder.

_________________
Eet meer skaap. 50,000 jakkalse kannie verkeerd wees nie!

S&W SD9 9mmP
Ruger 10/22 .22LR
S&W M&P-15 5.56mm
Howa .204Ruger
Rem700 .243AI
Howa .243AI
Rem700 .243AI
CZ550 .260AI
Ruger .416Ruger
Win M.101 O/U 12Ga
Hunt Group M13 Semi Auto 12Ga


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Bosbok
PostPosted: Fri Nov 11, 2016 9:53 am 
Online
Sr. Member
Sr. Member

Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Posts: 301
Location: Louis Trichardt Limpopo
As ek vinnig dink het ek en drie van my vriende al situasies met bosbokke gehad. Almal was gekwes en is maklik doodgeskiet. Hulle kan hardekwas raak as hulle gekwes is. As jy nie iets stupid doen sal jy nie probleme he nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
 Post subject: Re: Bosbok
PostPosted: Fri Nov 11, 2016 2:08 pm 
Offline
Full Member
Full Member
User avatar

Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Posts: 211
Location: Port Elizabeth
Ekt al n hele paar geskiet en nog nooit n probleem gehaad nie, hy sal jou ook nie aanval soos n leeu as jy net in die veld stap ekt al baie alleen gestap en baie gesien en as hulle my sien of voor ek kan n skoot in kry hardloop hulle in die bos in. Soos bo gese hulle is net agresief as jy hom kwes. So indien jy hom skiet maak seker van jou skoot.

Sent from my EVA-L19 using Tapatalk


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 4 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 3 guests


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group