Kudu or Gemsbok?

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 665
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Paarl

Re: Kudu or Gemsbok?

Post by Viking » Tue Jul 19, 2016 11:19 pm

ruaanb wrote:my butcher advised that unless it is a very fat animal it is best not to cut tbones.
Ruaanb
Jou slagter is reg!

Taai T bone is 'n teleurstelling...maar die sirloin wat jy uitsny en goed marineer is n wenner.

Ek het dit die naweek weer verorber!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

User avatar
Springkudu
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Location: Brackenfell, Kaapstad

Re: Kudu or Gemsbok?

Post by Springkudu » Wed Jul 20, 2016 8:24 am

Julle manne moet asb vir Sean op die regte pad hou, hy is my buurman en ons kuier gereeld oor en weer dus wil ek nie slegte vleis eet as ek daar gaan kuier :laugh: ::) 8) :-X :-X :-X

Julle kan hom maar in Afrikaans antwoord, hy is beter Afrikaans sprekend as meeste Afrikaners in SA, hy hou hom nou net windgat met die ingels pratery O0
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7

User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 4511
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Location: Durbanville, WesKaap

Re: Kudu or Gemsbok?

Post by ruaanb » Wed Jul 20, 2016 10:21 am

Is maar net ordentlik ;D

User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 665
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Location: Paarl

Re: Kudu or Gemsbok?

Post by Viking » Wed Jul 20, 2016 11:49 am

Viking wrote:
ruaanb wrote:my butcher advised that unless it is a very fat animal it is best not to cut tbones.
Ruaanb
Jou slagter is reg!

Taai T bone is 'n teleurstelling...maar die sirloin wat jy uitsny en goed marineer is n wenner.

Ek het dit die naweek weer verorber!!
Spesiale plasing vir die manne wat wil lippe aflek - jy sal nie weer die rugstringe op 'n ander manier gebruik nie!!
IMG-20160720-WA0006.jpg
IMG-20160720-WA0007.jpg
Sirloin.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"

User avatar
Sean3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 406
Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Location: Brackenfell, Western Cape.

Re: Kudu or Gemsbok?

Post by Sean3006 » Wed Jul 20, 2016 5:57 pm

Baie dankie Menere
Ek sien uit daarna om bogenoemde resep te probeer.
My mond water sommer...
.30-06 Springfield - CZ 550 Ebony Edition
6.5mm Creedmoor - Howa accessorized by Gunwarrior ;)
.22LR - BRNO Mod 1
9mmP G17 gen 3

Rihandi_Venter
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Jul 21, 2016 8:28 pm

Re: Kudu or Gemsbok?

Post by Rihandi_Venter » Thu Jul 21, 2016 8:29 pm

Asked butcher to cut like he would a sheep. Never had better braai and cooking cuts like that. Will be doing it from now on every time. We shoot for the table

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1304
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Location: Noordhoek

Re: Kudu or Gemsbok?

Post by henning » Thu Jul 21, 2016 8:50 pm

Rihandi_Venter wrote:Asked butcher to cut like he would a sheep. Never had better braai and cooking cuts like that. Will be doing it from now on every time. We shoot for the table

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Ek stem dat jy wild moet gebruik net soos enige ander vleis maar daar is wel n ander manier om dit voor te berei met tye.
Wens ek het geweet hoe ons voorvaders dit gedoen het.
Seker meeste in vet gebraai.

Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim

Post Reply

Return to “Vleis verwerking /beroking van vleis”