Gewigte van karkaste

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1709
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Location: Randburg, Gauteng

Gewigte van karkaste

Post by win270 » Wed Jul 18, 2018 9:31 pm

Ek gaan binnekort jag en wil net hoor hoeveel kg vlg karkaste gemiddeld uitslag d.w.s. kop, pote, vel af en binnegoed uit? Ons gaan naby Swartwater teen Limpoporivier jag.

Elandkoei
Rooibok ooi
Rooibok ram
Blouwildebees bul
Blouwildebees koei
Vlakvark beer
Vlakvark sog

Daar is nie meer die handige "stealth calculator" op die internet beskikbaar vir bg. doeleindes nie . . . weet julle dalk wat daarvan geword het?

http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx

User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3728
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Location: Tsumeb, Namibia

Re: Gewigte van karkaste

Post by FHM » Fri Jul 20, 2018 9:25 am

win270 wrote:Ek gaan binnekort jag en wil net hoor hoeveel kg vlg karkaste gemiddeld uitslag d.w.s. kop, pote, vel af en binnegoed uit? Ons gaan naby Swartwater teen Limpoporivier jag.

Elandkoei
Rooibok ooi
Rooibok ram
Blouwildebees bul
Blouwildebees koei
Vlakvark beer
Vlakvark sog

Daar is nie meer die handige "stealth calculator" op die internet beskikbaar vir bg. doeleindes nie . . . weet julle dalk wat daarvan geword het?

http://www.stealthadventures.co.za/Carc ... lator.aspx
viewtopic.php?f=62&t=30339&hilit=karkas+gewigte
Francois

Post Reply

Return to “Vleis verwerking /beroking van vleis”