JARACAL

Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
It is currently Thu Jun 27, 2019 6:03 am


All times are UTC + 2 hours




Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 
Author Message
PostPosted: Fri May 12, 2017 12:49 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Posts: 1825
Location: Durbanville, Wes-Kaap
Dag Manne

Kan enige iemand dalk n slagter/verwerker voorstel op Beaufort-Wes? Dan hoef ons nie met al die bokke af te sukkel Kaap toe nie.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Fri May 12, 2017 4:08 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Posts: 1657
Location: Randburg, Gauteng
Vreemd dat jy van niemand hoor nie! Vra daaroor by die plaas / buurman waar jy gaan jag.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat May 13, 2017 8:25 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Posts: 1006
Location: Durbanville.
N vriend op die dorp wat self ook jag reken, Marius Ellis-
0832714213.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Sat May 13, 2017 11:20 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Posts: 1421
Location: Kuilsrivier
GreyGhostGear wrote:
N vriend op die dorp wat self ook jag reken, Marius Ellis-
0832714213.


Ja. jy kan maar vir Marius kontak. Hy speel oop kaarte met jou as jy jou bok aflaai en jy sal jou gewigte kry wat jy aflaai. Ek kom nou al 6 jaar saam met hom.

_________________
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 TOMBI; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 16, 2017 11:48 am 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Posts: 1825
Location: Durbanville, Wes-Kaap
Dankie julle ek het reggekom. Naam en nommer is vir my ge-pm toe reel ek sommer met die persoon.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 16, 2017 1:26 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Posts: 919
Location: Paarl
So beplan jy dan om 'n paar dae na die jag aan te bly en te wag vir die vleis om verwerk te word of beplan jy om weer terug te ry om die vleis te gaan haal of beplan jy om die verwerkte vleis te laat vervoer na die tyd?

Dit is selde dat 'n plek wat vleis verwerk onmiddelik jou bokke sal kan verwerk want daar is mos baie ander jagters se vleis wat ook ingekom het. Wildsvleis is ook altyd beter as dit so paar dae gehang het.

Laat weet jou gedagte agter die een want ek jag ook baie op Beaufort Wes.

_________________
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 16, 2017 2:25 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2575
Location: Centurion
Ons het altyd op 'n plaas gejag in Harrysmith - Elande, Blouwildebeeste en blesbokke. Die oom is ongelukkig so 'n klompie jaar gelede vermoor op sy plaas.

Hoe dit daar gewerk het, jy skiet net koppe en hoë nekskote op die dier wat jy jag. Dan word hy geweeg en in die koelkamer gehang. As jou jagnaweek klaar is, kry jy 'n bok wat in die koelkaamer hang van die vorige week se jag wat ook net 'n kop of hoë nekskoot het. Hy't so 'n formule gehad wat die gewigsverlies bereken vir die week se hang. Bokke se vleisies was heerlik sag gewees.

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 16, 2017 2:47 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Posts: 704
Location: Brackenfell, Kaapstad
Jean Marais - Baie interesant, nog nooit van so iets gehoor. Weet darem nie of ek dit so sal wil doen

Ek sal ook graag Louis se rede wil hoor. EK is nog in twee, ons jag einde Augustus naby Jansenville, ek besluit nog of ek die vleis in PE moet laat verwerk en of ek dit saam met my terug moet bring Kaapstad toe. My ouers woon in PE dus kan hulle help met die optel, aflaai en stoor van vleis, maar die probleem is wel om dit hier te kry want ons sien ongelukkig mekaar nie so baie soos ons wil en dit sal die groot rede wees hoekom ek dit terug vervoer Kaapstad toe, maar die lang pad met vleis pla my net 'n bietjie want Augustus is al aan die einde van winter, 7 - 8 ure agter in die bakkie.

My persoonlike opinie, B-Wes is nie te ver van Kaapstad, ek sal dit liewer saam met my bring Kaap toe

_________________
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 16, 2017 2:52 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member

Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Posts: 2575
Location: Centurion
Hierdie omie was ook die enigste waarvan ek geweet het wat dit so gedoen het, en ons het nooit 'n probleem gehad met die vleis nie. Die beginsel is eintlik baie logies. Ek moet ook bysê hy't nie sommer enige ou daar laat jag nie.

_________________
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 16, 2017 4:43 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Posts: 1825
Location: Durbanville, Wes-Kaap
Boesman10 wrote:
So beplan jy dan om 'n paar dae na die jag aan te bly en te wag vir die vleis om verwerk te word of beplan jy om weer terug te ry om die vleis te gaan haal of beplan jy om die verwerkte vleis te laat vervoer na die tyd?

Dit is selde dat 'n plek wat vleis verwerk onmiddelik jou bokke sal kan verwerk want daar is mos baie ander jagters se vleis wat ook ingekom het. Wildsvleis is ook altyd beter as dit so paar dae gehang het.

Laat weet jou gedagte agter die een want ek jag ook baie op Beaufort Wes.



Nee ons sal n geleentheid moet kry vir die vleis/biltong/wors/droewors. Ons jag al jare lank buite Beaufort-Wes. Gewoonlik bring ons die vleis na LaReihn buite Paarl maar hys vol gebook.


Top
 Profile  
Reply with quote  
PostPosted: Tue May 16, 2017 5:13 pm 
Offline
Hero Member
Hero Member
User avatar

Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Posts: 1825
Location: Durbanville, Wes-Kaap
Nog n ding. Ons jag Donderdag, Vrydag en Saterdag. Al drie dae is volgens YR 26-28 grade. Ons sal dalk al Vrydag vleis moet deurvat Beaufort toe.


Top
 Profile  
Reply with quote  
Display posts from previous:  Sort by  
Post new topic Reply to topic  [ 11 posts ] 

All times are UTC + 2 hours


Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest


You cannot post new topics in this forum
You cannot reply to topics in this forum
You cannot edit your posts in this forum
You cannot delete your posts in this forum
You cannot post attachments in this forum

Jump to:  


Advertisement























Powered by phpBB® Forum Software © phpBB Group