Bees Agter kwart

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
User avatar
Capt. Oblivious
Hero Member
Hero Member
Posts: 9419
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Location: Ek weet nie so mooi van spel nie maar ek kan skiet. Lonehill, Sandton

Re: Bees Agter kwart

Post by Capt. Oblivious » Sun Mar 13, 2016 11:19 am

JDKey wrote:
Capt. Oblivious wrote:
LeonS wrote:Kom vanaf Coligny. Ons is besig om te kyk na perseel in Centurion om n Deli
oop te maak.

Julle kan maar koop by hulle, ons het seker so 45 agter kwarte die laaste 3 maande daar gekry. Hulle skaap/lam pryse is ook goed
Capt, lyk my jou gesin eet baie vleis! Image

Jaja ek braai somer so hele agter kwart op n Saterdag!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.

Haasdas
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Thu Apr 07, 2016 2:30 pm

Re: Bees Agter kwart

Post by Haasdas » Wed Apr 13, 2016 1:59 pm

LeonS wrote:Halo almal

Ek kry A-graad agter kwart direk van slagpale teen R50/kg.
Dit sluit in verwerking, verpakking en btw!!

Leon kan jy asb vir my ook pryslys aanstuur (thinus@nwisp.co.za).Kan hulle dalk brisket ook verskaf die winter le voor en die kinders soek droe wors vir hulle kosblikke

Groete

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 748
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm
Location: Pretoria Oos

Re: Bees Agter kwart

Post by Morne Van Der Merwe » Tue May 23, 2017 11:33 am

LeonS wrote:Halo almal

Ek kry A-graad agter kwart direk van slagpale teen R50/kg.
Dit sluit in verwerking, verpakking en btw!!
Hello Leon,

Geno my jou verwys, ek opsoek na brisket en skaapvet vir wildswors.
Kan jy my help?
Ek van Pretoria af, gaan vandag oor n week jagveld toe.

Groete
Morne
0729408443
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane

User avatar
Buckmaster
Newbie
Newbie
Posts: 42
Joined: Tue Nov 10, 2015 10:08 am
Location: Johannesburg

Re: Bees Agter kwart

Post by Buckmaster » Tue May 23, 2017 11:41 am

Hi,

stuur asb pryslys na: cspbekker@gmail.com

Dankie
Lekker dag!

User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Location: Ventersdorp

Re: Bees Agter kwart

Post by LeonS » Tue May 23, 2017 11:46 am

Morne, ek probeer jou skakel maar kom by iemand anders uit

RaptorSS
Newbie
Newbie
Posts: 30
Joined: Tue Oct 11, 2016 5:30 pm

Re: Bees Agter kwart

Post by RaptorSS » Tue May 23, 2017 12:03 pm

Hi Leon, kan jy vir my ook asb die nuutste pryslys stuur? Solomon.stefan@gmail.com.

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

User avatar
LeonS
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Location: Ventersdorp

Re: Bees Agter kwart

Post by LeonS » Tue May 23, 2017 1:05 pm

Middag almal,

Ek doen ongelukkig nie meer die vleis aflewerings nie. Mense het my net te veel rond geneuk. Is nie vir my betalend
om Pta toe te ry vir 6 bestellings nie. Julle is welkom om die slaghuis direk te kontak. Vra vir Herman 018 673 1590

Dankie

User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Location: Rustenburg

Re: Bees Agter kwart

Post by Jaco Swart » Tue May 23, 2017 7:06 pm

Hi Leon

Stuur ook asb vir my die details

Soek brisket vet en skaapvet indien jy het

Piet735@gmail.com

Groete

Post Reply

Return to “Vleis verwerking /beroking van vleis”